Waar was jy in die weermag?

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by hentey »

Ja Johannie,ons was die bevoordeelde generasie,ons het seker maar net heimwee,maar jy is nou daai tiepe klong wat eerste sy longe uitkots na 40 km route mars,met n 90kg marble in sy rugsak,full webbing,n slaapsak,dixies,en n nat kombers.Dink vir jouself,jy is 18 jaar oud,en n klomp ooms met sulke lelike snorre en blink boots skeeu op jou,en die meeste van die tyd weet jy ook nie waarvan hulle praat nie.........Jy slaap in n tent met gate in die dak en 4h00 kom gil hulle op jou om op te staan,en binne 30 min dan moet jy inspeksie staan.Kyk boet,daai was nie vir sissies nie,jy verlang later na mense wat jy nie eers ken nie.....................Ek wil dit nooit weer oor he nie,maar dit laat mens anders na die lewe kyk.Oor die grens situasie wil ek nie eers praat nie,dit blok jy net eenvoudig uit jou geheue uit.
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Spartan »

Scorpion wrote:Weermag is/was vir die vöels. Julle ou topies het net heimweë...
Heimee!!! Dit het manne gemaak van almal met sterk ruggraad en ek praat vir almal wat dit gedoen het. Die lot wat polisie toe gegaan het was net te bang en dit is wat hulle sal wees vir die res van hulle lewe. Baie jammer die jeug van vandag mis dit want dis wat hulle kort :evil: :evil:
Ek mis net die manne wat daar by die sing en spring bende was, was niemand daar by een val en kerm bateljon gewees nie? :twisted: :twisted:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Niel »

Spartan wrote:val en kerm bateljon
Jy praat nou van die vleis bomme :lol: wel dis wat ons bokkoppe hulle genoem het.
Lekker dae wat ek nie wil oorhe nie

Ek sal laai om vir gifangelkie met sy wit tekkies vir so 15 min n oppie te gee ... :lol:
Johann gym jy?

Die ergste oppie wat ek ooit gehad het was vir 3.5 h (aandete uitegstel) met my koppie en pikstel in 8 SAI in Feb :roll:
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Mr_B »

Niel wrote:Blom, dan was ek en jy saam in daar in 88. Eers in C company en toe F- Company (NDP natuurlik) :) :)
Hey Niel... I can't imagine you with an army cut hairstyle, that must have been funny, you must have felt violated with no hair?? Any pics?... :lol: :twisted:

As I'm english, please help me translate...

Weermag = Again may?
Weermag = Again force?
Weermag = Weather may?
Weermag = Weather force?

Sorry guys... Afr is a difficult taal... just don't want to post replies totally off topic...

Snippy :twisted: No you're right I never went to da army... explains alot!
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Niel »

Snip, I can see you were never there :roll: no pics, even had a snor (figure that one out :lol: )









ag ok man
snipes wrote:Sorry guys... Afr is a difficult taal...
mustache
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Agteros »

Straight from varsity to School of Engineers (Geniekorps) Kroonstad in July 1985. Basics & JL's then CO's @ Vegkop July 1986. Lost 25kg in first 3 months - wish I was as fit now. Platoon commander (training) 2 Field Bethlehem 26 Field Esquadron. Coldest winters I have ever experienced.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by hentey »

Ja ok,dit mag miskien of topic wees,maar ek wonder hoeveel manne (soos ek)dra nog hulle snorre,wat in die army gekweek is.My snor is nou al heeltemal grys,maar ek het dit eenmaal afgeskeer en toe ken ek myself nie.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12702
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Family_Dog »

hentey wrote:Ja ok,dit mag miskien of topic wees,maar ek wonder hoeveel manne (soos ek)dra nog hulle snorre,wat in die army gekweek is.My snor is nou al heeltemal grys,maar ek het dit eenmaal afgeskeer en toe ken ek myself nie.
I have a pal in Klerksdorp who has had a moustache since I have know him (~30 years). Recently, I was at his house and couldn't figure why he looked "different"... he had not had a haircut, yet there was something "different" about him. An hourt later then penny dropped:

"You Blixem!" (Am I allowed to use the correct spelling? - dunno) He had shaved off his snor... took me a while to realise this ;)

It took a while...


