Die man ry elke nou en dan die kortpad van die werk af terug huis toe. Laas Vrydag het hy hom so bietjie misgis met die ekstra reënwater in die poeletjie!
Bel my 17:50 want "hy sit bietjie vas" :wth: , nie gedink sy vrou is ernstig toe sy sê hy't die bakkie verdrink nie!
Geen winch op ROOIWYN nie, twee sleeptoue aanmekaar, 1ste laestrek met locker agter, teen die modderkleiwal uit en daar kom die duikboot, sonder om die lux eers te laat hop, spring of gly!!!!!!!!!!!!
Ongelooflike krag wat die "lui" 22r enjin het so laag onder!!!!!!!!
Gertc wrote:Hy sal nie gou weer daai kortpad na n goeie bui reen vat nie.
Ek dink daai bakkie gaat ook nie gou weer loop nie... as ek so moet raai sal ek sê hy het so bietjie water gedrink. Hopelik vir sy part het hom nie weer try start nie
:wth: Cassie,
Dit was my tweede vraag aan hom en sy antwoord: 'Ek't gekyk of hy wil start na hy gevrek het, maar daar was net een ligte klop geluid'!!!!!!!!
Eerste vraag was of die pad die enigste een is? Dis een van twee dinge wat ek vermy as ek kan, water en modder!
ROOIWYN wrote::wth: Cassie,
Dit was my tweede vraag aan hom en sy antwoord: 'Ek't gekyk of hy wil start na hy gevrek het, maar daar was net een ligte klop geluid'!!!!!!!!
Eerste vraag was of die pad die enigste een is? Dis een van twee dinge wat ek vermy as ek kan, water en modder!
Ek dink sy vrou het ook so ligte klop geluid teen sy kop gemaak
nee man, dis mos nou 'n klap in die gesig vir alle babers.
shame, ek voel maar vir die ou.
water in die enjin, dis maar groot geld daai om reg te maak.
nee wat, water ry ek maar ver om. soeveel stories van mense wat wegspoel want die water lyk nie so diep nie.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
Ek hoor die gesels in daai bakkie..."Ek het jou mos gese jy kan nie hier F#$&@##n deur ry nie. Kyk nou wat het jy van jou slim gat geit...Jy wil mos dink jy kan ooral deur F$%#@........Wel ek neem nie die ou kwalik nie, hy het maar net 'n oordeels fout begaan Ek hoop maar hy het sy les geleer. Waar het jy anyway gesien 'n Izuzu kan swem
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
Is daai bakkie diesel of petrol? Diesel wat hy weer probeer start het en so dowwe geluid gemaak het, is hydraulic lock :problem: .... 9 uit tien keer is dit gebuigde konrods.
Weet nie wat kos daai wa se spares nie, maar dit is nie goedkoop oefening nie. Voel vir die man, en a snorkel kon dit alles verhoed het. Dit gesê, myne is nog steeds nie op nie :?
Bfreesani wrote:Is daai bakkie diesel of petrol? Diesel wat hy weer probeer start het en so dowwe geluid gemaak het, is hydraulic lock :problem: .... 9 uit tien keer is dit gebuigde konrods.
Weet nie wat kos daai wa se spares nie, maar dit is nie goedkoop oefening nie. Voel vir die man, en a snorkel kon dit alles verhoed het. Dit gesê, myne is nog steeds nie op nie :?
En met 'n vriend van my gebeur laas jaar met die Swazi Reg Raid
Hy't nogal redelik ver deurgekom, ..... (vir 'n Isuzu ). Lyk my as hy nog traction gehad het, kon hy dit wel gemaak het. Miskein het hy 'n bietjie te veel afgeslack en to borrel die water heeltemaal op in die enjin bay.
Wat dink julle?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
Mud Dog wrote:Hy't nogal redelik ver deurgekom, ..... (vir 'n Isuzu ). Lyk my as hy nog traction gehad het, kon hy dit wel gemaak het. Miskein het hy 'n bietjie te veel afgeslack en to borrel die water heeltemaal op in die enjin bay.
Wat dink julle?
Party mense verstaan nog nie, 'n boot het ook 'n stuurwiel maar dit het nie wiele nie en het 'n ding wat lyk soos 'n waaier agter. 'n bakkie het ook 'n stuurwiel maar het vier wiele en het nie die ding wat lyk soos 'n waaier agter nie en sy kajuit is gewoontlik toe.
