Page 2 of 2

Re: Assistance A4C

Posted: Thu Jun 07, 2012 9:53 pm
by OOOOMS
Adventures4Christ wrote:Dankie Kobus, as julle dink dis die weg om te gaan, dan sal ek more deur die dag dit opsit, wag nog so bietjie om te hoor wat die mense se ;-)

In watter thread moet ek so loot storie sit?
Dewald, die beste sal hier wees onder 'Competitions'

viewforum.php?f=62" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Assistance A4C

Posted: Thu Jun 07, 2012 11:36 pm
by Kagiso
Manne - OOmpie loop ook pad saam met Dewald - em ek is ook NPO geregistreer - Maar hierdie site is nie [hoewel dit geslote is ]

Sal iemand met savvy en regskennis net eers die regsaspekte uitklaar vir so 'n OF veiling OF loting ??

ek sal by Sandra Millar navraag doen of sy antwoord kan gee [dit sal 'n sad dag wees as mens die kaartjies klaar verkoop het en neef Gowwerment kom en wil 40% daarvan hê ..]

Wie is Regaspersoon hier?
[en ook - Piet se toestemming kry net samblief [ek glo nie hy sal beswaar nie]
Sodra alles "Legal" is - skrou op my -- ek vat sommer handvol kaartjie s:-))

[sorri om develsadvocate te wees -- maar osn moet ons verstante ook gebruik [nê Dewald ??]

Dankie vir julle manne se entoesiasme !!! dit maak ons "werk" makliker

CAS - daai Isuzu van Willie staan alweer :blackeye:

Re: Assistance A4C

Posted: Fri Jun 08, 2012 7:21 am
by Adventures4Christ
More oom Mac, baie goeie punt wat oom maak, maar wat ons gaan doen is om dit deur A4C se web shop te doen, al die regs goed is klaar in plek daar, dan is dit net 'n kwessie om 'n produk deur die web shop te koop. Ons het ook al die terme en goed vir komps en so aan.
Het juis die Rooi See trip die jaar probeer, maar ons tyd was min so moes dit cancel as gevolg van geen bookings.

Die forum sal nie asself die looting hou nie, so sal vry wees van enige legal goetertjies, dit sal soos enige ander produkte wees wat geadverteer word.....

Hoop dit maak sin...

Re: Assistance A4C

Posted: Fri Jun 08, 2012 10:09 am
by pietpetoors
Oom Mac dit sal Gaaf wees as jy uitvind van die lagalities. Skole hou gereeld lotings en veilings so ek dink nie dit kan vreeslik onwettig wees as dit nie vir wins gaan nie.

Re: Assistance A4C

Posted: Sat Jun 09, 2012 7:34 am
by Johannes van die See
Donkey wrote:1) CasKru - R1000 pledge (End of June)
2) Danman - R1000 pledge (After 15th of June)
3) george - R1000 pledge (End of June)
4) Johannes vd See - R1000 (End of June)
5) KobusL - R1000
6) Comrades fundraiser - (100%)
7)
8)
9)
10)
:dance1: :yahoo: :dance1: :yahoo: :dance1: :yahoo:
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Assistance A4C

Posted: Sun Jun 10, 2012 9:16 am
by Adventures4Christ
Dankie vir al julle ondersteuning en moeite mense, dit maak 'n massiewe verskil die forum!
Sal graag 'n aand reel waar een van julle die raffle draw vir ons doen, dink julle dit sal moontlik wees?

Hier is die link na die raffle draw? Laat weet my asseblief as ek iets moet verander?
viewtopic.php?f=62&t=25675

Re: Assistance A4C

Posted: Tue Jun 12, 2012 10:04 am
by CasKru
On request, the fund raising funds Tumelo earned with the Comrades and that has been deposited into the club bank account, has been paid over to A4C.
Payment_Notification-A4C_Comrades_Donation.pdf
(56.24 KiB) Downloaded 140 times
1) CasKru - R1000 pledge (End of June)
2) Danman - R1000 pledge (After 15th of June)
3) george - R1000 pledge (End of June)
4) Johannes vd See - R1000 (End of June)
5) KobusL - R1000
6)Comrades fundraiser -Paid monies received so far
7)
8)
9)
10)