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Mud Dog »

Yeah it always looks so strange .... did it myself a few years ago (also had a snor for close on 30 yrs at the time ... the lower half of my face looked like a fowl's p**p hole. My daughter was almost in tears, wife ignored me and my son thought it was funny because every time he saw me he started laughing. :D
Got a snor again.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Spartan »

Ek is nou nog nie so bejaard nie maar het myne ook nog net een keer af geskeer toe voel ek soos n plaas perd met die kaal bolip, ek het so sport beseering op die agterkop wat nie wil gesond word nie eintlik voel dit of hy groter word, hoe gaan die storie van vooraf weet jy baie en van agteraf bles dan dink jy baie en van voor tot agter dan dink jy jy weet baie :lol: :lol:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
LouisK
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
Town: Durbanville
Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
Real Name: Louis Kriel
Location: Durbanville

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by LouisK »

1986 SA Inligtingskool op Kimberley (Diskobolos) JL's
1987 Sektor 20 HK Rundu (Ops Moduler "I did my bit" :D: )
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by hentey »

LouisK wrote:1986 SA Inligtingskool op Kimberley (Diskobolos) JL's
1987 Sektor 20 HK Rundu (Ops Moduler "I did my bit" :D: )
Ja sonder dit sou jy nie die PREZ van Amerika kon word nie.
Off topic maar bly jy lekker in die WIT huis?
User avatar
King Rat
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 645
Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux
Real Name: Coenraad

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by King Rat »

Ek was erens in Pretoria, en toe erens in Lhuhatla, en toe erens in townships. Willie dit ooit weer oorhe nie, dit was so n bietjie nag. Maar kan gelukkig nie veel onthou nie, het my browns weggegooi. :evil: :twisted: :twisted: :twisted:
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6

Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Pietman »

1 Para 88/89 :thumbup:
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by cprinsloo »

1983, 4 Veld Artillerie, Potch, Art Skool
1984, 14 Veld Artillerie, Potch (het toe verander in 10 Art Brigade)
Doen ook die vleisbom storie, waar mens met daai pype wat bomme skiet speel.
Die lekkerste was om met die kannone te skiet, al was die tye in die veld hard. Maar die rondfoeter en breinlose PF's kon ek nooit hanteer nie.
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by wim »

cprinsloo wrote:1983, 4 Veld Artillerie, Potch, Art Skool
1984, 14 Veld Artillerie, Potch (het toe verander in 10 Art Brigade)
Doen ook die vleisbom storie, waar mens met daai pype wat bomme skiet speel.
Die lekkerste was om met die kannone te skiet, al was die tye in die veld hard. Maar die rondfoeter en breinlose PF's kon ek nooit hanteer nie.

Dis hoekom ek na vyf jaar as PF bedank het .Op civiestraat lag mens vir n clouwn en in die weermag MOET jy hom salueer.
ImageImageImage
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by cprinsloo »

Miskien veralgmeen ek te veel, daar was 'n sersant op 4 Veld wat nooit gevloek het nie, altyd met mens gepraat het of jy 'n volwassene was (maar hy kon mens goed op(&*!@#). Mens kan seker baie gesels oor die army dae.........
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Spartan »

cprinsloo wrote:Mens kan seker baie gesels oor die army dae.........
Chris dit is seker een van die topic's wat ouens die vinnigste laat pal's word en saamstaan wat ek nog gesien het, dis asof jy deel is van n broederbond as jy daar was maak nie saak waar jy was en wat jy gedoen het nie solank jy net daar was. Gewoonlik as hulle begin praat kom jy vinnig agter of n ou weet waarvan hy praat en of het hy die storie gehoor, ek het al ouens raak geloop wat kleim hulle het dinge gedoen wat nie in die weermag was nie en geweet het hy praat met die ou wat dit eintlik gedoen het nie. Ek sien pietpetoor was by 1SAI na my, maar ek is seker as ons begin praat sal hy sê hy het al van my gehoor. Ek dink daar is baie ouens wat wens hulle was daar.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by hentey »

Ek wonder of daar iemand is wat vir AO1 Pep Van Zyl ken en weet of hy dalk nog lewe.Hy was die RSM van 32 batt in 1977.Almal het seker die urban legend gehoor van einste man wat R1/FN met bajonet aan staan en sy naels skoon maak!!! Die storie het verder versprei dat n vol magasyn (20)rondtes ook aan was.Het self nie gesien nie,maar ek weet dat hy blerrie sterk was.
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Bushwacker »

snipes wrote:As I'm english, please help me translate...

