Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Naandsê almal.
Op 'n kort kennisgewing besluit ons om saam met my broer en sy vrou hierdie trip aan te pak. Van Pretoria na hierdie drie plekke en terug Pretoria was die totale afstand gery - 3152 kilometer met gemddelde brandstof verbruik van 7.4 kilometer per liter. In die verlede het ek altyd gekla oor ek net 6 kilos per liter kry, maar op hierdie trip was daar net 95 beskikbaar en kyk hoe het my brandstof verbruik verbeter. Van nou af gaan ek net 95 gebruik. Ander intersante ding wat gebeur het by die Sani pas was die taxis. Op ons opry was daar drie taxis met vol mense wat die pas uitgeklim het. Ek dink toe aan verlede jaar se Richtersveld trip waar die locals met hulle 2x4 daar by my verby jaag. Dog toe, het die hierdie locals die bleddie Sani pas ook mak gemaak. Maar twee aande later iewers in Lesotho praat ek to met een van die locals, wat toe vir my sê dat hierdie taxis is almal 4x4 met 3 of 5 liter enjins. Dit het my beter laat voel oor die Sani pas. Ek het in my lewe al baie passe in SA gery, maar wil net sê al daai passe is mak teenoor Lesotho se passe. Het in my lewe nog nooit vir drie dae net passe gery nie. Wil sê omtrent 90 persent van Lesotho se paaie is net passe - of dit nou teerpaaie of grondpaaie is. Een ding wat ek geleer het op hierdie passe is, jy gebruik jou ratte om te rem met die afdraandes. Van hulle is lank en baie skuins. By so een pas het ek meer die brieke gebruik as die ratte en dit het veroorsaak dat die remvloeistof so warm geword het dat daar nie brieke was nie. Het maar net kop gehou en by die naaste afdraai pad gestop. Eers 'n uur later was die remvloeistof weer koud genoeg dat ek weer die pad kon vat. En dan was daar een opdraande vir omtrent 500 meter wat 'n helling het van 1 tot 5 was dat ek in eerste rat daar moet uit. Het beter gevoel toe my broer sê dat hy daar uit is in tweede rat met 'n Isuzu 3 liter turbo. Maar in elke geval, dit was een van my beste vakansie wat ek gehad het. Ek gaan Lesotho defnitief weer besoek. Hier is die fotos van hoogtepunte. Nog fotos

Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
'n Paar mooi Pics daai.
Hoeveel dae was die trip ?
Hoeveel dae was die trip ?
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Agt dae
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Ek wil self nog Sani pas gaan ry, maar daar val altyd iets voor.
Dink ek moet hom op die 2016 lys sit.
Dink ek moet hom op die 2016 lys sit.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Daar is 'n storie in die omloop dat hulle die Sani gaan teer. Dis hoekom ek sonder twyfel die geleentheid aangegryp het toe my broer sê dat hy die Sani gaan ry. Sit dit op jou 2016 doen lys.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Oja JJ, die storie wat ek al gehoor het is dat die Sani is so nou dat die een voertuig moet op 'n punt wag vir die ander een om verby te kom. My ondervining met die huidige Sani is dat die paaie is so verbreed dat twee voertuie bymekaar kan verby kom sonder probleme, self op daardie zig-zag draaie. Dis dalk 'n aanduiding dat daar in die toekoms dalk geteer gaan word.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Dowe Koos wrote: . . . . My ondervining met die huidige Sani is dat die paaie is so verbreed dat twee voertuie bymekaar kan verby kom sonder probleme . . . . . .
goed om te weet
Ek gaan beslis plan maak.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Dis hoe ons deur Lesotho gery het.
Eerste dag - swart
Tweede dag - rooi
Derde dag - pers
Eerste dag - swart
Tweede dag - rooi
Derde dag - pers
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Great photos Hennie, thanks foe sharing.
That canopy looks great on the Hilux, well done

Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Thanks Neil, this week I must finish the gas-lift and sliders. With all this gravel roads I'm happy the canopy is still in one piece. Some rough roads.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Mooi kikkies Hennie, dankie vir die deel.
HABOOB means "Dust Storm"
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP
Plesier