Hi almal
Hendrina bied elke jaar n pret dag aan vir die hele gesin,hierdie jaar is dit op 1Mei begin 8:00 en is 1km uit hendrina op ermelo pad.
Kom geniet dit saam met ons dit is regtig groot pret en al die opsticals is natuurlik.
Familie 4x4 fun day
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Familie 4x4 fun day
1 Mei, ek het gereel dat dit spesiaal vakansiedag is....glo jul dag dan suksesvol gaan wees !!!
Sorry moet dit mis, suikerpot verjaar daai dag......eish en 4x4 is uit soos koekies......
Sorry moet dit mis, suikerpot verjaar daai dag......eish en 4x4 is uit soos koekies......
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

-
- High Range 2WD
- Posts: 21
- Joined: Mon Apr 12, 2010 3:24 pm
- Town: Middelburg mp
- Vehicle: 88 Hilux
- Real Name: John
Re: Familie 4x4 fun day
Dit is R150 per persoon en sluit in n braai pakkie.
En begin om 8:00
En begin om 8:00