Sorry guys... Afr is a difficult taal...
Die weermag was afrikaans, meeste goed het nie engelse name gehad nie, soos 'n varkpan, witgoud, pikstel, bokkop.... Ek dink net 'n go-cart was engels :lol: :lol: :lol:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Niel »

Bushwacker wrote: witgoud
:lol: :lol: in my huis houding word daar steeds verwys daarna as witgoud - jy het nie daai 1 rolletjoe met enige iemand gedeel nie :lol:
Bushwacker wrote:pikstel

Moet in Oudtshoorn in die tuin werk met die stelletjie :problem: en dan die aand of middag weer met die goed eet.
Bushwacker wrote:bokkop
Wie was almal bokkoppe, G1K1?
Soos die ouens gese het agter elke bokop staan n ???? :lol: hoe groter die bokkop hoe groter die ?????? :roll:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Bushwacker »

:clap: :clap: :clap:
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by wim »

Jis Piet laat my dink daar was darem goed soos juppo guts en fire bucket maar hulle was in die mindere.Taxi,die stukkie kombers waarop jy geloop het voor inspeksie,
ImageImageImage
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by cprinsloo »

Ek wonder of daar iemand is wat vir AO1 Pep Van Zyl ken en weet of hy dalk nog lewe.Hy was die RSM van 32 batt in 1977.Almal het seker die urban legend gehoor van einste man wat R1/FN met bajonet aan staan en sy naels skoon maak!!! Die storie het verder versprei dat n vol magasyn (20)rondtes ook aan was.Het self nie gesien nie,maar ek weet dat hy blerrie sterk was.
Op Art Skool was daar 'n Samjoor Pepe van Dyk, seker nie dieselfde ou nie. Maar ou Pepe was net so 'n karakter, op Art Skool se gronde in 'n karavaan gebly, met 'n ou V8 en 'n boot. Woensdae staan ons nog op die parade grond vir sport parade, dan sleep hy al by die hek uit met sy boot op pad Potch dam toe. Sy sêgoed kan mens ongelukkig nie hier herhaal nie......
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by ThysdJ »

Daar was snaakse mense in die army.. Hierdie is een van die ouens wat ek raakgeloop het by die Berede Sentrum in Potch...

Samajoor Swart kom 1 oggend laat aanmeld vir diens, (die bussie het gebreek of iets) toe roep hy homself op orders, en straf homself. Sy straf was dat hy vir 'n week lank elke dag werk toe en terug moet draf om seker te maak hy is nie weer laat nie. (14km one way). :shock: :shock:

'n Kampioen perdespring-perd skrik vir 'n Garry (Land Rover), en skop sy voorlig uit. Samajoor Swart roep die perd op orders, en vir sy straf moet hy 2 weke lank die askar trek. Die perd het daarna nooit weer ordentlik gespring nie. :shock: :shock:

Hentey in elke eenheid waar ek was was daar een of ander sterk arm Staf/Samajoor/Whacko wat sy naels met 'n bajonet aan die blitsbreker van 'n R1 skoongemaak het. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Pietman »

Hi Chris. Ek was 10 Art toe nadat Ek my vlerkies by 1 Vals gekry het in 88. Ons is toe Lohatla toe vir "training" op die 120mm. Het n' paar spronge en operasies met die 120's gedoen. Seker een van die lekkerste gevoelens om daai mortier in die loop te laat afsak en as hy da anderkant op die regte plek val.... :roll:
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by cprinsloo »

Thys, 10 Art was mos net langs Berede, ek het daai stories gehoor.......

Pieter, was jy eers by 1 Para en toe 10 Art toe? EK was heeltyd by Artillerie, net die kursus gaan doen. Dit was lekker om te skiet. Ek was nie op die kannone self nie, was TA Sersant. Maar dit was lekker as die feedback terugkom dat die kanonne op teiken was, dan weet mens die sommetjies was reg. Maar 'n keer of wat die OP ook amper uitgehaal....

