Page 2 of 2

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Wed Jul 28, 2010 6:29 pm
by JohanM
Mark, dit is 'n club event so ons gaan nie die mense beperk om te kom vir die naweek nie!!! Dit gaan almal kans gee om lekker saam te kuier en so bietjie die 4x4 ook te toets en lekker te ry.

Vir die wat nie weet nie, white knuckle is a 45 grade afdraande om te ry, so daar gaan heelwat opwinding wees en selfs 'n paar briekmerke op die sitplekke van die voertuie. :acute: :acute:

Hier is die mense wat gaan op die naweek!!!

Teenwoordig vir die Event:

1. JohanM - Johan & Fotograaf
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Franken - Franken
4. A.J - A.J & Handbriek :shh:
5. Danman - Danie & Gesin
6. Delon & Esna
7. Koos, Rita & Tommie
8. Riaan + 1

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 19, 2010 7:45 pm
by JohanM
Ek het gister gou besoek afgele op die plaas en al die nodige relings ect getref. Ek het selfs gereel vir 'n lekker bosveld tv elke aand!! :thumbup: :thumbup:

Hier is die pad oppad na die plaas toe,
DSC04953.JPG
en daar was baie wild te sien langs die pad. :thumbup: :thumbup:

Die watertafel onder die grond is lekker hoog en alles lyk lekker. Die roete self is 'n besige roete. Daar is tegniese dele met wiel plasings noodsaaklik is asook om jou co driver the vertrou oor die obstacles. Ons gaan selfs hier en daar bietjie pad moet bou, maar dit gaan lekker wees.

Hier is die mense wat gaan op die naweek!!!

Teenwoordig vir die Event:

1. JohanM - Johan + 2
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Franken - Franken
4. A.J - A.J & Handbriek :shh:
5. Danman - Danie & Gesin
6. Delon & Esna
7. Koos, Rita & Tommie

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 19, 2010 8:00 pm
by OOOOMS
Baie dankie vir die update Johan, Franken het ook die week hier 'n draai gou gemaak by my en sien daie uit na die naweek. Tyd gaan net so stadig verby..... :sleepy:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 19, 2010 8:46 pm
by JohanM
Mark ek self sien uit daarna. Daar is natuurlik so paar verrassings wat ek vir julle het, maar tot dan sal ek niks se nie..... :shh:

Die Bosveld TV se kanale is ook al klaar ingestel vir die naweek se sports.

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 19, 2010 9:16 pm
by FUDGES
Lekker kanie wag nie. :dance:

Hoe betaal n mens die uistaande geld sommer daar of voor die tyd? :scratch:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Fri Aug 20, 2010 9:32 pm
by JohanM
A.J. wrote:Lekker kanie wag nie. :dance:

Hoe betaal n mens die uistaande geld sommer daar of voor die tyd? :scratch:
A.J jy kan die geld oorplaas dan is alles afgehandel voor die tyd. Ek dink dit sal die maklikste wees vir jou. :thumbup:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 4:22 pm
by OOOOMS
Johan, ons al 90% gepak en reg om te ry :thumbup:

Daar is blykbaar nog plek indien iemand belang stel - late notice....maar gaan 'n heerlike naweek wees :thumbup:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 4:36 pm
by JohanM
Mark ek is ook al so 90% klaar gepak en reg om te ry. :thumbup: :thumbup: Selfs die Hilux al klaar gewas en shine vir die teerpad tot daarso.... :shifty:
OOOOMS wrote:Daar is blykbaar nog plek indien iemand belang stel - late notice....maar gaan 'n heerlike naweek wees :thumbup:
Soos Mark se, daar is nog plek en soos belowe gaan ons so paar nie 4x4 aksies ook he wat heelwat pret gaan oplewer. :thumbup:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 5:33 pm
by FUDGES
Ons is nou nie so ver gepak soos Mark'le nie :beach: maar ons kan nie meer wag nie :veryhappy:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 7:19 pm
by JohanM
A.J. wrote:Ons is nou nie so ver gepak soos Mark'le nie :beach: maar ons kan nie meer wag nie :veryhappy:
A.J dit is reg so, jy het darem nog so 2 dae om te pak!!!! :thumbup: :thumbup: Onthou net ons het net bosveld tv daarso. Geen krag in die kamp nie, so ons gaan mooi sterre hopenlik kan sien van daar af.

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 7:25 pm
by JohanM
Ek het so vinnig die weer gekyk en dit lyk asof ons 'n lekker tyd gaan he met die weer wat so mooi matig is daarso.

