![Beg :beg:](./images/smilies/beg.gif)
![Beg :beg:](./images/smilies/beg.gif)
![Beg :beg:](./images/smilies/beg.gif)
![Beg :beg:](./images/smilies/beg.gif)
Hilux 1 wrote:1 WEEK TO GO, whoooop whooop
Warrior wrote:Smaak my dit gaan n goeie een wees die jaar !!!![]()
![]()
Omo wrote:Warrior wrote:Smaak my dit gaan n goeie een wees die jaar !!!![]()
![]()
![]()
Hilux 1 wrote:Waag vraag: daar is nie dalk iemand wat eers Saterdag so 1:30 van plan was om eers deur te kom nie? Soek n lift vir my dogter wat eers Sat moet Dans. Laat weet maar. Dankie.
Warrior wrote:Rykie van Khomeesdrift het laat weet dat n klein groep gekanselleer het - dink 4 lekker staanplekke !![]()
Waars Francois van 4xLux ? Allan (Hoppy) ? - wie gaan MrP se Colt regmaak as hy weer breek ???![]()
Vertrou jy my niepietpetoors wrote:Hoeveel moes ons betaal? R160 of R125?
Brag gat! I'm still trying to decide if I'll take mine on a trail... she's still too pretty and neat... then again every girl needs to get dirty sometime or another...zepplin wrote:Any decision made on a trail for this weekend?
I need to decide which rig to bring.
Are you still talking about your vehicle or have you wondered off topicMr_B wrote:Brag gat! I'm still trying to decide if I'll take mine on a trail... she's still too pretty and neat... then again every girl needs to get dirty sometime or another...zepplin wrote:Any decision made on a trail for this weekend?
I need to decide which rig to bring.
Thunder02 wrote:Are you still talking about your vehicle or have you wondered off topicMr_B wrote:Brag gat! I'm still trying to decide if I'll take mine on a trail... she's still too pretty and neat... then again every girl needs to get dirty sometime or another...zepplin wrote:Any decision made on a trail for this weekend?
I need to decide which rig to bring.
Julle is haastag. My yskas is al gepakmossie89 wrote:Eks gepak kom ons ry!![]()
Yoh...maar jy is haastig......mossie89 wrote:Eks gepak kom ons ry!![]()
Warrior wrote:Oraait - hoe laat ry die Noordelike voorstede manne ?
Gaan ons n magsvertoning doen en konfooi ry ??![]()
-ons sal seker vanaf 4pm in die pad kan val
Omo wrote:Seker mede kampers van die naweek ry mos al more oggend saam met die son wat opkom, ( hoop die 4 brand al en daar is n koue 1 wat vir my wag ons ons daar aankom) die res van ons werk nog vrydag tyd en hoop om 5 min vroor af tekry!!!!
Ek, tersius en kevin het so vinnag gepraat sondag. Beplan so om 15h00 te ry as als nog volgens beplanning verloop.
Tenk wrote:Jis, is julle manne al gegear vir die naweek, Eben ek dink daai roete is n moet. Daar is ook RSE 4x4 op Soloms se plaas lyk ook bakgat.
daar rond is my vertrek tyd ook4x4BEES wrote:Vroulief kom 14:00 uit die werk vandag. So sy behoort 14:30 by die huis te wees dan kan ons ry.
Veilig ry en sien julle daar as ons daar kom.