Die skietgoed wat my die meeste hoendervleis gegee het was die Valkiri's, of die "Pharoes" soos ons dit genoem het. "n Klomp van hulle gelyktydig in die lug, as hulle neusringe op gehad het, het my hele lyf laat uitslaan in hoendervleis. Weet nie hoe dit sou wees aan die ontvangkant nie, dan sou ek 'n ander broek moes nodig hê
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Scorpion »

Jislaaik, maar julle outoppies kan nogal opgewonde raak oor die weermag... :twisted:

Ja, ek was nie daar nie, dis afgeskaf 'n jaar voor ek skool klaargemaak het en ek moet sê in 'n mate is ek spyt (maar nie oor die "verpligte" snor nie... :twisted: ). My pa het egter vir my na skool gesê ek sal nogsteeds leer om op my eie voete te staan en my Israel toe gepos met 'n return kaartjie en R 1000 in my sak. Kyk, daar het ek geleer wat dit is om swaar te kry. Ons het op die strand geslaap en moes kos steel om aan die lewe te bly. En die beste was, elke keer as ek gebel het en gesê het ek's honger het my ouers my vertel hoe lekker hulle steak met artappel en pampoen, ens. eet....

Dit was miskien nie weermag soos julle dit gehad het nie, maar dit het my beslis disipline geleer en hoe om op my eie voete te staan. Dit was die beste jaar van my lewe! :D:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by cprinsloo »

Ek dink 'n jaar oorsee sou vir my ook gewerk het! Kan jou 'n paar ander stories oor die army vertel wat nie so lekker is nie, maar mens probeer die goeie en die snaakse onthou. Maar ek dink dit sou goed gewerk het vir sekere jong knape van vandag!!!
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by wim »

cprinsloo wrote:Ek dink 'n jaar oorsee sou vir my ook gewerk het! Kan jou 'n paar ander stories oor die army vertel wat nie so lekker is nie, maar mens probeer die goeie en die snaakse onthou. Maar ek dink dit sou goed gewerk het vir sekere jong knape van vandag!!!
Ek was nooit grens toe gewees nie,was op die nippertjie om te gaan toe ontrek die SAW uit Angola maar word toe Leergevegskool(Lohatla) toe gepos as A voertuig autolek en het daar baie ouens ontmoet van die grens af en baie nare stories gehoor.Op lohatla was daar baie keer dowerts(mortiere wat nie ontplof het nie) in die opleidingsgebied wat spontaan afgegaan het. Ek het een Sersant geken wat elkekeer as daar n plofgeluid was het hy na die grond toe geduik.Ek het hom jammer gekry want hy was elkekeer baie verlee gewees. Die grens het baie ouens seer gemaak .
ImageImageImage
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by ThysdJ »

cprinsloo wrote:Thys, 10 Art was mos net langs Berede, ek het daai stories gehoor.......
Ja julle wetters het ons veld aan die brand geskiet dan moet ons gaan brandslaan en perde vang 3uur in die oggend terwyl die bomme om ons val :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Hoppy »

Is dit waar jy jou hou gekry het? het nog altyd gewonder
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by ThysdJ »

Hoppy wrote:Is dit waar jy jou hou gekry het? het nog altyd gewonder
Nee glad nie.. dis toe ek met daai verdomde Land Rover gery het... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Pietman »

Chris, Ek het ingeklaar by Voortrekker, daar was ons te veel vir die plek toe pos hulle so 1 duisend van ons 10 Art toe. Daar moes ons in tente bly en die toestande was haaglik. Toe op n' dag kom die ouens van 1 Para daar aan en Ek volinteer. Het my eerste ses maande van basies op Bloem gedoen, toe 2 weke van PT kursus en toe my vlerkies gekry. Daarna is ons gevra watter kursus ons wou doen. Ons kon kies tussen ligafweer, artillerie of invanterie. Ek is toe 10art toe saam met so 40 ander ouens.

