Page 1 of 1

Elands4x4 dag trip 25April

Posted: Mon Apr 19, 2010 7:46 am
by Castos
Hi almal. Ons het weer 'n dag trip by Makoya 4x4 en gaan hierdie keer 'n jol wees. Nuwe hindernisse is oop gemaak en 'n lekker swem gat langs 'n waterval is beskikbaar vir die wat warm kry.

Kostes is R150 pv en daar is nog so paar plekke oop.

Die roete is naby Nelspruit so 15km uit die dorp.

Groete
Reynard

Re: Elands4x4 dag trip 25April

Posted: Mon Apr 19, 2010 9:03 am
by Pietman
Ek is da! as Jy my nog nie getel het nie... :thumbup: :thumbup: 8 ) 8 )