Hier is 'n weather update vir die naweek. :thumbup: :thumbup:
Weather Thabazimbi.jpg

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 7:26 pm
by OOOOMS
Toro-Adventures wrote:
A.J. wrote:Ons is nou nie so ver gepak soos Mark'le nie :beach: maar ons kan nie meer wag nie :veryhappy:
A.J dit is reg so, jy het darem nog so 2 dae om te pak!!!! :thumbup: :thumbup: Onthou net ons het net bosveld tv daarso. Geen krag in die kamp nie, so ons gaan mooi sterre hopenlik kan sien van daar af.
Jahan, moet ons hout saamry of voorsien die plek dit?

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 7:30 pm
by FUDGES
Hoe se hulle "less is more" of so iets. :blushing: :blushing: Vir my en handbriek, hoe minder hoe beter :goodjob:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 7:38 pm
by JohanM
A.J. wrote:Hoe se hulle "less is more" of so iets. :blushing: :blushing: Vir my en handbriek, hoe minder hoe beter :goodjob:
Dit is reg so, so ons almal gaan lekker kamp!! Bring wat jy nodig het om lekker te kamp en kom relax saam met ons om die Bosveld TV!!! :goodjob: :goodjob:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 7:43 pm
by Ou vale1
:beg: Johan, ons gaan dit nie maak die naweek nie, my bakkie het probleme wat ek nie kan uitsort nie, geniet julle dit, volgende keer ry ek saam met my Amarok!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 8:24 pm
by JohanM
Ou vale1 wrote::beg: Johan, ons gaan dit nie maak die naweek nie, my bakkie het probleme wat ek nie kan uitsort nie, geniet julle dit, volgende keer ry ek saam met my Amarok!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Koos dit is nou jammer, ons gaan jou defnitief mis. Dalk moet jy maar die 4Y terug insit en kom saam ry?? :blackeye:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 8:28 pm
by Ou vale1
As hom maar gehad het was hy lankal terug, maar mos gejeuk en kyk waar sit ek nou - mooi beat en dis al!

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 8:33 pm
by JohanM
Ou vale1 wrote:As hom maar gehad het was hy lankal terug, maar mos gejeuk en kyk waar sit ek nou - mooi beat en dis al!
Koos hoekom kom jy nie met die 4x2 deur en kuier ten minste saam nie. Ons kan mos plan maak om almal in voertuie te kry en saam te ry. :beg:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 8:51 pm
by Zandyl
Almal wat gaan,julle moet dit geniet.

Maak net seker dat julle alles wat eetbaar is goed beskerm, vat draad saam om die yskas deure mee vas te bind.

Die ape pla verskriklk daar . :angry2: :irate:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 8:53 pm
by JohanM
Zandyl wrote:Almal wat gaan,julle moet dit geniet.

Maak net seker dat julle alles wat eetbaar is goed beskerm, vat draad saam om die yskas deure mee vas te bind.

Die ape pla verskriklk daar . :angry2: :irate:
Dankie ek sal die Windbuks saam vat en hulle so bietjie verjaag indien nodig!!... :shh: :twisted:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 9:01 pm
by Zandyl
Dankie ek sal die Windbuks saam vat en hulle so bietjie verjaag indien nodig!!... :shh: :twisted:
Jy gaan meer as dit nodig he, hulle het tot 'n box tissue's uit ons kamer gesteel, ek dink dit sit nog steeds bo in die boom.

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 9:06 pm
by OOOOMS
Zandyl wrote:
Dankie ek sal die Windbuks saam vat en hulle so bietjie verjaag indien nodig!!... :shh: :twisted:
Jy gaan meer as dit nodig he, hulle het tot 'n box tissue's uit ons kamer gesteel, ek dink dit sit nog steeds bo in die boom.
Jaco, gaan julle 'n draai daar kom maak?

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 9:13 pm
by Zandyl
Jaco, gaan julle 'n draai daar kom maak?
Op nagskof, ek moet die platinum produksie hoog hou

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 9:19 pm
by OOOOMS
Zandyl wrote:
Jaco, gaan julle 'n draai daar kom maak?
Op nagskof, ek moet die platinum produksie hoog hou
Dis nou jammer, sou nice gewees het as julle ons kon join :!:

Boek af siek, koors of so iets :?: :?:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Tue Aug 24, 2010 10:45 pm
by OOOOMS
Koos, sien julle daar Vrydag :thumbup: :thumbup:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Wed Aug 25, 2010 5:21 pm
by 000MSS
1. JohanM - Johan + 2
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Franken - Franken
4. A.J - A.J & Handbriek 
5. Danman - Danie & Gesin
6. Delon & Esna
7. Koos, Rita & Tommie
8. 000MSS - Marco & Suzette

See you there !!!!