Ons het sulke lang 120mm bomme gehad wat jy xstra laddings kon opsit, hulle was langer as die gewone HE's. Die goet kon omtrent 10 of 15 km ver skiet. Was n' belewenis om so agt van hulle in die lug te sien hier bo jou as die xstra lading "rockets" aangaan. Jip, aand die ander kant van daai goed wil Ek nie graag wees nie.
EX ALTO VINCIMUS
Knersus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 322
Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
Town: Kathu
Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
Real Name: Eben
Club VHF Licence: ZS3EP
Location: Kathu

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Knersus »

AANTREE !!! Ja ek het ook die grens gemis maar was 4 jaar in die Army. Vandag steeds 'n burgermag lit by Regement Oranje Rivier wat 'n rooikat pantser burgermag regiment is. Was maar 'n seiner in 5 Sein regiment Wonderboom en Olifantshoek. Army dae was great maar vandag ongelukkig nie meer dieselfde Army as wat ons ken nie.
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Hoppy »

Dis ook daar waar ek n totale en ongeneesbare alergie vir n Garry (landrover) en n Bedford ontwikkel het. Julle moes die goed net ry, ons moes hulle aan die loop try hou.
Gelukkig het ek gou gevolunteer om n Ratel kursus te doen en tot vandag weier ek om n spanner aan n landrover te sit.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
hilex08
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
Real Name: Hennie

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by hilex08 »

nou straaik dit my !!!!! dis hoekom ons die oorlog verloor het !!!!!


WANT HULLE HET ONS FREEKING LAND ROVERS GEGEE !!!!

ek sweer as ons toyotas gehad het, het ons die faait gewen !!! :twisted: :twisted:
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by wim »

Tegniese diens korps sou ten minste die fight teen olie lekke gewen het met toyotas.
ImageImageImage
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Pietman »

ek sweer as ons toyotas gehad het, het ons die faait gewen !!!
Nou praat jy...!!! want in elke burger oorlog wat hulle op die nuus wys is daar iewers n' ou toyota bakkie met n' hele paar soldate bo-op.

As ons weermag maar net daardie tyd die regte keuese gemaak het... :roll:
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by bosjakkals »

Nou ja, Klink my hulle is n klomp hoerdentlike manne. Geen krimenele en staatsvyande nie. Toe hulle my afllai op die stasie vra so n groot oom met n groot snor my "Wat het jy verkeerd gedoen?" Heel verbaas antwoord ek " niks wat ek van weet nie oom" Die stasie was op Walvis baai 1986 2 SAI se Bokkoppe. In die woestyn en op die strand opleiding gedoen. 18 Maande grensdiens van Oshihati tot in Rundu. En dit was ook daar waar die 4x4 gogga vasbyt gekry het. Jy vat net een keer n buffel se 12.5 x 20 tyre teen duin sewe uit en dan sit jy nooit weer vas in die sand nie. GEWAARBORG. Ek is nogal jammer ek het die tyd van oom Eric gemis waar hulle "Gechil" het, ons was n 5 peleton kompanie en almal drywers,kokke, seiners, tiffies almal was topfiks.Dit was lekker maar nou is dit klaar voor Scorpion my beskuldig van HEIMWEE en sulke goeters, ek moet bieg ek mis my skraal en fikse lyfie, die pens raak half lastig.

CJ
Attachments
7-5-87 Oshikati.jpg
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by bosjakkals »

Ek moes dit geweet het- Nou dink julle ook ek is n krimeneel. :angel:

Hoekom het die draad gestop? :(

CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Niel »

Almal het geskrik vir daai GV in die foto :lol:
Watter wapen hou jy vas in die foto (regter hand) :?:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by george »

Watter wapen hou jy vas in die foto (regter hand)
Dit lyk na 'n RPG 7.
Net 'n ander ding.Ons het nie die oorlog verloor nie.ons het onttrek.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Niel »

kan sien jy was nie in die Infanterie nie .....jou ander regterhand :roll:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by george »

kan sien jy was nie in die Infanterie nie .....jou ander regterhand
Ek kon net nie glo jy weet nie wat 'n AK is nie :roll: :roll: :roll: :wave:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
infanta

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by infanta »

SA Vloot 1987-1988,Saldanha,Wingsfield en toe P.E.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Niel »

george wrote:Ek kon net nie glo jy weet nie wat 'n AK is nie
Damduiker, is dit n 49 of 47 want die een kan nie geweer grenate skiet nie :roll:
infanta wrote:SA Vloot 1987-1988,Saldanha
Sorry George, hier is die regte damduiker :lol:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by ThysdJ »

