Page 1 of 1

Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 4:09 pm
by Hilux 1
Hello almal,

Uit die wonderlike Kaap n mooi dag vir almal.

Re: Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 4:11 pm
by OOOOMS
Baie welkom Tertius :thumbup:

Mooi dag hier ook in die Noorde, ook :wink2:

Nice van!

Re: Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 4:25 pm
by ThysdJ
Hello Tertius... Welkom hier by ons, hier moet jy bly hier gaan dit nog lekker raak... :thumbup: :thumbup:

Re: Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 4:31 pm
by tersmit
Hi Tertius
Welkom hier !

Tertius

Re: Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 4:32 pm
by CasKru
Welkom Tertius. Hoop jy geniet dit hier.

Re: Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 4:53 pm
by Hilux 1
Ek hoop dit gan heerlik wees, dalk n paar van julle ontmoet in die AD einde Oct.

Re: Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 4:58 pm
by Mr_B
Great another member from Hilux Central... Brackenfell!

Welcome Tertius!

Re: Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 6:45 pm
by ThysdJ
Hilux 1 wrote:Ek hoop dit gan heerlik wees, dalk n paar van julle ontmoet in die AD einde Oct.
Nee dis reg so, selfs dalk nog voor die tyd daar by die 711 of so... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 6:50 pm
by Mud Dog
Welcome Tertius! :thumbup: :thumbup:

Re: Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 6:59 pm
by legend35
Welkom,welkom.Hoop jy geniet dit hier by ons :thumbup:

Re: Hi

Posted: Tue Sep 28, 2010 7:18 pm
by Blackadder
Welkom Tertius...beslis die beste 4x4 forum op die net...

WP jou lekker ding!!!!!!!!!!!!!!!!!

Re: Hi

Posted: Wed Sep 29, 2010 11:42 am
by Bijl
Welkom Tertius!
Dis die plek om te wees diƩ! :thumbup:

Re: Hi

Posted: Thu Sep 30, 2010 9:49 am
by Hilux 1
Dankie julle, ja ek hoop ons gaan dit sommer geniet.

Wil sommer gou n klip in die bos gooi, waar kan mens uitvind oor n chip of ding vir my bakkie en hoeveel verskil dit regtig gaan maak?

Re: Hi

Posted: Thu Sep 30, 2010 10:08 am
by Traveler
Hi Tertius.

Chip maak wel verskil (veral as jy die Unichip insit). Maar "ongelukkig" is die verskil uniek per voertuig. Jy kan ten minste kyk na 'n 7.5% verbetering, maar tot en met 20% verbetering is moontlik.

Dit hang ook natuurlik af van die ekstras wat jy wil bydoen om die 2.7 meer lewe te gee.

Re: Hi

Posted: Thu Sep 30, 2010 12:26 pm
by Family_Dog
Ek het 'n Dastek chip in Hound Dog (2700i S/C) gehad. Die chip was geprogrammeer vir low-down torque en het 'n groot verskil gemaak met lower revs.

Ek het dit laat uithaal because daar was 'n probleem gewees met idle as die air-con geloop het en die enjin bly stall. Die sad part van die story is ek het geen idee wat het nou van die chip geword het - hy is plain missing! :mad:


-F_D

Re: Hi

Posted: Fri Oct 01, 2010 9:10 am
by Hilux 1
Dis n jammerte, by wie laat mens sulke goed doen? het my bakkie al 7jaar en het nog net 4 keer regtig geoff road. 1 keer by takbok in paarl, walkerbay 4x4 en dan 2keer in AD.

Re: Hi

Posted: Fri Oct 01, 2010 9:15 am
by ThysdJ
Nee kyk hierdie sakie sal ons moet regstel... jy kannie so lank al 'n Hilux he en dan net 4 keer offroad ry nie. Jy is amper so erg soos Niel. Kom ry more saam Citrusdal toe, dan loop doen ons die Mangaanmyn roete... :twisted: :twisted:

Re: Hi

Posted: Fri Oct 01, 2010 10:29 am
by Traveler
My aanbeveling is koop die chip direk by Dastek. http://www.dastek.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;