![Laugh2 :laugh2:](./images/smilies/laugh2.gif)
Ek hoop nie julle gee om nie, ek weet dis niks 4x4 nie. Maar wou tog deel waarmee ek besig was vir die laaste 3 maande
![Frustrated :frustrated:](./images/smilies/hair.gif)
Baie tyd, baie werk en baie geld. Maar soos hulle se, "happy wife, happy life!"
![Laugh2 :laugh2:](./images/smilies/laugh2.gif)
Ek begin natuurlik met hoe dit gelyk het....
Dis reeds weg, maar dit was in 'n baie slegte toestand.Borntofish wrote:Wat het jy met al daardie planke gedoen?
JIP .... gedog die man doen n bietjie verf en n nuwe marble top .....Haboob wrote:Very nice Wayne, you don't revamp: You redo...
Ek wil nie oor stof praat nieChrisF wrote:Wayne ek WEET wat jy bedoel !!!
Ons eerste huis was so 50 jaar oud .... reg in ons prysklas, en kan mos self dit maak soos ons dit wil hê ....![]()
NOOIT WEER NIE !!![]()
![]()
lekker om iemand te help, en in die aand koebaai te sê vir al daai stof ...![]()
Family_Dog wrote:Wayne, when is 'Open House"? We can hold the AGM in your kitchen, at the same time sample the products for which it was designed.
Got room for some 200-300 peeps? ;)
-F_D
O ja, dis maar hoekom dit nog 'n work in progress is. Hoop om binnekort klaar te maak.Thabogrobler wrote:Nice!
Lekker sterk kleure.
Maar so kombuis is hard op die sak!!!
Ja ek sit teminste 4 80x8 nail in anchors op die klein kaste en op die groot kaste so 8 van hulle in. Die kas self is swaer en as jy dit fol glase laaiNathanX4 wrote:Lyk goed Wayne, ek is self besig om ons kombuis oor te doen.
Is al twee maande besig en seker nog so maand oor. Kry net tyd in die aand en oor naweke. (As familie nie kom pla nie).
Met wat het jy die boonste kaste vas gemaak aan die muur?
My grootste kas is 1500mm x 1000mm en het M8 rawlbolts gekry vir hulle, 4 per kas. Daar is vir my gese ek ruk hand uit en nail in anchors sal werk. Ek het 'n probleem om als te maak hou honderde jare en sit altyd met die probleem om iets weer af te breek of los te kry.
Thank you, that is cherry royal, I bought my cupboards from http://www.ktbcupboards.co.za/dalkill wrote:nicely done Wayne. Looking good.
I may steal a few of your ideas there when (or IF) i get the go ahead from Heritage Council to redo my house. Love the color of your cabinets
hehehe ....NathanX4 wrote:Lyk goed Wayne, ek is self besig om ons kombuis oor te doen.