Niel wrote:Damduiker, is dit n 49 of 47 want die een kan nie geweer grenate skiet nie :roll:
AK-49? Niel? Selfs Kalashnikov ken nie so 'n geweer nie... :shock: :shock:

http://kalashnikov.guns.ru/models/list
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
infanta

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by infanta »

Nee n Speargun kan een skiet,probeer die volgende keer kaspaas
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by HennieJ2 »

[quote="Niel Wie was almal bokkoppe, G1K1?
Soos die ouens gese het agter elke bokop staan n ???? :lol: hoe groter die bokkop hoe groter die ?????? :roll:[/quote]

Niel,

Miskien het iemand hier jou al vertel - vir elke bokop lig die mooi girl haar rok op!!
2 jaar infanterie - 1 jaar Mfafa skool Oudshoorn en 1 jaar 4 SAI M/burg 3 jaar Tuffie 5 jaar PF gewees van 1979 tot 1983.
Lekkerste plekke - Noord van Oshakati (Oom Willie se groot pad, Katima en dan 'n 3 maande stunt by Gwalali ? (Crooks Corner in KNP, op die grens van Zim, Moz en SA) :clap:
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Niel »

HennieJ2 wrote:[quote="Niel Wie was almal bokkoppe, G1K1?
Soos die ouens gese het agter elke bokop staan n ???? hoe groter die bokkop hoe groter die ??????
Niel,

Miskien het iemand hier jou al vertel - vir elke bokop lig die mooi girl haar rok op!![/quote]

Hennie, ek wou nie die "ou manne" deurmekaar maak nie die jonger ouens se dis n familie forum :shock: :lol: :lol: Wag miskien moet ek dit moderate :shifty:
Ek vra aan die begin van ons 2de jaar vir ons groen badge AO1 of hy my tranfer papiere sal teken om grens toe te gaan. Hy se toe n paar dinge wat ek nie op n oop forum (as jy in die army was sal jy min of meer weet) kan herhaal nie....maar 435 was klaar geteken en ek het in @@@@plaas bly sit :thumbdown: :silent:
User avatar
Scooter
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1283
Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
Town: JHB
Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
Real Name: Scott
Location: Strubens Valley

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Scooter »

For those guys who were in the SADF and the border war 1966-1989, go check this website out

http://www.sa-soldier.com/
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Spartan »

Dankie Scooter, ek sien n ding aankom :shh: :shh: :shh:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by wim »

Dankie Scooter ek het sommer n hol kol op my maag gekry toe ek weer daai buffels kwes en ratels gesien het.Mis net die ou Oliefant tenks.
ImageImageImage
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Bushwacker »

Sit fotos op daai site Wimpie, Ek sal 'n bietjie rondkrap vir myne :thumbup:
User avatar
Joshua
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 180
Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
Town: Brakpan
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
Real Name: Christo
Location: Brakpan
Contact:

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Joshua »

Junie 77 inname, aansoek gedoen vir SAP, wou daai geel bakkies so lekker windgat gaan jaag.
'n Maand voor die inname kort hulle ouens op Grootfontein en sit ons 4 dae op 'n trein na Grootfontein. Gooi bokse vir 'n paar maande, transfer toe na seineenheid in Potchefstroom. That was fun ! Varsity chicks het ons gelaaik, maar tussen ons en die varsity manne het die vuiste gereeld geklap.
User avatar
merwn
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 354
Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
Town: Kriel
Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
Real Name: Nick

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by merwn »

Ek was Jul 1983-1985 iname ,TDK ,was 'n lugaweer Tiffie
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Spartan »

In die laaste tyd sien en hoor ek baie meer van die ou weermaglede en sien ek meer web sites opgaan waar die manne begin praat, dit laat my wonder wat is aan die kom, einlik weet ons almal wat is aan die kom. Vandag weer het ek n mail gekry wat ek nie die ou eers ken nie maar hy het my inligting en alles, elke ou dink seker anders maar manne wat nog diensplig gedoen het het nog n laaste job om te doen.
Hier is die site wat na my toe gestuur is, glo julle sal belangstel om te gaan kyk.

http://blog.sadf.info :think: :think: :think: :think:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by Bushwacker »

Ek het dit ook gekry :wth:
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Waar was jy in die weermag?

Post by wim »

Ek het ook gekry hulle het tot my magsnommer gahaad
ImageImageImage
Post Reply

Return to “Open Discussion”