How to get contact information
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
How to get contact information
Is there a way that I can get a persons contact number from their cars number plate?
I had an incident where I was followed home by some person who then shouted at me 'you have a f#$@ problem, I know where you live'. I did go to the police who have me his house address and name and said they can do nothing more.....
I dont want to go to his house, I just want to inform him that I too know where he lives, and that I have already reported him to the police.
Any suggestions?

- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: How to get contact information
Hi Wayne, we live in a dangerous world. Keep an eye on your surroundings and be wakey. Otherwise hope for the best that this guy mean nothing. Because I had a hearing problem, I am always on the lookout and make sure my area is safe. All the best for you.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: How to get contact information
Put a letter in his postbox.
Personally I would just let it go and forget about it. Chances are that if you make any contact you just provoke him.![Eh :eh:](./images/smilies/icon_eh.gif)
![Thinking :think:](./images/smilies/icon_think.gif)
Personally I would just let it go and forget about it. Chances are that if you make any contact you just provoke him.
![Eh :eh:](./images/smilies/icon_eh.gif)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
![Image](http://www.hilux4x4.co.za/signatures/SIG_03.JPG)
![Image](http://www.hilux4x4.co.za/signatures/SIG_04.JPG)
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: How to get contact information
probably best to just leave it ....Mud Dog wrote:Put a letter in his postbox.![]()
Personally I would just let it go and forget about it. Chances are that if you make any contact you just provoke him.
and IF he ever makes contact from his side .... time for a 4x4 GTG on his lawn ....
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How to get contact information
Ek sou nie worry as ek jy is nie. Die mater het seker 'n slegte dag agter die rug gehad en het net uitlating gesoek en jy was toe die teiken. Ek glo as hy dit bedoel het sou hy daar en dan op getree het
To God be the glory
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: How to get contact information
Dankie, lyk my die maklikste om die inligting te kry is om die polisie te vra.... hulle het my als gegee, address, ID nommer, en kontak nommer.
Ongelukkig het die persoon nou besluit om dit op hul Facebook te sit. Ek het die uitgevind deur 'n vriend wat nie eers geweet het van die situasie nie. En ek is nie eers op Facebook nie, het vroer die jaar op gegee op dit
Ek sal dit laat vaar maar die persoon vertel nou een kant van die storie en soos altyd op facebook is almal reg, al is hulle kant van die storie so bitjie gedraai
Die groot probleem is die verdomde mense het my adress ook op facebook gesit, en daar is reeds kommentaar van mense dat hul na my huis sal kom.
Wat om te maak?
![Shock2 :shock2:](./images/smilies/shock.gif)

![Crazy :crazy:](./images/smilies/icon_crazy.gif)
Ek sal dit laat vaar maar die persoon vertel nou een kant van die storie en soos altyd op facebook is almal reg, al is hulle kant van die storie so bitjie gedraai
![Frustrated :frustrated:](./images/smilies/hair.gif)
Die groot probleem is die verdomde mense het my adress ook op facebook gesit, en daar is reeds kommentaar van mense dat hul na my huis sal kom.
![Slap :slap:](./images/smilies/slap.gif)
Wat om te maak?
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: How to get contact information
Hallo Wayne. Maak n kopie van web bladsy, jy het nou n bewys waar daar dreigmente gemaak is teen jou. Nou moet die polisie optree. Hulle tree net op as daar bewyse is. Ander opsie is om n hofbevel te kry, maar dan begin jy prokereur gebruik wat geld kos
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How to get contact information
+1Dowe Koos wrote:Hallo Wayne. Maak n kopie van web bladsy, jy het nou n bewys waar daar dreigmente gemaak is teen jou. Nou moet die polisie optree. Hulle tree net op as daar bewyse is. Ander opsie is om n hofbevel te kry, maar dan begin jy prokereur gebruik wat geld kos
To God be the glory
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: How to get contact information
Ek het maar so gemaak ja, al wat my pla is dat dit my maak sleg lyk. En ek gaan nie die persoon aanvat op facebook nie. Wat vir my maak lag is hoe die aantuigings op haar post bly vernaderDowe Koos wrote:Hallo Wayne. Maak n kopie van web bladsy, jy het nou n bewys waar daar dreigmente gemaak is teen jou. Nou moet die polisie optree. Hulle tree net op as daar bewyse is. Ander opsie is om n hofbevel te kry, maar dan begin jy prokereur gebruik wat geld kos
![Naah :naah:](./images/smilies/nea.gif)
Lyk my sommige mense het the veel tyd op hul hande...
