Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Well Ferrari has just released their first 4x4... tested at Atlantis dunes...
R 2.5 million+ and it couldn't get out of the parking lot...
Wonder if they tried deflating the tyres a bit...
R 2.5 million+ and it couldn't get out of the parking lot...
Wonder if they tried deflating the tyres a bit...
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
As jy dom is gaan jy .............
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!

- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Soos ek dit verstaan het die bestuurder van die Ferarri boonop nog gaan staan en kerm ook oor die manne wat hom wou help uitsleep nie 'n ordentlike heg-plek op die Ferarri kon vind nie en toe wou "plan maak", en dié plan staan toe nie die bestuurder aan nie
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
They live all aver the place.
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Ek sou hom net daar gelos het, hulle weet mos altyd beter
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Ek dink hy het regtig soos n ....... gevoel en hy kan nie eers weg hardloop nie veral nie met 2.5 mil in die sand nie.LOL
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Alex2539
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Wed Sep 09, 2015 7:04 pm
- Town: Walvis Bay
- Vehicle: HILUX LEGEND 45 V6 4.0 4X4
- Real Name: Alex
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Hahahahahaha
Sent from my SM-J500F using Tapatalk
Sent from my SM-J500F using Tapatalk
Bonded to Yotas
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Ou Rooies het nie recovery points nie, van enige aard nie... reg? Dit beteken eintlik mens sleep hom nerens heen nie.. Daar is ander maniere om hom uit te kry, sonder om eers involved te raak.
Ek sou die eienaar van daardie Ferrari (en sy gewillige tjommies) 'n stewige graaf in die hand gestop het, en gese het grawe maar. As daar 'n jack beskikbaar was sou ek dat die eienaar die kar opjack sodat hy "traksie materiaal" onder die agterwiele kon sit. Die meeste wat ek persoonlik involved sou raak is om die graaf en dalk die traksiemarteriaal te voorsien. Ek sal nie eers die jack voorsien nie, want dis nie 'n Ferrari jack nie, en gaan heel waarskynlik nie op die jacking points pas nie. Sien, ek wil nie naby daai rooi kar gaan nie, want as daar iets verkeerd gaan, wil ek nie volgende week met 'n rekening geslaan word vir herstel werke nie. Daardie outjies wat loop sleep het aan die Ferrari het baie meer guts as ek.. As die perd R2.5m kan bekostig vir die kar kan die onkoste van 'n insleepdiens bekostig..
O ja, en die eienaar van ou Rooies het nie so groot gesondig nie.. daardie is op die parkeerterrein, hy het sy draai net effens te wyd gevat en was dalk bietjie haastig op die petrolpedaal... dis al..

Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Thys einste wat ek gewonner het .... mens probeer HELP, en dan kan mens lelike skade maak aan so stukkie rooi tupperware. En daai man SAL vir jou die rekening stuur !!
eintlik iets om aan te dink die volgende keer wat jy iemand help en n snatch strap aan n "tie-down" punt koppel .... nie net gevaarlik nie, maar kan jou sak ook seer maak. Daar is maniere om te help EN jou blootstelling te beperk.
eintlik iets om aan te dink die volgende keer wat jy iemand help en n snatch strap aan n "tie-down" punt koppel .... nie net gevaarlik nie, maar kan jou sak ook seer maak. Daar is maniere om te help EN jou blootstelling te beperk.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Dit is net daar met daardie "HELP" waar die probleem kom. Op daardie oomblik gee die eienaar van ou Rooies nie 'n duit om wat jy doen om sy kar daar uit te kry nie, hy moet uit.
More is hy kwaad vir homself, en hy stap om ou Rooies en hier en daar sien hy 'n krappie of 'n skaafmerk, of 'n gebuigte rim!! En net daar is die gala aan, dis jy teen sy prokurower.. want jy het sy saak beskadig. Dan voel hy beter... en jy moet rondhol om jouself te verdedig.. want die storie het 10 teen 1 nog 'n paar stertjies ook bygekry.
PS. Soos ek verstaan het die ouens die recovery straps deur die rims vasgemaak!!!! No way!! Ek kan nie eers nuwe/second hand rims vir my bakkie beskostig nie.. wat nog van nuwe Ferrari mags..!!
Nee wat, ek sal hom van die tools voorsien, en miskien, MISKIEN, bietjie raad, maar ek vat aan niks..
More is hy kwaad vir homself, en hy stap om ou Rooies en hier en daar sien hy 'n krappie of 'n skaafmerk, of 'n gebuigte rim!! En net daar is die gala aan, dis jy teen sy prokurower.. want jy het sy saak beskadig. Dan voel hy beter... en jy moet rondhol om jouself te verdedig.. want die storie het 10 teen 1 nog 'n paar stertjies ook bygekry.
PS. Soos ek verstaan het die ouens die recovery straps deur die rims vasgemaak!!!! No way!! Ek kan nie eers nuwe/second hand rims vir my bakkie beskostig nie.. wat nog van nuwe Ferrari mags..!!
Nee wat, ek sal hom van die tools voorsien, en miskien, MISKIEN, bietjie raad, maar ek vat aan niks..
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
nie eens n stoel en n koue een om die show te geniet nie ...ThysdJ wrote:Dit is net daar met daardie "HELP" waar die probleem kom. Op daardie oomblik gee die eienaar van ou Rooies nie 'n duit om wat jy doen om sy kar daar uit te kry nie, hy moet uit.
More is hy kwaad vir homself, en hy stap om ou Rooies en hier en daar sien hy 'n krappie of 'n skaafmerk, of 'n gebuigte rim!! En net daar is die gala aan, dis jy teen sy prokurower.. want jy het sy saak beskadig. Dan voel hy beter... en jy moet rondhol om jouself te verdedig.. want die storie het 10 teen 1 nog 'n paar stertjies ook bygekry.
PS. Soos ek verstaan het die ouens die recovery straps deur die rims vasgemaak!!!! No way!! Ek kan nie eers nuwe/second hand rims vir my bakkie beskostig nie.. wat nog van nuwe Ferrari mags..!!
Nee wat, ek sal hom van die tools voorsien, en miskien, MISKIEN, bietjie raad, maar ek vat aan niks..
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Daai hou ek vir myself..ChrisF wrote:nie eens n stoel en n koue een om die show te geniet nie ...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Waar dink julle het hy daai oulike brons grafie gekry?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
http://www.outdoorwarehouse.co.za/produ ... hovel/6259" onclick="window.open(this.href);return false;Borntofish wrote:Waar dink julle het hy daai oulike brons grafie gekry?
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Ag nee Thys, ek dog dit is n spesiaale Ferrari Grafie.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
It might be fast but I can go more places with my Hilux...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4
Gemeet aan die prys van ander grawe kan mens hom seker die Ferrari van grawe noem?? ..Borntofish wrote:Ag nee Thys, ek dog dit is n spesiaale Ferrari Grafie.