Onnodig & Ongeskik

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Bogaards
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue May 25, 2010 10:38 am
Town: Honeydew
Vehicle: VW Polo 1.9 Tdi
Real Name: Henk
Location: JHB

Onnodig & Ongeskik

Post by Bogaards »

Ons was die naweek (Vrydag) in die Krugersdorp nature Reserve. Oppad uit toe ons vir volstruise in die pad sit en kyk kom daar toe 'n wit Hilux (3 shapes terug omtrent) van voor af en swaai uit in die rigting van die volstruise dat hulle uit die pad uit moes hardloop. Dis mos nou regtig onnodig? Hoekom gaan jy na 'n wildtuin toe as jy sulke goed wil aanvang? Dis mos heeltemal onnodig? Asseblief, die volstruise het niks aan niemand gedoen nie... Ek het die voorval by die hek gaan aangee, ek weet nie of hulle die persoon gaan soek het nie, maar dit maak mens vies... As jy nie die natuur waardeer en respekteer nie, bly dan liewer in die stad...

Ek se nie alle Hilux eienaars ry so nie (inteendeel), ek hoop net iemand ken dalk die persoon... Dis 'n wit Hilux (Box shape) met 'n canopy. Het die ronde pyp-tipe bumper reg rondom. Van wat ek kon sien was dit 'n blonde bestuurder (hy het jonk gelyk).
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Onnodig & Ongeskik

Post by OOOOMS »

Stem saam(bly eerder innie dorp), baie onnodig en onverantwoordelike gedrag.....
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Onnodig & Ongeskik

Post by CasKru »

Kan nie meer saam stem nie... en hy moet sommer daai Lux verkoop of weggee want so persoon verdien nie om 'n Hilux te ry nie
To God be the glory
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Onnodig & Ongeskik

Post by Traveler »

Laat my dink aan die blou IFS Hilux (met GP registrasie) wat ek suid van die Diamandmyn in Lesotho teegekom het. Dit is grondpad, maar die moegoe jaag by almal verby en gooi al die ander verkeer met sy klippe.

Ongeskikte vent met bruinhare, seker in sy dertigs gewees, en totaal onnodig, as jy so wil bestuur koop vir jou 'n Navara.
Image
Image

Know what you don't know.
Bogaards
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue May 25, 2010 10:38 am
Town: Honeydew
Vehicle: VW Polo 1.9 Tdi
Real Name: Henk
Location: JHB

Re: Onnodig & Ongeskik

Post by Bogaards »

Dink hy moet vir hom 'n platkar gaan koop dat hy in die stad so kan gaan jaag... En dis ongelukkig die mense wat onthou word, nie die 100de wag mooi en reg ry nie, net die een ou wat soos 'n vark ry... Kan nie verstaan jy R80 per persoon wil betaal om in te kom en dan probeer om die diere raak te ry en te maak of dit 'n groot grap is nie... Jy kan ander plekke baie goedkoper soos 'n malding gaan ry... Ek het maar net my kop geskud vir die persoon...
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Onnodig & Ongeskik

Post by Maverick131 »

Dit is jammer dat die turf jakkals nou 'n Hilux bestuur. Hoop maar dat hy die aand 'n vreeslike sooibrand gehad het - want ek vermoed dat die voggies slae gekry het tydens sy trippie.
Life can be a tough journey - So drive a Hilux!
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Onnodig & Ongeskik

Post by legend35 »

En dan is daar nog spoed grense ook in die parke en die mense handhaaf dit nie. :thumbdown:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Onnodig & Ongeskik

Post by Okkie Van Wyk »

Ek dink n mens moet so n ou se registrasi Nr vat en dit iewers publiseer dat ander wat hom sien hom kan reg help. Good Behavior bad Behavior
Dit is as gevolg van sulke mense dat die regering besig is met dinge soos die so genaamde "sensitive aria act" om ons almal onder die selfde kam te kry en te "Reguleer"
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
Bogaards
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue May 25, 2010 10:38 am
Town: Honeydew
Vehicle: VW Polo 1.9 Tdi
Real Name: Henk
Location: JHB

Re: Onnodig & Ongeskik

Post by Bogaards »

Ja, ek is nogal spyt ek kon nie sy nommerplaat afskryf nie... Dan kon mens dit ook op die forums plaas...
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Onnodig & Ongeskik

Post by Maverick131 »

Okkie Van Wyk wrote:Ek dink n mens moet so n ou se registrasi Nr vat en dit iewers publiseer dat ander wat hom sien hom kan reg help. Good Behavior bad Behavior
Dit is as gevolg van sulke mense dat die regering besig is met dinge soos die so genaamde "sensitive aria act" om ons almal onder die selfde kam te kry en te "Reguleer"
Dis waar Okkie. Dit is daai ou se kaliber mense wat op die duine by St Lucia gaan ry het en nou is die strande toe vir 4x4's. Wonder of daai ou dalk deel is van die forum, hoop so, dat hy kan sien wat mense van hom dink!
Life can be a tough journey - So drive a Hilux!
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Onnodig & Ongeskik

Post by Traveler »

Ongelukkig is blou IFS so vinnig verby mens kon nie sy nommerplaat neerskryf behalwe as jy goed is met shorthand.
Image
Image

Know what you don't know.
Post Reply

Return to “Open Discussion”