Page 1 of 1

GPS dag Limpopo (greater panorama route)

Posted: Fri Oct 01, 2010 6:02 pm
by Vlak vark
Hi.

Ek be oog om n GPS dag te hou in die nabye toekoms.

Dit sal in die Pilgrim's rus, graskop, god's window, blyde rivier canyon en bourke's luck omgewing wees.

Dit sal wees van die vrydag tot sondag. Ons sal die vrydag oornag in ohrigstad op Maruis se familie se wilds plaas en dan daarvanaf vertrek vir die dag se verigtenige en weer bymekaarkom in die middag en dan lekker braai en gesels en dan oornag en die sondag kan almal op hulle eie tyd vertrek. Hy sal ook reel vir nag ritte op die plaas.

Daar sal n vooi wees, wat n gedeelte sal gaan na verblyf en die res sal opgedeel word in pryse vir die dag.

Kamp terein


Image

Image

Image

Storte en toilette


Image

Image

Oop vir voorstelle en datums :dance1: :dance1: :yahoo: :yahoo:

Re: GPS dag Limpopo (greater panorama route)

Posted: Fri Oct 01, 2010 6:19 pm
by OOOOMS
Nico, dis nou 'n cool idee, solank dit nie 'n resies is nie (no time limit on time!)
Datum...volgende jaar.... :) vroeg

Re: GPS dag Limpopo (greater panorama route)

Posted: Sun Oct 03, 2010 6:57 am
by legend35
Dit klink na n blink plan.Lekker baie plek om te verdwaal :thumbup: