Invader camper
- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Invader camper
Wat dink julle van die Invader camper? http://www.invader.co.za/index.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Invader camper
Looks nice, wonder what that chip board kitchen weights, seems like even the outside shelves are chipboard.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Re: Invader camper
Blykbaar is dit "Hot foil wrapped marine ply cupboards" .
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Invader camper
OK, dit klink goed
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Invader camper
Wat is sy prys?
- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Re: Invader camper
Ek wag nog vir hulle om my te email met n prys.Toppie4x4 wrote:Wat is sy prys?
- Ultred
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 349
- Joined: Sat Jan 26, 2013 1:14 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: '00 Hilux 2.7i D/Cab IFS.
- Real Name: Mike
- Club VHF Licence: HC108
Re: Invader camper
I Like. hou ons op hoogte van daardie prys!
I MAY GET LOST, BUT NO WAY IN HELL WILL I GET STUCK
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Invader camper
lyk na n nice alternatief en so brug tussen trailer en karavaan. Waar is hulle in die land? hou ons op hoogte as jy idee van prys kry.
kan 2 kinder op n 3kwart bed pas? klink tight anders moet een nogsteeds buite slaap
kan 2 kinder op n 3kwart bed pas? klink tight anders moet een nogsteeds buite slaap
- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Re: Invader camper
Dit lyk of hulle in Brackenfell is as ek na hulle tel no kyk , Ek is seker twee kinders sal op n 3/4 bed pas want dis net so wyd soos n rooftop tent.grobbepj wrote:lyk na n nice alternatief en so brug tussen trailer en karavaan. Waar is hulle in die land? hou ons op hoogte as jy idee van prys kry.
kan 2 kinder op n 3kwart bed pas? klink tight anders moet een nogsteeds buite slaap
- Ultred
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 349
- Joined: Sat Jan 26, 2013 1:14 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: '00 Hilux 2.7i D/Cab IFS.
- Real Name: Mike
- Club VHF Licence: HC108
Re: Invader camper
hehe Presies wat ek gedink het.grobbepj wrote:lyk na n nice alternatief en so brug tussen trailer en karavaan. Waar is hulle in die land? hou ons op hoogte as jy idee van prys kry.
kan 2 kinder op n 3kwart bed pas? klink tight anders moet een nogsteeds buite slaap
I MAY GET LOST, BUT NO WAY IN HELL WILL I GET STUCK
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Invader camper
Dit lyk goed.
Hou ons op hoogte.
Hou ons op hoogte.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Invader camper
Kry n adres waar ons na die wa kan gaan kyk - GENOEG Hilux lede in die area om hulle drive TOE te park .... :) :)
sou nogal wou SIEN hoe lank dit vat om die wa op te slaan ...
lyk beslis na n goeie konsep !!
sou nogal wou SIEN hoe lank dit vat om die wa op te slaan ...
lyk beslis na n goeie konsep !!
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Invader camper
Toe ek die "heading" sien dog ek julle praat van plakkers/squatters:D
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Invader camper
Daai is n goeie punt!!ChrisF wrote:
sou nogal wou SIEN hoe lank dit vat om die wa op te slaan ...
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Invader camper
Pieter ek het al gesien hoe mense n paar uur vat om van daai fancy 4x4 karavane "op te slaan" ... mat al die buite tente en goete is dit nie net vir stop en kamp nie !!!grobbepj wrote:Daai is n goeie punt!!ChrisF wrote:
sou nogal wou SIEN hoe lank dit vat om die wa op te slaan ...
en het jy nou al gesien HOE "ongemaklik" kan mamma raak na n dag in die saal en nou neuk die wind rond en pappa wil nie luister hoe mamma die kamp wil opslaan nie ....
- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Re: Invader camper
Ok ek het die pryse gekry maar vir daai prys kan ek nog n Hilux koop.
R195 000 met alles in behalwe koppies en borde.
R176 000 vir die basiese een .
R195 000 met alles in behalwe koppies en borde.
R176 000 vir die basiese een .
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Invader camper
Eina sjoe...
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Invader camper
Eish
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Invader camper
Vir daai geld koop ek eerder daai KZ wat Hoppy op gesit het.
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Invader camper
Ja nee prys is te hoog vir my!!
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Invader camper
Hierdie Libra GT gaan vir helfte van die prys en dit slaan baie maklik op en dit het n vaste vloer, dink hulle word in PTA gebou. Wat dink julle van hom?
- Attachments
-
- libra trailer.jpg (31.76 KiB) Viewed 9003 times
-
- Libra trailer 3.jpg (37.48 KiB) Viewed 9003 times
-
- Libra trailer 2.jpg (43.37 KiB) Viewed 9003 times
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Invader camper
Verseker!!!Toppie4x4 wrote:Ja nee prys is te hoog vir my!!
-
- High Range 4WD
- Posts: 41
- Joined: Sat Mar 08, 2014 9:00 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Land cruiser
- Real Name: francois
Re: Invader camper
Baie nice maar bietjie duur
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Invader camper
Het vandag by die outdoor x na een van hierdie menere geloer en was BAIE impressed. Net jammer my banksake gaan nie maklik daarby kan uitkom nie.