D4d Double Cab Drawer System
- Jaco Mulder
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Oct 02, 2012 1:28 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D4D Double Cab
- Real Name: Jaco
D4d Double Cab Drawer System
More Manne,
Hier is my bakkie se DIY drawer system met 2x engel base frames. Canopy Bokse met n 60l water tank voor.
Hier is my bakkie se DIY drawer system met 2x engel base frames. Canopy Bokse met n 60l water tank voor.
- Attachments
-
- 20140828_155725.jpg (250.2 KiB) Viewed 5559 times
-
- 20140828_155648.jpg (282.04 KiB) Viewed 5559 times
-
- 20140828_155612.jpg (258.65 KiB) Viewed 5559 times
-
- 20140828_155529.jpg (288.37 KiB) Viewed 5559 times
-
- 20140828_155515.jpg (252.05 KiB) Viewed 5559 times
-
- 20140828_155500.jpg (228.94 KiB) Viewed 5559 times
-
- 20140828_155411.jpg (193.88 KiB) Viewed 5559 times
-
- 20140828_155351.jpg (226.49 KiB) Viewed 5559 times
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: D4d Double Cab Drawer System
Jaco, very well laid out
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: D4d Double Cab Drawer System
Baie baie netjies!
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: D4d Double Cab Drawer System
Jaco
Baie mooi , maar daai
'fix or repair daily' supercab lyk vir my baie soos 'n Hilux DC
Is jy besig die naweek om myne te bou??
Baie mooi , maar daai
'fix or repair daily' supercab lyk vir my baie soos 'n Hilux DC
Is jy besig die naweek om myne te bou??
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Wed Oct 30, 2013 9:09 pm
- Town: London
- Vehicle: Hilux Vigo
- Real Name: Naas
- Location: United Kingdom
Re: D4d Double Cab Drawer System
Ek hou baie van die laaistelsel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: D4d Double Cab Drawer System
Dit lyk sommer baie oulik man! Goeie werk!Jaco Mulder wrote:More Manne,
Hier is my bakkie se DIY drawer system met 2x engel base frames. Canopy Bokse met n 60l water tank voor.
Vragie's - Is dit intentional dat die fridge slider uitrek en dan af swivel? Of het hy net uit sy slides uitgetrek. Rede hoekom ek vra - Ek hou van die idee dat hy kan uitrek en dan af swivel vir easier access binne in die fridge? As dit die doel is, hoe goed werk dit en werk dit okay met 'n vol yskas?
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: D4d Double Cab Drawer System
Ek hou baie van jou drawer system.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: D4d Double Cab Drawer System
Baie goed ingerig
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: D4d Double Cab Drawer System
Jy se diy
Lyk baie goed en mooi
Lyk baie goed en mooi
- Jaco Mulder
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Oct 02, 2012 1:28 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D4D Double Cab
- Real Name: Jaco
Re: D4d Double Cab Drawer System
Dankie manne.
Ek bou eintlik die laaistelsel op die side line vir mense wat belangstel.
Ek bou eintlik die laaistelsel op die side line vir mense wat belangstel.
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: D4d Double Cab Drawer System
Lyk baie netjies Jaco
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D4d Double Cab Drawer System
Dit is nou regtig goed gedoen! Geluk man. Wat sal so 'n stelletjie mens uit die sak jag?
- Velo son
- High Range 4WD
- Posts: 57
- Joined: Mon Sep 02, 2013 10:02 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: IFS 2.7i 4x4. IPF spotlights. Duel battery system. Custom roofrack.
- Real Name: SW
Re: D4d Double Cab Drawer System
Sal ook graag wil weet, maar vir 'n IFS D/C.Mars wrote:Dit is nou regtig goed gedoen! Geluk man. Wat sal so 'n stelletjie mens uit die sak jag?
Life starts when the tarmac ends.
I'll only lose my way in the city lights.
I'd rather be lost in the woods, than found in the city.
I'll only lose my way in the city lights.
I'd rather be lost in the woods, than found in the city.
- Jaco Mulder
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Oct 02, 2012 1:28 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D4D Double Cab
- Real Name: Jaco
Re: D4d Double Cab Drawer System
Middag manne,
N man kyk na so R16 000.00 vir die volgende:
Middel laai + die 2 kant laaie + 2 Canopy Bokse + die 2 fridge slides.
Alles word gepowdercoate en die laaie het heavy duty slides in.
Groete,
Jaco
N man kyk na so R16 000.00 vir die volgende:
Middel laai + die 2 kant laaie + 2 Canopy Bokse + die 2 fridge slides.
Alles word gepowdercoate en die laaie het heavy duty slides in.
Groete,
Jaco
- Jaco Mulder
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Oct 02, 2012 1:28 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D4D Double Cab
- Real Name: Jaco
Re: D4d Double Cab Drawer System
More manne,
Wil maar net so bietjie vir julle se, ons is terug na ons 23 Dae, 6 Lande, 3 mere toer deur afrika. Moet se die laaistelsel het baie goed gewerk. Ons was 2 Hilux bakkies met dieselfde laaistelsel en dan n fortuner met een en n trailer. Al die stelsels het baie goed gewerk en niks het gebreek nie.
Wil maar net so bietjie vir julle se, ons is terug na ons 23 Dae, 6 Lande, 3 mere toer deur afrika. Moet se die laaistelsel het baie goed gewerk. Ons was 2 Hilux bakkies met dieselfde laaistelsel en dan n fortuner met een en n trailer. Al die stelsels het baie goed gewerk en niks het gebreek nie.
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: D4d Double Cab Drawer System
Nee Jaco jy gaan nie so maklik weg kom nie ons wag vir daai trip report
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: D4d Double Cab Drawer System
Stem saam........Hilux01 wrote:Nee Jaco jy gaan nie so maklik weg kom nie ons wag vir daai trip report
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D4d Double Cab Drawer System
Dit is uitstekend gedoen Jaco! Baie netjies en goed uitgedink. +1 vir die "trip report".
- Wurmscooby
- Low Range 4WD
- Posts: 225
- Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
- Town: Cape town
- Vehicle: 1996 2.4 SFA
- Real Name: Deon
Re: D4d Double Cab Drawer System
Ons wag maar baie mooi system