Bote word op die water gebruik bakkies op die land, bakkies maak nie goeie bote nie en bote maak nie goeie bakkies nie.
3RZ wrote:Party mense verstaan nog nie, 'n boot het ook 'n stuurwiel maar dit het nie wiele nie en het 'n ding wat lyk soos 'n waaier agter. 'n bakkie het ook 'n stuurwiel maar het vier wiele en het nie die ding wat lyk soos 'n waaier agter nie en sy kajuit is gewoontlik toe.

Gebruik die regte greedskap vir die regte job.
'n Bakkie het dalk nie 'n waaier agter nie maar het een voor met 'n onboard motor Ek is een van daai brigade wat water deur is wat so halfpad teen die windscreen op stoot.. :roll: :roll: Maar nou na die EFI conversion sal ek moet versigtiger wees want ek weet nie of die pype vanaf die snorkel so mooi seël as wat hulle moet nie.
Ag gee die man tog `n blaaskans!!!! Dit was sy enigste manier wat hy kon dink hy is nou in Botswana se Moremi reservaat met al die diep water kruisings......
JohanM wrote:Ag gee die man tog `n blaaskans!!!! Dit was sy enigste manier wat hy kon dink hy is nou in Botswana se Moremi reservaat met al die diep water kruisings......
Kom ons sê maar net iets of iemand was Bot en dit was nie swana nie
3RZ wrote:Party mense verstaan nog nie, 'n boot het ook 'n stuurwiel maar dit het nie wiele nie en het 'n ding wat lyk soos 'n waaier agter. 'n bakkie het ook 'n stuurwiel maar het vier wiele en het nie die ding wat lyk soos 'n waaier agter nie en sy kajuit is gewoontlik toe.
Bote word op die water gebruik bakkies op die land, bakkies maak nie goeie bote nie en bote maak nie goeie bakkies nie.
Gebruik die regte greedskap vir die regte job.
nou wat sê jy van die
Attachments
250px-Top_gear_toybota_2.jpg (51.73 KiB) Viewed 12537 times
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
Ok voordat die mane my weer met klippe gooi soos laas. :wth:
Eina het nou nog letsels. :shifty:
Ek het maande trug voor gestel dat mens n water detection alarm in jou air cleaner sit. Iets wat n buzzer of liggie laat aangaan sodra jy vir watter rede ookal water in jou aircleaner sou kry.
Ek weet mos hoe is meeste mans gee hom genoeg aanmoediging en hy sal aanjaag net om die ander tewys hy kan. En ek is 100% seker daai duikboot het gedink hy sal nog eenkeer try voordat hy soos n aap lyk as hy iemand met n TOYOTA moet bel om hom te moet kom uit help. Hy het geweet hy sal nooit die einde van die storie hoor nie.
Wel 2 bladsye van n’ Isjoesjoe op n’ TOYOTA en dit is nog steeds nie verby nie.
SO JA NOU VRA EK WEER SAL N’ water detection device IN JOU AIRCLEANER NIE DALK N GOEIE IDEE WEES NIE?
Jinne maar die man kry slae,
sy vrou is al lankal moeg vir uitdeel en hier hou dit nog aan !
Dit is 'n KB260 LWB 4x4 S/Cab en ek verneem na die tyd ook nie die eerste swem sessie wat skeef geloop het nie! Hy sê ook dat die Isjoesjoe amper reg is, na so 5l se water onder in die sump was, wil hy hom more weer klaar aanmekaar kry en probeer start. Ek moet sê ek hou duim vas vir sy part, ek glo as hy loop gaan hy hom vinnig probeer verkoop en 'n hilux aanskaf.
Net so klein bekentenis; die einste Isjoesjoe moes Rooiwyn al eenkeer ook uit trek uit 'n gat waar sy pens opgehang was . So hy en die Isjoesjoe het maniere.

Dankie Rooiwyn maar teveel inligting is ook nie goed nie.
That pic brings back memories... I been there... done that...
On my 2nd 4x4 outing with my lux, at TakBok in Paarl, I completely misjudged the depth of an innocent looking pool of water... I ventured in slowly, then suddenly the front of the vehicle dissappeared under the water, to halfway up the bonnet... I of course, then tried to cross the water hole... unsuccessfully... the engine ingested water... hydraulic lock... my co-pilot and I sat in the vehicle, water logged seat and all... until the eventual recovery... fortunately on major damage was done(except to my ego )
ROOIWYN wrote:Jinne maar die man kry slae,
sy vrou is al lankal moeg vir uitdeel en hier hou dit nog aan !
