Drakensberg en sneeu
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Drakensberg en sneeu
My familie het nog nooit sneeu gesien nie. Water is die beste tyd wat 'n mens definitief sneeu sal sien, en moet 'n mens meer noord of meer suid gaan soek.
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
- Buffel 1
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Thu Nov 03, 2011 6:22 am
- Town: Kempton park
- Vehicle: Hilux 3.0D4D Legend auto
- Real Name: Johan
Re: Drakensberg en sneeu
Ons gaan gewoonlik die lang naweek in Augustus was nog nooit teleurgeste
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Drakensberg en sneeu
Eish, gaan nie so lank kan wag nie. Waar gaan julle heen en hoe lyk dit daar aan die einde van Junie?Buffel 1 wrote:Ons gaan gewoonlik die lang naweek in Augustus was nog nooit teleurgeste
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Drakensberg en sneeu
Ek wil bietjie die draad dophou. Ons is self lus om w te gaan sneeu soek. Het sommer gedink om weer bietjie n Sani pas naweek in te werk. Was nog nie daar met sneeu saam nie...
- Buffel 1
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Thu Nov 03, 2011 6:22 am
- Town: Kempton park
- Vehicle: Hilux 3.0D4D Legend auto
- Real Name: Johan
Re: Drakensberg en sneeu
Underberg vir Sani pas of fouriesburg vir afriski
Enlighten probleem is gewoonlik die greens wat 6 uur toe maak, dit verkort die dag heelwat
Ek soek nou na n redelike plek om Te slaap binne Lesotho om Bq mere the kan Ry daar
Probleem met vroeer is daar mag of Te feel of gene sneeu wees
Enlighten probleem is gewoonlik die greens wat 6 uur toe maak, dit verkort die dag heelwat
Ek soek nou na n redelike plek om Te slaap binne Lesotho om Bq mere the kan Ry daar
Probleem met vroeer is daar mag of Te feel of gene sneeu wees
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Drakensberg en sneeu
Stem saam met Augustus / September, hierdie foto was laas jaar 23 September by die Underberg geneem.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Drakensberg en sneeu
Nice. Waar in Underberg het jul gebly?Toppie4x4 wrote:Stem saam met Augustus / September, hierdie foto was laas jaar 23 September by die Underberg geneem.
Ek kan nie besluit of ek net weer in Underberg wil bly en net vir die dag op en af met sani pas nie... En of ek dalk by sani top moet oorbly en dalk die trip rek om katse dam ook in te pas. Vroulief was nog nie daar...(en of dit nei eerder n trip vd somer is nie...)
- 4x4Grant
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 263
- Joined: Thu Mar 27, 2014 7:41 am
- Town: Scottburgh
- Vehicle: Hilux KZTE
- Real Name: Grant
Re: Drakensberg en sneeu
Sani is not far from me. If anyone is going give me a should will be cool to join up for the day.
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Schools don't need all them number calculatin' classes.
The only math folks need to know is
4 x 4 = Off-Road
The only math folks need to know is
4 x 4 = Off-Road
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Drakensberg en sneeu
Katse is altyd koud - Ek was al in November daar en het bitterlik koud gekry!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Drakensberg en sneeu
Pieter ek kan nie onthou wat die gastehuis se naam is in Underberg nie, maar daar is baie, probeer een met n kaggel kry as jy in die winter gaan. Daar is ook n karavaan park net buite Heimville oppad na Sani pass indien jy in die somer gaan.,
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Drakensberg en sneeu
Moet darem net byvoeg dat ek eers my camping trailer na die trip gekoop het maar dit bly maar baie koud in n tent in die winter