Wat dink julle van hom as klein karretjie?
Die VW UP word uiteindelik Saterdag in RSA vrygestel.
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Nou hoop ek nog net dat hulle een of ander tyd die halfton bakkie gaan inbring.
Die klein karretjie is verbasend ruim met baie kopspasie en 'n dubbelbodem kattebak wat groter hatch backs laat sleg lyk...volgrote spaarwiel ook nog....oulik man oulik.
Pryse begin by R133k en R140k vir die model soos op die fotos.