Dit is 'n KB260 LWB 4x4 S/Cab en ek verneem na die tyd ook nie die eerste swem sessie wat skeef geloop het nie! Hy sê ook dat die Isjoesjoe amper reg is, na so 5l se water onder in die sump was, wil hy hom more weer klaar aanmekaar kry en probeer start. Ek moet sê ek hou duim vas vir sy part, ek glo as hy loop gaan hy hom vinnig probeer verkoop en 'n hilux aanskaf.
Net so klein bekentenis; die einste Isjoesjoe moes Rooiwyn al eenkeer ook uit trek uit 'n gat waar sy pens opgehang was . So hy en die Isjoesjoe het maniere.
Hoop maar hy kry hom reg want dit issie nice om te hoor 'n engine het watter gekry nie, maak nie saak die maak nie.
Hoe sê hulle ook? As jy nog nie vas gesit het nie, het jy nog nie hard genoeg probeer nie :) Die ding met 'n Hilux moet mens net so vreeslik hard probeer om die ding te laat vassit! :)
SO JA NOU VRA EK WEER SAL N’ water detection device IN JOU AIRCLEANER NIE DALK N GOEIE IDEE WEES NIE?
Ja Gert, ek sou dink dis eintlik 'n goie idee', en saamgeheg aan die buzzer kan jy ook 'n engine cut-off installeer, net ingeval jy nee vinnig genoeg reageer nie weens die bier in die hand.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
SO JA NOU VRA EK WEER SAL N’ water detection device IN JOU AIRCLEANER NIE DALK N GOEIE IDEE WEES NIE?
Ja Gert, ek sou dink dis eintlik 'n goie idee', en saamgeheg aan die buzzer kan jy ook 'n engine cut-off installeer, net ingeval jy nee vinnig genoeg reageer nie weens die bier in die hand.
Die probleem is dat die motor teen a tempo can so 45 liter per elke 5 sekondes in trek, die momentum van die engine gaan die water nog steeds in trek tensy jy a klep in sit wat toe klap voor die water daar kan kom. Dit kan half ook lekker werk as immobilisering toestel wat lug toevoer afsny na die motor tot die eienaar dit so wil hê..
I'm sure it would be possible David, but then it starts getting a bit complicated. I also wonder if the motor would still manage to ingest water with a cut-out switch sensor (or just open contacts) at the bottom of the Donalson. It would still take a fair amount of water to fill the Donalson and then still get up to the carb.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
Ek sou sê die switch is 'n goeie idee. Hy gaat dalk nie keer dat jy water in die engine kry nie maar hy gaan verseker keer dat jy weer die engine probeer start want dit is gewoonlik met die restart waar mens goed buig en breek. Met die intrek slag vrek die motor net en kan 9 uit die 10 keer net van die water gedrain word (en al die ander vloeistowwe) , met die hand gecrank word (met die sparkplugs uit) sodat al die water kan uitkom, die olie weer gevul word en daar gaat jy.
So as mens 'n cutout switch het met 'n extra bright LED in die intrumnet panel wat mens waarsku dat hy gevrek het weens water ingestion, gaat dit mens net bietjie tyd en moeite kos om weer aan die gang te kom en nie duisende rande nie. m2cw
CasKru wrote:Ek sou sê die switch is 'n goeie idee. Hy gaat dalk nie keer dat jy water in die engine kry nie maar hy gaan verseker keer dat jy weer die engine probeer start want dit is gewoonlik met die restart waar mens goed buig en breek. Met die intrek slag vrek die motor net en kan 9 uit die 10 keer net van die water gedrain word (en al die ander vloeistowwe) , met die hand gecrank word (met die sparkplugs uit) sodat al die water kan uitkom, die olie weer gevul word en daar gaat jy.
So as mens 'n cutout switch het met 'n extra bright LED in die intrumnet panel wat mens waarsku dat hy gevrek het weens water ingestion, gaat dit mens net bietjie tyd en moeite kos om weer aan die gang te kom en nie duisende rande nie. m2cw
Ek is maar bly ek is hier op die forum. Ek leer elkedag iets nuuts, wat my eendag hopeluk baie trane sal spaar. Ek sou definitief probreer het om weer die enjin te start, sou ek so vasgevang word in 'n klein dammetjie