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Wed Aug 25, 2010 7:14 pm
by JohanM
Here is the confirmed updated list of the Event.

1. JohanM - Johan, David & Susan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Franken - Franken
4. A.J - A.J & Adelle
5. Koos, Rita & Tommie
6. 000MSS - Marco & Suzette.

For those that want to come, there is still plenty of space available. Let me know asap so that I can add you to the list.

The driving will be one of the highlights and will test driver skill & their vehicle's capability without damage.

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Wed Aug 25, 2010 9:08 pm
by FUDGES
Nog net 2 :sleepy:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Wed Aug 25, 2010 9:11 pm
by JohanM
A.J. wrote:Nog net 2 :sleepy:
As jy nou gaan slaap is dit net een oor!!! :thumbup:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Wed Aug 25, 2010 9:17 pm
by FUDGES
Dan moet ek nou in die bed kom :swoon:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 26, 2010 7:51 pm
by legend35
Ja toe!!!! julle moet nou lekker aangaan oor die naweek.Next time is julle met my ook opgeskeep :lol: :lol:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 26, 2010 8:01 pm
by OOOOMS
More aand die tyd .........

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 26, 2010 8:32 pm
by JohanM
OOOOMS wrote:More aand die tyd .........
Kyk ons lekker bosveld tv!!! :drinks:

Ons behoort ook die 2 mane baie mooi van daar af te kan sien.

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 26, 2010 8:33 pm
by JohanM
legend35 wrote:Ja toe!!!! julle moet nou lekker aangaan oor die naweek.Next time is julle met my ook opgeskeep :lol: :lol:

Dit is reg so, ek sal jou by daai belofte hou.....

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 26, 2010 8:39 pm
by FUDGES
Sien julle more :veryhappy: :veryhappy: :cooldude:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 26, 2010 8:41 pm
by OOOOMS
:dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: Vir seker :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Thu Aug 26, 2010 8:43 pm
by JohanM
:yahoo: :yahoo: :drinks: :drinks: :dance: :dance: :dance1: :dance1: :cooldude:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Fri Aug 27, 2010 7:27 am
by JohanM
Dit is tyd vir ontbyt en koffie, en dan die lasste dinge check, dan vat ek die pad so op die rustige vakansie styl na Thabazimbi toe. :thumbup: :thumbup:

Sien julle nou nou daarso. Mooi ry.... :thumbup: :thumbup:

:bye: :bye: :bye: :bye: :bye:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Sun Aug 29, 2010 11:55 pm
by OOOOMS
Well, well, well.....what can I say.....wonderful weekend!!!!!

The week was long....damm long, to say the least, and finally Friday the time came for us to head North. North towards Thabazimbie, where we would all meet at 15h30 and travel to Mateke 4x4 Nature reserve and enjoy the weekend :dance1: :dance1: :dance1:

When we arrived at our meeting point 15h30 in Thabazimbi, Johan aka Torro Adventures and his camera crew, were eagerly awaiting all our arrival.
We quicly all filled up our vehicles and bought some extra sekel bos wood for the bush tv.

We arrived at Mateke, the 2000ha farm situated approx. 65km N/W of Thaba, where we were greeted by Theresa. She briefly gave us a rundown of he trails, camp-site and other activities.

Arriving at a well maintained bush camp , everyone quicky garbbed some refreshments, unpacked and settled in. The fire was quicky lit and everyone joined in around the camp lapa. We later had supper and 'kuiered' till late....

Saturday morning, some nice breakfast stuff was presented and we then headed for the bush, 4x4 game drive. A relatively mild to wild route where we stopped for lunch and snacks.

After lunch we headed back to the bush camp, where some enthusiastic walkers enjoyed the 'stap roete' and others an afternoon nap.

AJ was so excited to get away for the weekend and ended up leaving half of his camping kit at home :lol: :lol: :lol: Ou Vale was misbehaving but we managed t keep the temp. down and completed the route without any problems. OOOODS successfully wrecked my mag wheel and cap....but, no hard feelings...... :sobbing:

Satuday evening we sat around the camp fire and some liquid was absorbed and some good 'around the camp fire' jokes were exchanged, having everyone in stitches :drinks:

Then after a good old traditional Sunday 'healt breakfast', sousage, bacon, mushrooms and eggs, we starded packing up and headed for the hills.

A huge thanks to Johan and his camera crew for arranging a perfect getaway weekend. Really well organised :thumbup:

Tx, to 4 x 4 Megaworld Vaal Triangle for the prizes
Eric - Family_Dog REPCOM - tx for the loan of thE VHF handheld Club radio's, they worked well, no hassles!

We look forward to the next outing :!: :!: :!:

Pics will follow, when we recover.....

