Raider rims and tyres for SRX
-
- High Range 4WD
- Posts: 44
- Joined: Tue Feb 03, 2015 10:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2015 Toyota Hilux D4-D 4x4 SRX, Metalian Canopy, Full OME Suspension Kit, Good Year Wrangler AT/SA, 15" Rims, R&D Rock Sliders, Dastek Unichip, Airlift air bag suspension.
- Real Name: Brett
Raider rims and tyres for SRX
Hi there guys,
Thought I would post some pics of my new Hilux SRX D/C 4x4 which I purchased in January.
I want to do some modifications to it.
The first thing I was considering was changing the rims and tyres to those that come standard with the Raider. Is this possible to do with the SRX?
Any advise or comments would appreciated.
Regards,

- antlo69
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 459
- Joined: Sun Mar 03, 2013 10:56 pm
- Town: Pretoria North
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D-4D, leveling kit, 17" with A/T BFg's, sadly stil some Tupperware, wish list growing by the day
- Real Name: Antonie
- Location: Pretoria North
Re: Raider rims and tyres for SRX
Yes you can, only thing is your wheels will stick out about an inch because you dont have the plastic arches.
PCD are the same.
PCD are the same.
"Must be a Toyota, must be a diesel and must run on BFG's"
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Sun Mar 15, 2015 6:01 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.5 SRX
- Real Name: Johan
Raider rims and tyres for SRX
I put on the the raider rims ons my 2.5 srx 2007 and it looks awesome. Does not stick out that much. See pics, sorry the pics aren't great but that's all I have with me now
Edit by F_D: Pics fixed.
-
- High Range 4WD
- Posts: 44
- Joined: Tue Feb 03, 2015 10:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2015 Toyota Hilux D4-D 4x4 SRX, Metalian Canopy, Full OME Suspension Kit, Good Year Wrangler AT/SA, 15" Rims, R&D Rock Sliders, Dastek Unichip, Airlift air bag suspension.
- Real Name: Brett
Re: Raider rims and tyres for SRX
Thanks for posting those pictures Johan.
Looks really good. Think I will do the same when my tyres need replacing.
The step rail looks nice as well.
Cheers

Hi Johan,
Have you found these rims and tyres give you better road handling and performance.
Are there any down sides to changing to raider rims and tyres?
Approximately how much should I be budgeting for to do the conversion?
Thanks

- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Raider rims and tyres for SRX
Hi Brett,
Try and source the 15" rims, then your vehicle will be more comfortable with higher profile tyres if you should fit them to have more tyre between the rim & road when deflating the tyres...
245x75x15 shoukld work well for you...
This should not take away too much of your available power...

HABOOB means "Dust Storm"
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Sun Jun 19, 2016 9:33 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2012 Hilux D4D SRX 4x4
- Real Name: Oswald
Re: Raider rims and tyres for SRX
Jis Manne
Jammer ek wil net gou vraag vrae oor die Rims en tyre topic.... Ek nou n SRX 2012 4x4 D4D aangeskaf, maar is nie "Fan" van die 205/70/16 nie, wil graag nie Raider 2013 se 265/65/17 opsit, het rims en bande probeer maar die manne by fitment se die calipers bietjie breed, wil nie op gaan voor nie??? Hoe nou? moet ek "spacers opsit?
Ek het nou maar n kans gevat en die 30mm spulletjie gekoop by 4x4 Direct ek sluit graag link in hieronder:
http://www.4x4direct.co.za/wheel-spacer ... oCcLjw_wcB" onclick="window.open(this.href);return false;
Ander vraag is dat die mense praat van die feit dat dit die "lifespan" van die Bearings verkort?? Is dit waar? met sulke bielie van spacers, wat eers aan die Hub vas boud en dan die wiel aan die Spacers, hoe is dit moontlik? Sal iemand my asseblief Raad kan gee....
Ek wil graag klaar kry met die "mod" sodat ek bietjie die bulletjie kan bos toe sleep vir n toets rit.
Groete.
Os

- Parabat
- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Sat Jun 04, 2016 12:04 pm
- Town: Colchester
- Vehicle: Hilux 2.5 HL2
- Real Name: Ruari
Re: Raider rims and tyres for SRX
Oz-meister,
Ek sal voorstel dat jy ander bande check voordat jy daai spacers koop. Hulle sal die lewe van jou bearings ens verkort. Hoekom? Jou Hilux is gemaak met al die tolerances klaar uitgewerk. 'n Duim hier en daar gooi dit maar baie uit en jy moet vermoed dat dit die lewe van verskillende stelsels sal verkort.
Ek het vrydag my 205/80/R16 bande met 225/75/R16 Cooper Discoverer S/T Maxx bande. Hulle het dieselfde omtrek soos die 205's, maar is 20mm bree and lyk maar baie beter.
Jammer dat my Afrikaans 'n bietjie geroes is!

Hier is ook 'n goeie artikel van Australia oor die plus en minus punte van grooter bande.
http://www.4wdingaustralia.com/4x4/fitt ... -your-4wd/" onclick="window.open(this.href);return false;

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Raider rims and tyres for SRX
Ek het die 245 bande op my SRX gesit.
Net net te wyd vir die rims ....
HEELWAT meer grip.
Wiskundig moes dit so 3% verskil maak, maar die GPS spoed het omtrent niks verander nie.
WENS ek kon daai tyd die 225 in voorraad kry !! Baie beter opsie.
Net net te wyd vir die rims ....
HEELWAT meer grip.
Wiskundig moes dit so 3% verskil maak, maar die GPS spoed het omtrent niks verander nie.
WENS ek kon daai tyd die 225 in voorraad kry !! Baie beter opsie.
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Sun Jun 19, 2016 9:33 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2012 Hilux D4D SRX 4x4
- Real Name: Oswald
Re: Raider rims and tyres for SRX
Gents
Baie Baie dankie.... Die fitment centre was gesuip as jy my vra! Toe anner manne vandag probeer om die 265/65/17 van die Raider op my SRX te sit, toe Pas dit doeksag.... Geen probleme nie, goeie ding ek het die spacers gekoop...lol want ek moes dit weer op die Raider sit om my 205's op die Raider te sit want die Staal rims wou nie daar oor die Calipers pas nie... So in kort, ek het nou die Raider Rims en Tyres op my SRX en dit lyk mal... Hulle spuit net gou my voor Bumper oor, en fit my Light Bar, dan sal ek vir julle n Kiekie Post 7
Dankie vir terugvoering!