How to get contact information

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

How to get contact information

Post by WayneSchalk »

Is there a way that I can get a persons contact number from their cars number plate?

I had an incident where I was followed home by some person who then shouted at me 'you have a f#$@ problem, I know where you live'. I did go to the police who have me his house address and name and said they can do nothing more.....


I dont want to go to his house, I just want to inform him that I too know where he lives, and that I have already reported him to the police.


Any suggestions?
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: How to get contact information

Post by Dowe Koos »

Hi Wayne, we live in a dangerous world. Keep an eye on your surroundings and be wakey. Otherwise hope for the best that this guy mean nothing. Because I had a hearing problem, I am always on the lookout and make sure my area is safe. All the best for you.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: How to get contact information

Post by Mud Dog »

Put a letter in his postbox. :think:

Personally I would just let it go and forget about it. Chances are that if you make any contact you just provoke him. :eh:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: How to get contact information

Post by ChrisF »

Mud Dog wrote:Put a letter in his postbox. :think:

Personally I would just let it go and forget about it. Chances are that if you make any contact you just provoke him. :eh:
probably best to just leave it ....


and IF he ever makes contact from his side .... time for a 4x4 GTG on his lawn .... :twisted:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: How to get contact information

Post by CasKru »

Ek sou nie worry as ek jy is nie. Die mater het seker 'n slegte dag agter die rug gehad en het net uitlating gesoek en jy was toe die teiken. Ek glo as hy dit bedoel het sou hy daar en dan op getree het
To God be the glory
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: How to get contact information

Post by WayneSchalk »

Dankie, lyk my die maklikste om die inligting te kry is om die polisie te vra.... hulle het my als gegee, address, ID nommer, en kontak nommer. :shock2:

Ongelukkig het die persoon nou besluit om dit op hul Facebook te sit. Ek het die uitgevind deur 'n vriend wat nie eers geweet het van die situasie nie. En ek is nie eers op Facebook nie, het vroer die jaar op gegee op dit :crazy:

Ek sal dit laat vaar maar die persoon vertel nou een kant van die storie en soos altyd op facebook is almal reg, al is hulle kant van die storie so bitjie gedraai :frustrated:

Die groot probleem is die verdomde mense het my adress ook op facebook gesit, en daar is reeds kommentaar van mense dat hul na my huis sal kom. :slap:

Wat om te maak?
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: How to get contact information

Post by Dowe Koos »

Hallo Wayne. Maak n kopie van web bladsy, jy het nou n bewys waar daar dreigmente gemaak is teen jou. Nou moet die polisie optree. Hulle tree net op as daar bewyse is. Ander opsie is om n hofbevel te kry, maar dan begin jy prokereur gebruik wat geld kos
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: How to get contact information

Post by CasKru »

Dowe Koos wrote:Hallo Wayne. Maak n kopie van web bladsy, jy het nou n bewys waar daar dreigmente gemaak is teen jou. Nou moet die polisie optree. Hulle tree net op as daar bewyse is. Ander opsie is om n hofbevel te kry, maar dan begin jy prokereur gebruik wat geld kos
+1
To God be the glory
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: How to get contact information

Post by WayneSchalk »

Dowe Koos wrote:Hallo Wayne. Maak n kopie van web bladsy, jy het nou n bewys waar daar dreigmente gemaak is teen jou. Nou moet die polisie optree. Hulle tree net op as daar bewyse is. Ander opsie is om n hofbevel te kry, maar dan begin jy prokereur gebruik wat geld kos
Ek het maar so gemaak ja, al wat my pla is dat dit my maak sleg lyk. En ek gaan nie die persoon aanvat op facebook nie. Wat vir my maak lag is hoe die aantuigings op haar post bly vernader :naah:

Lyk my sommige mense het the veel tyd op hul hande...
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: How to get contact information

Post by Dowe Koos »

Weet jy wat Wayne, ek se altyd die wiel draai. Stem saam ledigheid is die duiwel se oorkussing.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: How to get contact information

Post by ChrisF »

Wayne wag twee dae .... dan is daai ou geskiedenis en jy sien dit nie meer op FB nie.


jy weet tog hoekom jy FB afgesit het ..... wil jy jou nou regtig steur aan die tipe wat op daai web "leef" ?
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: How to get contact information

Post by WayneSchalk »

ChrisF wrote:Wayne wag twee dae .... dan is daai ou geskiedenis en jy sien dit nie meer op FB nie.


jy weet tog hoekom jy FB afgesit het ..... wil jy jou nou regtig steur aan die tipe wat op daai web "leef" ?
Chris jy is heeltemal reg :thumbup:

Ek het lank ge dreig om fb toe te maak, ek het die besluit finaal geneem to ek 'n friend request kry van 'n man wat ISIS verteenwoordig :shock2: :shock2: :shock2: :shock2:

My gat af geskrik! Jitte 'n mens hoor hulle doen hul ding op FB maar ek persoonlik het nie gedink dit is iets wat in Suid Afrika gebreur nie..... :shock2:

So ek en SWAMBO is nie op FB nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: How to get contact information

Post by ChrisF »

Wayne ek het gedog ek het die bus gemis met die facetube dinge ....

So twee jar terug toe DRUK ons fotografie klub dat die reelings en kommunikasie via fb moet wees.

Omtrent 15% van die klub het net botweg gewyer om op fb te gaan.

Ek het geregistreer, en die klub goed gevolg. Toe ook maar rond gekyk op fb ...



Dit is sekerlik handig om met familie oorsee kontak te hou .... maar ek verstaan nie hoekom familie wat oorkant mekaar bly fb nog meer gereeld gebruik nie .....
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: How to get contact information

Post by Dowe Koos »

Veels geluk Wayne, nou is jy een van die slim mense. Ek het nog nooit belanggestel in FB van die begin en ook nie vorentoe nie. Persoonlik uit wat ek gehoor het van mense wat ek ken, het FB net meer ongelukkigheid vir hulle gebring. Werkgewers wat op jou FB inloer en ander dinge. Net vir die intersantheid, so 'n paar jaar terug het my seun 'n kommentaar gelewer oor Mark Zuckberger en sy FB. In plaas van die Z het hy die F ingetik. Binne halfuur het hulle hom van die FB afgehaal. As mens diep navorsing doen oor FB, kom jy op scarry goed af van FB. Sterkte daar
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: How to get contact information

Post by ChrisF »

Dowe Koos wrote:Veels geluk Wayne, nou is jy een van die slim mense. Ek het nog nooit belanggestel in FB van die begin en ook nie vorentoe nie. Persoonlik uit wat ek gehoor het van mense wat ek ken, het FB net meer ongelukkigheid vir hulle gebring. Werkgewers wat op jou FB inloer en ander dinge. Net vir die intersantheid, so 'n paar jaar terug het my seun 'n kommentaar gelewer oor Mark Zuckberger en sy FB. In plaas van die Z het hy die F ingetik. Binne halfuur het hulle hom van die FB afgehaal. As mens diep navorsing doen oor FB, kom jy op scarry goed af van FB. Sterkte daar
okay, dis beter as daai twee weke kennis gee as jy nie meer op FB wil wees nie ... :twisted: :siffler: :twisted:


SLIM seun wat jy daar het :thumbup: :twisted:
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: How to get contact information

Post by Dowe Koos »

:laugh2: :laugh2: :laugh2:
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
Post Reply

Return to “Open Discussion”