Kitchen Revamp
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Kitchen Revamp
Die keer praat ek oor ons kombuis in die huis
Ek hoop nie julle gee om nie, ek weet dis niks 4x4 nie. Maar wou tog deel waarmee ek besig was vir die laaste 3 maande
Baie tyd, baie werk en baie geld. Maar soos hulle se, "happy wife, happy life!"
Ek begin natuurlik met hoe dit gelyk het....
Ek hoop nie julle gee om nie, ek weet dis niks 4x4 nie. Maar wou tog deel waarmee ek besig was vir die laaste 3 maande
Baie tyd, baie werk en baie geld. Maar soos hulle se, "happy wife, happy life!"
Ek begin natuurlik met hoe dit gelyk het....
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Kitchen Revamp
So die plan was om die eetkamer en kombuis "open plan" te maak, daar was so paar vensters wat toe gebou was en 'n skuif deur wat in gebou moes word. Die hout vloer moes uit en 'n nuwe plafon moes geslaan word.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Kitchen Revamp
So na al die bou werk klaar was was dit teel, verf, corneces en die bedrading op die plugs.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Kitchen Revamp
Stunning
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Kitchen Revamp
Wat het jy met al daardie planke gedoen?
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Kitchen Revamp
Dis reeds weg, maar dit was in 'n baie slegte toestand.Borntofish wrote:Wat het jy met al daardie planke gedoen?
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Kitchen Revamp
JIP .... gedog die man doen n bietjie verf en n nuwe marble top .....Haboob wrote:Very nice Wayne, you don't revamp: You redo...
nie mens, daai is GROOT werk !!!!!!!!!!!!
RESPECT !
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Kitchen Revamp
Ek moet die se, NOOIT WEER NIE!!!!
As ek iemand kan advies gee... A) as jy jou eerste huis gaan koop, koop 'n huis met 'n kombuis wat reeds reg is.
B) as jy jou kombuis wil oor doen stel ek voor jy verkoop en koop 'n huis met 'n kombuis wat reg is.
As ek iemand kan advies gee... A) as jy jou eerste huis gaan koop, koop 'n huis met 'n kombuis wat reeds reg is.
B) as jy jou kombuis wil oor doen stel ek voor jy verkoop en koop 'n huis met 'n kombuis wat reg is.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Kitchen Revamp
Wayne ek WEET wat jy bedoel !!!
Ons eerste huis was so 50 jaar oud .... reg in ons prysklas, en kan mos self dit maak soos ons dit wil hê ....
NOOIT WEER NIE !!
lekker om iemand te help, en in die aand koebaai te sê vir al daai stof ...
Ons eerste huis was so 50 jaar oud .... reg in ons prysklas, en kan mos self dit maak soos ons dit wil hê ....
NOOIT WEER NIE !!
lekker om iemand te help, en in die aand koebaai te sê vir al daai stof ...
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Kitchen Revamp
Ek wil nie oor stof praat nieChrisF wrote:Wayne ek WEET wat jy bedoel !!!
Ons eerste huis was so 50 jaar oud .... reg in ons prysklas, en kan mos self dit maak soos ons dit wil hê ....
NOOIT WEER NIE !!
lekker om iemand te help, en in die aand koebaai te sê vir al daai stof ...
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Kitchen Revamp
Wayne, when is 'Open House"? We can hold the AGM in your kitchen, at the same time sample the products for which it was designed.
Got room for some 200-300 peeps? ;)
-F_D
Got room for some 200-300 peeps? ;)
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Kitchen Revamp
Nice!
Lekker sterk kleure.
Maar so kombuis is hard op die sak!!!
Lekker sterk kleure.
Maar so kombuis is hard op die sak!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Kitchen Revamp
Family_Dog wrote:Wayne, when is 'Open House"? We can hold the AGM in your kitchen, at the same time sample the products for which it was designed.
Got room for some 200-300 peeps? ;)
-F_D
I think 20 will be challenge, 200-300
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Kitchen Revamp
O ja, dis maar hoekom dit nog 'n work in progress is. Hoop om binnekort klaar te maak.Thabogrobler wrote:Nice!
Lekker sterk kleure.
Maar so kombuis is hard op die sak!!!
