D4d 3L stop met n wolk rook

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
vinkie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Thu Feb 24, 2011 1:46 am
Town: Table View
Vehicle: Hilux d4d
Real Name: Pieter

D4d 3L stop met n wolk rook

Post by vinkie »

Hallo julle
Ek woon in die Kaap en Vrydag middag oppad Witsand toe toe dood my Hilux se engine net. Rk is baie verbaas, want hy het nou eers 140 000 op die klok. Hy het net begin krag verloor rn vrek erg gerook. Toyoya Caledon was baie behulpsaam en het my in gesleep. Ons get n kompressie toets gedoen en #1 het soos niks kompresske nie. Ek kan dit nie verstaam nie, want die bakkie het nooit gerook nie wat n indikasie van "over fueling" is nie. Ek gooi ook nog altyd net 50ppm diesel in. Ek is baie verbaas dat hy net so loop breek!! Nou ja, die bakkie moet nou reg kom, maar glo dat Toyota my n arm en n been sal vra. Wie stel julle voor kan ek in die Kaap gebruik wat goed is?
Groete

Vinkie
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: D4d 3L stop met n wolk rook

Post by Mars »

Jammer om the hoor van jou teënspoed Pieter. Het jy die bakkie van nuut af gery? Het jy al ooit 'n injector lek toets laat doen? Het jou bakkie 'n chip op?

As dit die ware kilometers is dan is dit baie vreemd. Myne het al 294 000 kilos op sonder 'n probleem. Ek het die injectors al vervang toe ek gesien het die een begin effens lek.

Kan jou ongelukkig nie help met 'n verwysing in die kaap nie.
User avatar
4x4 Junkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Mon Jun 27, 2011 6:26 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D 4x4 DC A/T
Real Name: Julian
Location: Somerset West

Re: D4d 3L stop met n wolk rook

Post by 4x4 Junkie »

Check met Hoppie hier op die forum. Hy is in Brackenfell.
If you still have blank pages in your passport, it's probably time for a road trip.
Johan Engelbrecht
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Thu Dec 25, 2014 9:42 pm
Town: Bloubergrand
Vehicle: 2007 2.5 D4D
Real Name: Johan

Re: D4d 3L stop met n wolk rook

Post by Johan Engelbrecht »

Ek gebruik Dup Diesel in Parow - 021-9318151, lank in die land, eerlike, ouens.
Post Reply

Return to “The Workshop”