Paar aande op Vermaaklikheid.
Posted: Mon Oct 18, 2010 5:36 pm
Ek het onlangs gehoor van die "dorpie" Vermaaklikheid naby Riverdal.
Uit blote nuuskierigheid het ek dit ge Google en op die plekkie afgekom.
Ek en vroulief het toe sommer vir 'n paar dae daar gaan bly vir ons 10de anniversary.
Dis 'n "Boathouse" waar ons gebly het ...op die plaas Oshoek, ver van alles en almal.
Kerskrag en gasstoof en geiser!! attachment=3]Picture 163.jpg[/attachment]