Wat is die gevoel oor die nuwe Rav 4?
Ek wil die Rustbucket (Terios) eintlik aan die brand steek , maar gedink ek gaan meer kry as ek die ding verkoop....
en nou kyk ek na die Rav 4 of die Ford Kuga.
Ek is nie n bakkie mens nie, en frankly hou ek nie van die Fortuner nie- dit is vir my soos n aambei.
Gevoelens/ Kommentaar?
RAV 4
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: RAV 4
Ek sal eerder vir die Rav gaan as ek jy is, meer betoubaar, beter verkoops waarde en hulle is soos meeste toyotas kannie dood. Maar gaan bestuur altwee en vergewis jouself. . Ons was ook by toyota vir n kar vir my vrou, op die vloer langs aan, staan toe n 1jr oue audi A1, 1400 turbo, met rs kit op mags spoilers ens. Sy ry nou n pocket rocket .
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: RAV 4
Whatever you do please don't touch that Toyota Etios Cross thing... must be the ugliest car ever to roll off the Toyota production line!
The exterior is ugly... but wait till you see the interior! This is a dismal failure at copying the VW Polo Cross!
Nuff said...
The exterior is ugly... but wait till you see the interior! This is a dismal failure at copying the VW Polo Cross!
Nuff said...
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: RAV 4
Dink nie jy sal verkeerd gaan met die RAV nie. Hoe se ek altyd vir my vrou. Sy kan enige kar kies hy moet net Toyota badge op he