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: How to get contact information
Weet jy wat Wayne, ek se altyd die wiel draai. Stem saam ledigheid is die duiwel se oorkussing.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: How to get contact information
Wayne wag twee dae .... dan is daai ou geskiedenis en jy sien dit nie meer op FB nie.
jy weet tog hoekom jy FB afgesit het ..... wil jy jou nou regtig steur aan die tipe wat op daai web "leef" ?
jy weet tog hoekom jy FB afgesit het ..... wil jy jou nou regtig steur aan die tipe wat op daai web "leef" ?
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: How to get contact information
Chris jy is heeltemal regChrisF wrote:Wayne wag twee dae .... dan is daai ou geskiedenis en jy sien dit nie meer op FB nie.
jy weet tog hoekom jy FB afgesit het ..... wil jy jou nou regtig steur aan die tipe wat op daai web "leef" ?
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Ek het lank ge dreig om fb toe te maak, ek het die besluit finaal geneem to ek 'n friend request kry van 'n man wat ISIS verteenwoordig
![Shock2 :shock2:](./images/smilies/shock.gif)
![Shock2 :shock2:](./images/smilies/shock.gif)
![Shock2 :shock2:](./images/smilies/shock.gif)
![Shock2 :shock2:](./images/smilies/shock.gif)
My gat af geskrik! Jitte 'n mens hoor hulle doen hul ding op FB maar ek persoonlik het nie gedink dit is iets wat in Suid Afrika gebreur nie.....
![Shock2 :shock2:](./images/smilies/shock.gif)
So ek en SWAMBO is nie op FB nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: How to get contact information
Wayne ek het gedog ek het die bus gemis met die facetube dinge ....
So twee jar terug toe DRUK ons fotografie klub dat die reelings en kommunikasie via fb moet wees.
Omtrent 15% van die klub het net botweg gewyer om op fb te gaan.
Ek het geregistreer, en die klub goed gevolg. Toe ook maar rond gekyk op fb ...
Dit is sekerlik handig om met familie oorsee kontak te hou .... maar ek verstaan nie hoekom familie wat oorkant mekaar bly fb nog meer gereeld gebruik nie .....
So twee jar terug toe DRUK ons fotografie klub dat die reelings en kommunikasie via fb moet wees.
Omtrent 15% van die klub het net botweg gewyer om op fb te gaan.
Ek het geregistreer, en die klub goed gevolg. Toe ook maar rond gekyk op fb ...
Dit is sekerlik handig om met familie oorsee kontak te hou .... maar ek verstaan nie hoekom familie wat oorkant mekaar bly fb nog meer gereeld gebruik nie .....
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: How to get contact information
Veels geluk Wayne, nou is jy een van die slim mense. Ek het nog nooit belanggestel in FB van die begin en ook nie vorentoe nie. Persoonlik uit wat ek gehoor het van mense wat ek ken, het FB net meer ongelukkigheid vir hulle gebring. Werkgewers wat op jou FB inloer en ander dinge. Net vir die intersantheid, so 'n paar jaar terug het my seun 'n kommentaar gelewer oor Mark Zuckberger en sy FB. In plaas van die Z het hy die F ingetik. Binne halfuur het hulle hom van die FB afgehaal. As mens diep navorsing doen oor FB, kom jy op scarry goed af van FB. Sterkte daar
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: How to get contact information
okay, dis beter as daai twee weke kennis gee as jy nie meer op FB wil wees nie ...Dowe Koos wrote:Veels geluk Wayne, nou is jy een van die slim mense. Ek het nog nooit belanggestel in FB van die begin en ook nie vorentoe nie. Persoonlik uit wat ek gehoor het van mense wat ek ken, het FB net meer ongelukkigheid vir hulle gebring. Werkgewers wat op jou FB inloer en ander dinge. Net vir die intersantheid, so 'n paar jaar terug het my seun 'n kommentaar gelewer oor Mark Zuckberger en sy FB. In plaas van die Z het hy die F ingetik. Binne halfuur het hulle hom van die FB afgehaal. As mens diep navorsing doen oor FB, kom jy op scarry goed af van FB. Sterkte daar
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
![Siffler :siffler:](./images/smilies/siffler.gif)
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
SLIM seun wat jy daar het
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: How to get contact information
![Laugh2 :laugh2:](./images/smilies/laugh2.gif)