Re: Assistance A4C

Posted: Tue Jun 12, 2012 12:39 pm
by OOOOMS
CasKru wrote:On request, the fund raising funds Tumelo earned with the Comrades and that has been deposited into the club bank account, has been paid over to A4C.
Payment_Notification-A4C_Comrades_Donation.pdf
1) CasKru - R1000 pledge (End of June)
2) Danman - R1000 pledge (After 15th of June)
3) george - R1000 pledge (End of June)
4) Johannes vd See - R1000 (End of June)
5) KobusL - R1000
6)Comrades fundraiser -Paid monies received so far
7)
8)
9)
10)
Tx Cassie, and to all who supported Tumelo's run :thumbup:

Re: Assistance A4C

Posted: Tue Jun 12, 2012 1:30 pm
by Adventures4Christ
:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Assistance A4C

Posted: Fri Jun 15, 2012 7:44 am
by Danman
1) CasKru - R1000 pledge (End of June)
2) Danman - R1000 pledge Donated!
3) george - R1000 pledge (End of June)
4) Johannes vd See - R1000 (End of June)
5) KobusL - R1000
6)Comrades fundraiser -Paid monies received so far
7)
8)
9)
10)

Donated.....Kry daai 4x4 so gou as moontlik in die bos sodat hy die pad na die Here 'n HIGHWAY kan maak.

Re: Assistance A4C

Posted: Fri Jun 15, 2012 8:15 am
by Adventures4Christ
Dankie Danie ;-) Ek ry nou juis met hom rond, nog een of twee klein goedjies en einde van die maand is hy oppad Zambia toe, sal pics reel vir julle! Ons reel nog om te kyk of ons nie by De Wildt kan uit kom Saterdag nie ;-)

Dankie julle mense, hierdie is regtig wat die Woord bedoel met ons is baie lede maar net een liggaam, dis 'n actual voorbeeld van hoe dit veronderstel is om te werk. God gebruik ons om Sy hande en voete te wees, te veel sit en wag vir engeltjies om die werk te kom doen, maar dis ons wat die engeltjies is, elkeen met sy eie gawe en saad om die werk gedoen te kry!

:clap: :clap: :clap: :thumbup: :thumbup:

Re: Assistance A4C

Posted: Fri Jun 15, 2012 8:27 am
by Johannes van die See
1) CasKru - R1000 pledge (End of June)
2) Danman - R1000 pledge Donated!
3) george - R1000 pledge Donated!
4) Johannes vd See - R1000 (End of June)
5) KobusL - R1000 pledge Donated!
6) Comrades fundraiser -Paid monies received so far
7)
8)
9)
10)

Re: Assistance A4C

Posted: Thu Jun 21, 2012 12:47 pm
by Adventures4Christ
Just a quick update, again thank you all SO SO much. Shrek the Nissan Patrol is at Nissan for final checks, and will be leaving tomorrow for Zambia!
I will make sure we get some pictures, so you can see what and where it went once the group is back!!!

:thumbup: :thumbup:

Re: Assistance A4C

Posted: Thu Jun 21, 2012 12:50 pm
by CasKru
Dewald.. My donation will be available by next week this time. Into which account should it be paid?

Re: Assistance A4C

Posted: Thu Jun 21, 2012 12:54 pm
by Adventures4Christ
Hi CasKru, no problem at all ;-)

You can use the following:
Acc Name: Adventures4Christ
Acc Type: Cheque Account
Branch: Menlyn Pretoria
Bank: First National Bank
Account no.: 6224 7208 061
Branch Code: 252 445
Reference: Hilux4x4 Nissan

Re: Assistance A4C

Posted: Wed Jun 27, 2012 8:27 am
by CasKru
1) CasKru - R1000 pledge Donated!
2) Danman - R1000 pledge Donated!
3) george - R1000 pledge Donated!
4) Johannes vd See - R1000 (End of June)
5) KobusL - R1000 pledge Donated!
6) Comrades fundraiser -Paid monies received so far
7)
8)
9)
10)
Nedbank Internet Banking_A4C_Assist.pdf
(14.34 KiB) Downloaded 138 times

Re: Assistance A4C

Posted: Wed Jun 27, 2012 2:29 pm
by Adventures4Christ
Thank you guys, this is really awesome, will post pics when the groups are back!!!

