Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Jis ouens
Wat dink julle van hom as klein karretjie?
Die VW UP word uiteindelik Saterdag in RSA vrygestel.
Nou hoop ek nog net dat hulle een of ander tyd die halfton bakkie gaan inbring.
Die klein karretjie is verbasend ruim met baie kopspasie en 'n dubbelbodem kattebak wat groter hatch backs laat sleg lyk...volgrote spaarwiel ook nog....oulik man oulik.
Pryse begin by R133k en R140k vir die model soos op die fotos.

MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Wat se enjin?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Baie oulik
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Ek het gou vir jou alles oor hom gemail.pietpetoors wrote:Wat se enjin?
Dis n 55kW, 95Nm, 4.7ltr/100km, 1000cc met topspoed van 171km/h
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
aai toggie ....swartvark wrote:Ek het gou vir jou alles oor hom gemail.pietpetoors wrote:Wat se enjin?
Dis n 55kW, 95Nm, 4.7ltr/100km, 1000cc met topspoed van 171km/h
lyk nie sleg nie.
maar waarvoor n breek-en-staan gras snyer engin in n kar sit ?
moet die goed so opwen om weg te kom.
Dit is sekerlik wat ek die meeste geniet van die Etios se 1500cc engin - LANG ratte, en jy kan gemaklik ry. As jy heeldag rond rits tussen sites is dit nie sports om heeltyd soos n tiener met die gear stokkie te speel nie ...
PS - JA, daai half ton bakkie sal GOED verkoop hier !!
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Daai Interior lyk maar bleek op die foto's. Anders sal hy goed doen.
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Met die bollie waarmee on vandag saam op die paaie sit wil ek nie naby so klein karretjie kom nie...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Koppelaar
- High Range 4WD
- Posts: 58
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 87 2.2 SC
- Real Name: Louis
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Ek dink hy gaan uitstekend verkoop as jy in ag neem hoeveel Polo's mens in die stad sien.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Daai dingetjie trek lekker. Sy gear ratios is reg ens...... Maar soos meeste VWs moet jy hom self ry om te verstaan.
En sy dashboard is so n two tone move..... Half retro look wat neig na die ou beetle se look. As jy mooi kyk op die derde foto sal jy beter sien..... Die sonlig het nonsens gemaak op die dash foto.
Ek is beïndruk....... 4 airbags ens.

Last edited by swartvark on Fri Feb 13, 2015 7:32 am, edited 1 time in total.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Hys al jare in ander lande en verkoop baie goed.Koppelaar wrote:Ek dink hy gaan uitstekend verkoop as jy in ag neem hoeveel Polo's mens in die stad sien.
Ons gaan natuurlik soos oudergewoonte n waglys hê.
VWSA se ou trick is mos om 'n reeks vry te stel en dan beskikbaarheid te beperk vir n paar mnde.
Hulle bring 300 UPs per mnd in om 106 handelaars te supply. .
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Dis omdat die Polo's in SA vervaardig word. VW sal hulle deur toemaak as daar geen verkope op die Polo is nie.Koppelaar wrote:Ek dink hy gaan uitstekend verkoop as jy in ag neem hoeveel Polo's mens in die stad sien.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Dis die model wat ou Jeremy Clarkson Chernobyl toe mee gery het.
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Is dit nog 'n Aygo/C1/107 rebadge?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Ek gaan more na die launch toe- maar net omdat ek nuuskierig is.
Die karretjie is heeltemal te klein, daar is nie plek vir 2 skooltasse, n hokkiesak, n TT Sak , dansskoene ...ens....daar is skaars genoeg plek in my Polo.
Maar dit is cute!
Ek wou bittergraag n Caddy Cross getoetsbetuur het- maar tot vandag toe kan geen een van die twee handelaars vir my een kry nie- die een wou slegs een kry as ek voor die tyd teken dat ek die kar gaan vat.

- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Nee wat, hou nie daarvan nie...lyk soos Smart Car se estate version...
Ry my hele lewe VW's maar die ene is ni v my ni dankie
Ry my hele lewe VW's maar die ene is ni v my ni dankie
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Maar as jy nou 'n dogter op Stellenbosch Universiteit gehad het en jy wou haar nie met 'n ou onbetroubare kar laat ry nie sou dit mooi werk......heheStef wrote:Nee wat, hou nie daarvan nie...lyk soos Smart Car se estate version...
Ry my hele lewe VW's maar die ene is ni v my ni dankie
Of soos my klient wat Courtesy karretjies vir sy besigheid benodig.............
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Vandag na die waentjie gekyk by die KykNet Expo.
seker daar is n mark vir dit.
Verkies steeds my Etios :) Lekker LAAANG ratte :) :)
PS - die rit in die melktrokkie saam met Andre van Safarie4x4Roete was LEKKER :)
seker daar is n mark vir dit.
Verkies steeds my Etios :) Lekker LAAANG ratte :) :)
PS - die rit in die melktrokkie saam met Andre van Safarie4x4Roete was LEKKER :)
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
........because we can.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
swartvark wrote:Maar as jy nou 'n dogter op Stellenbosch Universiteit gehad het en jy wou haar nie met 'n ou onbetroubare kar laat ry nie sou dit mooi werk......heheStef wrote:Nee wat, hou nie daarvan nie...lyk soos Smart Car se estate version...
Ry my hele lewe VW's maar die ene is ni v my ni dankie
Of soos my klient wat Courtesy karretjies vir sy besigheid benodig.............
Dank Vader dis nog ver...daar sal sekerlik iets anders in die VW stal wees wat kan werk.
Moet bieg die Blue Motion Polo het ook nie v my gewerk nie...die goed se enjintjies is ma pap in vergelyking met my 2007 1.6 Polo...dan om nie eers van SWAMBO se 2010 1.6 te praat nie...
Die nuwe Jetta kan werk DIS nogal heel nice...
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Die 1.6 tdi polos doen dit vir my.
Die blue motions gaan die jaar in 1.4 uitkom. Hopelik met minder turbo lag.
Die blue motions gaan die jaar in 1.4 uitkom. Hopelik met minder turbo lag.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- smokintyres
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 329
- Joined: Mon Jul 05, 2010 10:18 am
- Town: Windhoek
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, relatively standard; for now...
- Real Name: Gernot
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Love the throaty roar of the three cylinder
Tiny little car, ideal for city zoom-zoom (sorry, know its a Mazda thing, but it best describes the scenario), not sure how well it would handle long distance travel, especially overtaking manouvers. But then again the 1.4L 55kW Conceptline Polo Vivo does not struggle, even with AC on!
Tiny little car, ideal for city zoom-zoom (sorry, know its a Mazda thing, but it best describes the scenario), not sure how well it would handle long distance travel, especially overtaking manouvers. But then again the 1.4L 55kW Conceptline Polo Vivo does not struggle, even with AC on!
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Ons het gaan kyk na die UP en uitgestap met n Kombi
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Het gaan kyk na hom - baie slim pakket !
Vir promosie doeleindes , aflewerings voertuig of student - puik konsep.
Hoogtyd dat een v d groot vervaardigers weer iets uniek en opwindend na sa toe bring ipv die afgewaterde budget voertuie deesdae.
Vir promosie doeleindes , aflewerings voertuig of student - puik konsep.
Hoogtyd dat een v d groot vervaardigers weer iets uniek en opwindend na sa toe bring ipv die afgewaterde budget voertuie deesdae.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Warrior wrote:Het gaan kyk na hom - baie slim pakket !
Vir promosie doeleindes , aflewerings voertuig of student - puik konsep.
Hoogtyd dat een v d groot vervaardigers weer iets uniek en opwindend na sa toe bring ipv die afgewaterde budget voertuie deesdae.
Laat weet my as jy een wil koop Eben. :wink2:
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028