Ek het die naweek die laaste vloer kaste in gesit, moet nog bo die venster in kry. Daan is daar so bitjie teel werk.
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Kitchen Revamp
Lyk goed Wayne, ek is self besig om ons kombuis oor te doen.
Is al twee maande besig en seker nog so maand oor. Kry net tyd in die aand en oor naweke. (As familie nie kom pla nie).
Met wat het jy die boonste kaste vas gemaak aan die muur?
My grootste kas is 1500mm x 1000mm en het M8 rawlbolts gekry vir hulle, 4 per kas. Daar is vir my gese ek ruk hand uit en nail in anchors sal werk. Ek het 'n probleem om als te maak hou honderde jare en sit altyd met die probleem om iets weer af te breek of los te kry.
Is al twee maande besig en seker nog so maand oor. Kry net tyd in die aand en oor naweke. (As familie nie kom pla nie).
Met wat het jy die boonste kaste vas gemaak aan die muur?
My grootste kas is 1500mm x 1000mm en het M8 rawlbolts gekry vir hulle, 4 per kas. Daar is vir my gese ek ruk hand uit en nail in anchors sal werk. Ek het 'n probleem om als te maak hou honderde jare en sit altyd met die probleem om iets weer af te breek of los te kry.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Kitchen Revamp
Ja ek sit teminste 4 80x8 nail in anchors op die klein kaste en op die groot kaste so 8 van hulle in. Die kas self is swaer en as jy dit fol glase laaiNathanX4 wrote:Lyk goed Wayne, ek is self besig om ons kombuis oor te doen.
Is al twee maande besig en seker nog so maand oor. Kry net tyd in die aand en oor naweke. (As familie nie kom pla nie).
Met wat het jy die boonste kaste vas gemaak aan die muur?
My grootste kas is 1500mm x 1000mm en het M8 rawlbolts gekry vir hulle, 4 per kas. Daar is vir my gese ek ruk hand uit en nail in anchors sal werk. Ek het 'n probleem om als te maak hou honderde jare en sit altyd met die probleem om iets weer af te breek of los te kry.
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1576
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Kitchen Revamp
nicely done Wayne. Looking good.
I may steal a few of your ideas there when (or IF) i get the go ahead from Heritage Council to redo my house. Love the color of your cabinets
I may steal a few of your ideas there when (or IF) i get the go ahead from Heritage Council to redo my house. Love the color of your cabinets
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Kitchen Revamp
Thank you, that is cherry royal, I bought my cupboards from http://www.ktbcupboards.co.za/dalkill wrote:nicely done Wayne. Looking good.
I may steal a few of your ideas there when (or IF) i get the go ahead from Heritage Council to redo my house. Love the color of your cabinets
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Kitchen Revamp
hehehe ....NathanX4 wrote:Lyk goed Wayne, ek is self besig om ons kombuis oor te doen.
Is al twee maande besig en seker nog so maand oor. Kry net tyd in die aand en oor naweke. (As familie nie kom pla nie).
Met wat het jy die boonste kaste vas gemaak aan die muur?
My grootste kas is 1500mm x 1000mm en het M8 rawlbolts gekry vir hulle, 4 per kas. Daar is vir my gese ek ruk hand uit en nail in anchors sal werk. Ek het 'n probleem om als te maak hou honderde jare en sit altyd met die probleem om iets weer af te breek of los te kry.
ja, ook maar altyd oorboord gegaan met goed se vasmaak.
'n Rawlbolt is vir swaar trek-kragte. Met n kas is die meeste van die krag afwaarts, dus "shearing forces" en nie trek kragte nie.
n Klompie van daai 8mm hammer-screws sal die joppie doen.
Wat die pro's doen is om n plankie te sny wat agter-bo in die kas pas, die word met brackets vas geskroef aan die kas, en dan n paar van die 8mm skroewe om dit vas te maak aan die muur.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Kitchen Revamp
Net die laaste update, ek het die laaste kaste in gesit Eks regtig bly dit is nou klaar
Die hout vloere is ook nou gedoen, so volgende is die badkamer
Die hout vloere is ook nou gedoen, so volgende is die badkamer
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Kitchen Revamp
Looking very good.