Kort raad

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Francois De Vries
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Sep 08, 2013 7:06 pm
Town: Rayton
Vehicle: '97 Hilux
Real Name: Francois

Kort raad

Post by Francois De Vries »

Goeie dag mense.
Ek is in die mark vir 'n ''nuwe'' 4x4. Staan nou by Hilux/Fortuner/Isuzu of Pajero. Vrou sal meer hou van die Fortuner, maar ek het nog nie my mind opgemaak nie. My budget is so R150-190. Kan miskien 200 doen. So ek kyk na fortuners/hiluxe met so 150 000 -190 000 km op. Met dieselfde kilos kan ek so 2006-2007 hilux/Fortuner kry en Isuzu kan ek so 2008-2009 model kry. Met die mileage wat ek na kyk is ek nie te genee om vir Diesel te gaan nie. Hoe betroubaar is die D4D en die Pajero se 3.2 DiD se enjins. Is 160 000km vir hulle nog reg om te ry vir 'n klompie jare? Anders gaan ek vir die 4.0 v6 gaan wat glo 'n baie betroubare motor is.
objektiewe antwoorde asseblief :cooldude: Dis miskien te veel verwag op 'n Hilux forum. :D
User avatar
Obelix and Dogmatix
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1837
Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
Town: ROODEPOORT
Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
Real Name: Quentin
Location: Allens Nek

Re: Kort raad

Post by Obelix and Dogmatix »

Ek het met presies die selfde problem gesit, want ek was voorheen gebrand met 'n diesel waar die vorige eienaar (lees poepel) 'n paraffin/diesel mixture gebruik het baie enjins en turbo's later!!! Dit is nie of die D4D goed of sleg is nie dit is hoe het die vorige eienaar na die voertuig gekyk het!!!!!!

Ek het op op die einde van die dag 'n mooi blou 4.0L V6 4x4 met canopie gekoop vir R160k en met 165 000km. baie @%$& bly met my keuse!! :celebrate: :celebrate: :yahoo: :yahoo: :thumbup: :thumbup:

Sterkte met jou soektog
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question
.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
Image
User avatar
Pumba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 500
Joined: Wed Dec 24, 2008 1:40 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Real Name: Kobus
Club VHF Licence: HC112

Re: Kort raad

Post by Pumba »

Ek het begin met n '96 2.4 Hilux toe n '92 4.5 Land Cruiser en nou n 3L D4D 4x4 Fortuner. Was vrek skepties oor die diesel :!: en het ook baie rond gevra en met ouens gepraat wat die goed gery het. My 2007 Fortuner het nou 172000 op die klok en loop soos n Switserse horlosie.

Dis baie anders om nie meer met n SFA te ry nie maar ek moes maar aanpas. In my opienie sal jy nie n vout maak met n Hilux of Fortuner nie. Van die ander opsies kan ek niks se nie :shh: Ek is BAIE tevrede :celebrate: :celebrate: en vroulief ook :yahoo:

Die een groot verskil is dat ek nou nie meer oor en deur als kan/wil ry nie :frustrated:
Jesus was blunt: "No chance at all if you think you can pull it off by yourself. Every chance in the world if you let God do it." Mark 10:27(Message)

Image
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Kort raad

Post by Hilux 1 »

kyk maar na herverkoop waarde, dis my 2cw
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Kort raad

Post by Gideonvanzyl »

As jy nie bang is om petrol in te gooi nie, sal ek sê gaan vir die 4L V6 Fortuner of Hilux. Soos ek al gekyk het is hulle pryse heelwat laer as die diesel modelle. Vir R200 000 kan jy 'n goeie voertuig koop.

Hier's 'n 2009 fortuner 4L V6 4x4 vir R170 000 met onder 130 000km op.

Lekker shop

http://www.gumtree.co.za/a-cars/polokwa ... 0215792909" onclick="window.open(this.href);return false;
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Kort raad

Post by Thabogrobler »

3 Redes dat ek nie 'n Fortuner of Hilux sal koop nie:

1. Steel
2. Highjack
3. Swak waarde vir geld as jy 2e hands koop(Ja, dit is lekker die dag as jy verkoop!)

Isuzu is 'n goeie kopie, so 4-6 jaar oud val mooi in jou prysklas.

Pajero is die beste opsie in my opinie. Kyk maar op Autotrader en diesulkes na die kilos op Pajeros - skrikwekkend hoog! Daai 3.2 enjins hou net aan en aan!

Moenie die Triton weg gooi nie. Kyk hier: http://www.wesellcars.co.za/listing/201 ... x4_at_2086" onclick="window.open(this.href);return false;

Maar nou ja, hier is 'n mooi V6 Fortuner: http://www.wesellcars.co.za/listing/200 ... x4_at_2068" onclick="window.open(this.href);return false;
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Kort raad

Post by Mars »

As mens 'n tweedehandse voertuig met relatief hoë kilos gaan koop is een van my eerste vrae die beskikbaarheid van parte. Die feit is dat soos die voertuie ouer word en meer kilos ry moet daar noodwendig onderhoud gedoen word soos wat goed probleme (kan) gee. 'n Vriend van my ry 'n Triton (niks fout met daardie bakkies nie) maar hy wil nou 'n Lux kry want sy argument is eenvoudig. Kyk net hoeveel van hulle sien jy op die pad.

Die ander punt wat ek wil maak is dat jy hulle moet gaan ry en besluit wat doen dit vir jou.

Beide die D4D en DID enjins het hulle terdeë bewys. Albei is baie goeie enjins as jy hulle oppas en gereeld diens.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”