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 8:55 am
by JohanM
Here is the pictures:

Refueling in Thabazimbi & stocking up on fire wood:
Refeul.jpg
The convoy on arrival at the Farm: :thumbup: :thumbup:
Mateke aankoms.jpg
The drift enroute to the campsite
Watercrossing.jpg
The arrival in the campsite was a relief and everybody jumped out to inspect the site and find suitable places to pitch their tents....
Camp Arrival.jpg
Our Hiluxes that made short work of the long road..... :thumbup:
Hilux'e.jpg

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 10:22 am
by Spartan
Nou eintlik :scratch: :shock3: :shock2: is dit nou al fotos?

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 10:33 am
by JohanM
The camp was setup in a very short time, and everyone headed for the bushveld TV. :thumbup:
Camp setup.jpg
The bathrooms with hot & cold showers & water on tap :thumbup:
Bathrooms.jpg
The beginning of the fun started here... :roll: :twisted:
Bosveld TV.jpg
The first river crossing, AJ taking it easy.
Drift1.jpg
The convoy taking a breather enroute to the tecnical sections... :thumbup:
Convoy on trail.jpg

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 10:40 am
by JohanM
The first tecnical obstical,
Rocky section1.jpg
Me lifting a wheel.....
Johan.jpg
Mark's turn to flex a bit....
Mark.jpg

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 10:50 am
by JohanM
After the first warm up technical obsticle we managed to find a easy but very technical rocky section that required driving skill, outside navigator showing you which way to go. We lifted wheels, and had great fun here. :thumbup: :thumbup:
JOhan2.jpg
Danelle lifitng a wheel and enjoying it..... :thumbup:
Mark3.jpg
Koos showing us how its done in a Hilex..
Koos1.jpg
Aj was so excited to get out with his Lux...
Aj2.jpg

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 11:02 am
by JohanM
Rocky road.jpg
Descent.jpg
Koos2.jpg
AJ3.jpg
We did the scouting of white knuckle and it was decided as a group that we will not do this section of the trail as the possibility of serious vehicle damage was a great possibility. :shock: Here is some of the pictures showing the erosion and steepness of this section.
Whiteknuckle1.jpg
Whiteknuckle2.jpg
We had lunch under the Maroela tree at the begining of White knuckle and then did a turn around and back tracked to camp where the afternoon was spent relaxing and resting. :thumbup:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 11:38 am
by FUDGES
Dit was nou n lekker recharge naweek dankie almal :goodjob: :goodjob:

Nou kan ek nie wag vir die volgende een nie :beg: :beg: :beg:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 12:24 pm
by 000MSS
What a great relaxing weekend..

Thanks all :goodjob: :goodjob: :goodjob: :goodjob: :goodjob:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 12:44 pm
by JohanM
Thank you to everyone that made the effort to attend. :goodjob:

We will be doing a similar event soon again.... :yahoo:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 12:56 pm
by Traveler
Dit lyk of dit major lekker wiele was. :mrgreen:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 6:33 pm
by Ou vale1
:boss: Dink nog oor daai Lexus, maar hier's nog 'n paar pics, dit was febok!!!!! Het net vir Hennie met sy bekfluite gemis want om some reason is daar geen voelsang of 'n ou jakkals se geroep nie, net Mark se snork!

PS: Niemand het op enigeen se tone getrap OF DAAROOR GERY NIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 6:44 pm
by FUDGES
Ou vale1 wrote::boss: daar geen voelsang of 'n ou jakkals se geroep nie, net Mark se snork!
Net Mark sin :shock2: :shock2: Ek het snorkery in tripple seround sound gehoor :picknose: :picknose: :taunt:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 6:51 pm
by Ou vale1
Shut-up, nie vir jou gesnork nie, jy en David was te besig!!!!!!!!!!!!! Wanneer ry ons White Knuckles?

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Aug 30, 2010 7:11 pm
by JohanM
Ou vale1 wrote:Wanneer ry ons White Knuckles?
Koos sodra jy die Lexus se cooling 100% gesort het en ons is verveeld dan kan ons daai een gaan ry.... :scratch: :thumbup:

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Sep 13, 2010 6:30 am
by Ou vale1
Johan, weet jy hoe ver David gekom het met sy fotos en CD, sal graag wil sien.

PS: sit ons op vir Serendipity

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Posted: Mon Sep 13, 2010 7:42 am
by JohanM
Koos,

Hy is nog besig met die dinge. Het so vinnige preview gehad maar is nog nie tevrede met die results nie..... Sal jou naam opsit vir daai Naweek. EK neem aan daai V8 se hitte is nou onder beheer???