Low fuel tank an offence
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Low fuel tank an offence
Daar het jy dit nou.
Vandag is ook nie 1 April nie?
Vandag is ook nie 1 April nie?
Know what you don't know.
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Low fuel tank an offence
Ek het nie `n pyn met dit nie.
As jy sonder petrol gaan staan is dit jou eie skuld.
Dis in elkgeval die "minder" padvaardige karre wat ek gewoonlik langs die pad sien staan.
Hopelik kyk hulle sommer die hele voertuig dan deur en skryf boetes vir alles wat nie reg is nie.
Dis die klas van mense wat met gladde bande en brieke wat nie lekker werk nie ry, en dan ongelukke maak....
Hopelik het die bestuurder `n lisensie,,,
My 2 sente - moenie dit als in een winkel spandeer nie :evil:

- Animul
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 532
- Joined: Mon Aug 17, 2009 1:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Previously V8 supercharged Monster truck, Jeep Wrangler Rubicon. Now looking for a vehicle to rejoin the community
- Real Name: Henry
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Low fuel tank an offence
Ek stem ... plaaas se hulle net reguit hulle gaan die karre wat orals behalwe in die bewegende baan (in die regte rigting) vasvat ...