Re: Assistance A4C

Posted: Wed Jun 27, 2012 7:46 pm
by Johannes van die See
Nounet hier in Liberia aan gekom, sal gou kyk of die hotel se internet my toelaat om die EFT te doen anders doen ek dit sodra ek op my skip kom more middag.

Re: Assistance A4C

Posted: Wed Jun 27, 2012 8:32 pm
by Johannes van die See
1) CasKru - R1000 pledge Donated!
2) Danman - R1000 pledge Donated!
3) george - R1000 pledge Donated!
4) Johannes vd See - R1000 pledge Donated!
5) KobusL - R1000 pledge Donated!
6) Comrades fundraiser -Paid monies received so far
7)
8)
9)
10)

Re: Assistance A4C

Posted: Tue Jul 03, 2012 9:06 pm
by CasKru
The remainder of the comrades funds have now been paid
Payment_Notification_A4C_Comrades.pdf
(52.17 KiB) Downloaded 116 times

Re: Assistance A4C

Posted: Tue Jul 03, 2012 9:46 pm
by Adventures4Christ
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Assistance A4C

Posted: Wed Jul 04, 2012 12:36 am
by Johannes van die See
Dewlad, so hoe het julle toe gevorder met die herstel van beide voertuie?

Re: Assistance A4C

Posted: Wed Jul 04, 2012 8:12 am
by Adventures4Christ
Hi Johan,

Die Patrol is reg gemaak en is op die oomblik in Zambia, sal julle terug voer gee sodra die groep so om en by die 16de terug is. Die hardbody loop, ek ry werk toe en terug met hom op die oomblik, paar klein goedjies nog, maar die wiele draai danksy julle klomp :clap: :clap: :clap:

THANK YOU ALL :cry: :cry: :thumbup: :thumbup:

Re: Assistance A4C

Posted: Wed Jul 18, 2012 7:17 am
by CasKru
The last of the comrades funds:
Payment_Notification-A4C-Comrades.pdf
(56.24 KiB) Downloaded 125 times

Re: Assistance A4C

Posted: Wed Jul 18, 2012 2:49 pm
by Adventures4Christ
CasKru wrote:The last of the comrades funds:
Payment_Notification-A4C-Comrades.pdf
:thumbup: :thumbup: :clap: :clap:

Re: Assistance A4C

Posted: Sun Jul 22, 2012 7:57 am
by Donkey
Much, much appreciated Cassie :clap:

Re: Assistance A4C

Posted: Sun Jul 22, 2012 8:46 am
by CasKru
Donkey wrote:Much, much appreciated Cassie :clap:
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Assistance A4C

Posted: Sun Jul 22, 2012 9:11 am
by Donkey
In total how much was paid in please Cassie?

Re: Assistance A4C

Posted: Sun Jul 22, 2012 9:52 am
by CasKru
Donkey wrote:In total how much was paid in please Cassie?
That would be R4058.00 :thumbup: :thumbup: (Comrades funds)

Re: Assistance A4C

Posted: Sun Jul 22, 2012 10:22 am
by Donkey
WOW! Well done to the Hilux4x4 Club :clap: :clap: :clap:

Re: Assistance A4C

Posted: Mon Jul 23, 2012 3:29 pm
by Adventures4Christ
Donkey wrote:WOW! Well done to the Hilux4x4 Club :clap: :clap: :clap:
Second that one!!!!!!! I am just waiting for the guys to send me the pictures from the trip, will post as soon as I get them!!!

Re: Assistance A4C

Posted: Thu Jul 26, 2012 11:51 am
by Kagiso
Heyijjjjjjjjj - Dewald -- jy by oompi uitkom kort voor lank .. ons bekyk wat van Outreacha Africa se toerusting na A4C kan gaan -- anners hou ek "graats jumble sale" en vekoop die lot aan wie ookal ...
Die dat ons nou na KLEINNNNNNNNNNN plekki trek is daar ne weer plak vir al my guttirs nie [ek sommer ophou uitreik assit so aangaan .. maar dan vat HY my weer aan die nek sen sê: " Gaan daar!!" [jy weet mos hoe werk daai ??

