Kleinsus

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
Post Reply
User avatar
Petrusd
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
Real Name: Petrus

Kleinsus

Post by Petrusd »

'n Universiteit student gaan huis toe vir die vakansie en waarsku haar ouers dat sy haar nuwe kêrel saambring.
Die ou is 'n dwergie en die student vra haar ouers om asseblief tog haar sesjarige sussie in te lig.

Die ma neem vir kleinsus eenkant en se "Poplap, jou ouer suster kom die naweek huis toe en sy bring haar nuwe kêrel saam. Hy lyk anders as ons, maar jy mag nie vir hom vrae vra of na hom staar nie, gehoor?"

Kleinsus verstaan mooi en belowe om haar te gedra.

Ousus en haar kêrel daag op en toe Kleinsus die kêreltjie sien, kon sy haarself skaars beteuel. Die gesin gaan sit aan vir aandete en Kleinsus vermy oogkontak met die gas en bly tjoepstil. Net na die hoofgereg dra die ouers en ousus die vuil borde kombuis toe en gaan berei die nagereg voor.

Dis net Kleinsus en die dwerg aan tafel.

'n Ongemaklike stilte heers 'n rukkie, maar toe kan die meisietjie dit nie meer hou nie en vra.
"Hoe gaan dit met Sneeuwitjie?"
Post Reply

Return to “Humor”