HOE gaan dit met Leon se oog?? ek kry hom 'ie inni hanne nie ?

Re: Assistance A4C

Posted: Sun Jul 29, 2012 6:45 pm
by Adventures4Christ
Eish oom Mac, ek voel al erg sleg, dit het lekker rof gegaan op slegte manier, nou het dit 360 draai gevat en gaan rof op goeie manier, waar mens nie mag kla nie, werk nie my agter stewe af en vat skaars grond!!!!!
Oom Mac ek wil kom koffie, maar bly nou aan die ander kant van die aarde, Centurion :shh: :shh: maar ek gaan die week plan maak vir daai koffie wil alles hoor oor die trip! Wil bitter graag vir oom se hou dit uit, maar meskien is 'n garage sale goed, hoekom sit oom nie lysie op die forum nie en dan kan oom daai cash gebruik vir al daai uitgawes op die voertuie?

Mis oom hulle baie en nog steeds groen om die kuwe sal oom die week bel!!! Liefde en seen en dankie vir alles!

Re: Assistance A4C

Posted: Fri Aug 03, 2012 4:00 pm
by Kagiso
Nou't die week ook al sy (.) gesien en die man nog steeds dollafkopaf bjeeesag

Boezman het my nou net duskant kaalg(.) uitgetrek -- en ek luister toe vir ammal en glo die 'head' is gekraak -- vervang die 'head' met 'n nuwe .. en Boezman word steeds warm .. Weeeeeeeerdset ding: Teen 120 - 130 oppi gelykpad GEEN probleem .. sodra ek opdraende tref -- woepss, OP skiet die temp metertjie [assik afkom na 100 dan is dit minder as 'm KM - dan le hy weer op normaal .. ek wil MURE met my tanne uitklim .;.

oor die 'voorraad' - antie Dwergie reken ek moet "graats" [stoor] huur en die gutters daar stoor [weetnie waar ek daai tjing gan kry nie - Boezman het nou my laaste reserwes opgeVREET ..

Noutoe - ek wag virri kuiertjie
[anners moet ek 'n "Snoekbraai" gooi - en kaartjies verkoop vir fondsinsameling vir die Oktober uitreik Richtersveldt toe .. dan laat werk ek jou en dan kan jy verniet kom saam snoek eet :-)) :slap:

Re: Assistance A4C

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:13 pm
by Adventures4Christ
Hallo oom Mac, eish, ek is nou eers vir die eerste keer op die forum van laaste post :cry: self paar intrisante staltjies van die laaste week of 3, maar hoe se die groot mense wat nie dood maak nie maak groot :blackeye:

Ek is die week nog so bietjie dol, maar hoe klink Vrydag oggend vir 'n koffie, het oom se e-mail en foon nommer verloor met system crash op laptop en cell, kan oom seblief vir my sms of PM?

A4C is so te se daar om dalk 'n ietsie tedoen vir daai Richtersveld ene, het so gehoop ek kon die Jimny kom deur sy passe sit daar, maar gaan ongelukkig nie moontlik wees nie!
Een ding het ek geleer die laaste 3 maande, ons liewe Pappa is so in beheer as ons Hom toe laat en ken in alles, my lewe het 360 draai gemaak nadat ek :surrender: het, Hy is net SO SO awesome!!!!

Re: Assistance A4C

Posted: Sat Oct 20, 2012 8:42 pm
by Kagiso
nA EEN MOEDERSE UITPUT GESUKKEL - het ek uiteiiiiindelik reggekry om weer aan te log [Hilux stuur my "nuwe" password [want die oue is vergete en die rekenaar het nuwe hardeskyf ge kry ...] so stuur hulle dit na my OUTLOOK e-pos toe, en hirri (**^&$^)(*)(*_)*&)(*_ laptop wil nie kannie Outlook posadres oopmaak nie -- en die *&^$ adminstarteur kanni insien dat ek my Gmail adres wil gebruik nie ...

klaar geskel -- ek is trug oppi lug

Andre en P von Abo is oppad Botswana toe - nou Dinsdag .. ek sien of daar ander dekking is nie -- maar ALMAL bid saam vir die Uitreik seblief?
Ook vir klaarheid by my of ek saamgaan