"Clear" hoofligte vir SFA??
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
"Clear" hoofligte vir SFA??
Kaspaas het van die skoon hoofligte in, maar ekt 'n chip in ene van hulle en wou hom vervang,
Ekt toe ene by Hoppy bestel, maar klaarblyklik is daar wel 'n paar veskillende modelle.
Hierdie ene wat ek verkeerdelik bestel het, het 'n "seshoekige" covertjie oor die bulb, binne in die lig.
Kaspaas sin is 'n skoon gladde lens en jy kan die gloeilamp van buite sien, daar is geen "covertjie" oor die gloeilamp nie.
Weet iemand dalk waarvan ek praat?
Waar kan ek van die skoon hoofligte kry?
Indien dit onduidelik is sal ek venaand 'n paar fodies opsit.
Hosja!!

1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."

- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Some guys pay big bucks to have their Lux's 'ge-chip'............you got yours for nothing.
Stop complaining!
Stop complaining!
Crooza VX 80 efi - fully locked.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Dit klink interressant Cobus. Weet jy hoe hulle vergelyk met die standaard tipe in terme van die lig wat hulle uitgooi?
Sal wag vir jou foto's.
Sal wag vir jou foto's.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Weet presies wat jy van praat maar weet nie waar jy die gaan kry nie Cobus.
Everdt... die verskil is met die standaar lense gooi die reflector "een beam" en dit word deur die lens versprei waar in die "clear lens" ligte verander hulle die reflekter om die lig in verskillende rigtings te versprei.

To God be the glory
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
"Tolla, haal af jou masker" @ Oom Z (looking into a Hilex hey :wink2: )
Everdt, dit maak veseker 'n verskil, Thys sal ook kan getuig.
Ekt daai clear hoofligte en selfs met sy gewone bulbs is dit n 100% verbetering, plus die bakkie lyk heel nuut van voor af met sy blink nuwe lense.
Ekt die ou bulbs vervang met Nightbreakers, en dit was nog 'n verbetering.
Amper nie meer nodig vir my onwettige spotlights nie!
Everdt, dit maak veseker 'n verskil, Thys sal ook kan getuig.
Ekt daai clear hoofligte en selfs met sy gewone bulbs is dit n 100% verbetering, plus die bakkie lyk heel nuut van voor af met sy blink nuwe lense.
Ekt die ou bulbs vervang met Nightbreakers, en dit was nog 'n verbetering.
Amper nie meer nodig vir my onwettige spotlights nie!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Soortgelyk Cas, daai is nou die 3de weergawe wat ek al gesien het.
Sal kyk of ek venaand my twee voorbeelde kan opsit.
Sal kyk of ek venaand my twee voorbeelde kan opsit.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
http://www.ebay.com.au/itm/TOYOTA-HILUX ... 0824451372" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Ditsem!
Hyt net 3 ligte lyntjies horisontaal oor die lig, asof hy die lens in kwarte deel.
Hyt net 3 ligte lyntjies horisontaal oor die lig, asof hy die lens in kwarte deel.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
So..
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
EK Sê MIRRAG!!!
Dankie Thys, en dankie Cas.
Ek dink ek vir Hoppy R120 betaal vir een lig.

Now uncle Thys, can you recall were you are bought these clear lights from hey, ek sê??
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Ja MIRRAG vir jou ook... Sorry man tussen die werk deur forum mens maar moeilik...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Moags in Elsies... as hulle nog bestaan...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Ai ou Moags!!
Die enigste plek waar jy 'n Skyline slavesilinder kan koop op 'n Sondag!!
Wonder of Clintie aka Legolas weet waar dit is?
Of is daar miskien iemand in Goodwood omgewing wat vir my gunsie sal doen vir 'n paar bottels Muskadel??
Aghem!... Uncle Z how was that wine in the Kgalagadi??
Die enigste plek waar jy 'n Skyline slavesilinder kan koop op 'n Sondag!!
Wonder of Clintie aka Legolas weet waar dit is?
Of is daar miskien iemand in Goodwood omgewing wat vir my gunsie sal doen vir 'n paar bottels Muskadel??
Aghem!... Uncle Z how was that wine in the Kgalagadi??
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Dankie julle
Cassie - so dit sprei die lig meer soos n "floodlight en nie soos n "spotlight" nie
Thys - is dit so maklik soos "plug and play" om hulle te ruil?
Cobus - dit lyk nou bakgat en heel netjies. Ek soek nou ook.
Wie kan ek kontak hierrond?
Ek sal aanneem hulle trek meer krag (amps) as die standaard - enige probleem met die gewone opset?

- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Onwettig ne!!Kaspaas wrote:"Tolla, haal af jou masker" @ Oom Z (looking into a Hilex hey :wink2: )
Everdt, dit maak veseker 'n verskil, Thys sal ook kan getuig.
Ekt daai clear hoofligte en selfs met sy gewone bulbs is dit n 100% verbetering, plus die bakkie lyk heel nuut van voor af met sy blink nuwe lense.
Ekt die ou bulbs vervang met Nightbreakers, en dit was nog 'n verbetering.
Amper nie meer nodig vir my onwettige spotlights nie!
Ek onthou nog goed hoeveel boetes ek moes betaal op een van my vorige voertuie wat clear aircraft landing lights op gehad het EISCH
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Nee man Lollie - is jy "serious"?
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Daardie ligte was so skerp gewees,my pelle het my altyd gespot en gese ek moet die ligte af skakel as ek die kar in die aande in die garage trek anders stoot die ligte die kar weer uit die garage.Bulletjie-3 wrote:Nee man Lollie - is jy "serious"?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Probeer Grandmark International Pta wes in van der Hoff straat = 012 379 6780. Hoofligte, flicker. agterligte, voor grills, meeste van die goed kan jy daar kry.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Die sonder die reflector is onwettig, almal baklei met jou op dims, ek dink jy kry nou net die met die reflector.
Vat jou leatherman, breek die doppie uit en trek hom deur die globe se gat

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Serious??
Ag nee man, okay, dan sal ek maar n paar moet kry van die met die doppie.
Ag nee man, okay, dan sal ek maar n paar moet kry van die met die doppie.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
I was getting confused here where it was mentioned that it is illegal to drive without reflectors. The "reflector" is the bright shiny part behind the H4 globes which focuses the light beam, while the "deflector" is the tiny fitting over the tip of the H4 bulb. Hope this helps make things a bit clearer.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Plug en play boet, plug en play... Hulle trek nie meer krag nie, jy sit dieselfde bulbs in wat in jou ou ligte was...Bulletjie-3 wrote:Thys - is dit so maklik soos "plug and play" om hulle te ruil?
Ek sal aanneem hulle trek meer krag (amps) as die standaard - enige probleem met die gewone opset?
Onwettig? Dis ook onwettig om met spotlights op die rollbar te ry, of met 'n bier in jou hand of om nie e-tol te betaal nie.. maar steur ons ons daaraan???
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Dink die onwettige deel is net vir die clear lens tipe sonder die deflektor voor die globe.
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Jammer Cobus, ek wil nie jou draad oorvat nie
Cassie jy het mos op n stadium vergelykings getref - waar sal hierdie kombinasie inpas?
Cassie jy het mos op n stadium vergelykings getref - waar sal hierdie kombinasie inpas?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Ek het nie op die ligte nie maar wel op die gloeilampies 'n vergelykking gedoen. Dieselfde behoort waar te wees vir die clear lens viewtopic.php?p=291210#p291210" onclick="window.open(this.href);return false;Bulletjie-3 wrote:Jammer Cobus, ek wil nie jou draad oorvat nie
Cassie jy het mos op n stadium vergelykings getref - waar sal hierdie kombinasie inpas?
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Dankie Cassie
- Legolas
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Clinton
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Cobus - Ek moet volgende week dinsdag daar naby n draai gaan maak. Het vir Spoor n afspraak gemaak vir n chip so sal dan gou daar gaan inloer om te sien of hulle wel nog sulke tipe ligte het.
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Kyk by Autozone het myne laas jaar daar gekoop dis Autopal maak.moet ook weer 1 koop sit met n kraak.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
- Attachments
-
- uploadfromtaptalk1389207606005.jpg (46.64 KiB) Viewed 3548 times
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Manne , kyk volgende keer na die nuwe Dakar Hilux modelle, hulle het clear lense sonder 'n reflector??
My werk het 'n plarkar 2.0VVTI en nounet opgelet dat 'n mens die hele bulb van buite kan sien, en die lens het ook geen defusers op nie.
My werk het 'n plarkar 2.0VVTI en nounet opgelet dat 'n mens die hele bulb van buite kan sien, en die lens het ook geen defusers op nie.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
CobusKaspaas wrote:Manne , kyk volgende keer na die nuwe Dakar Hilux modelle, hulle het clear lense sonder 'n reflector??
My werk het 'n plarkar 2.0VVTI en nounet opgelet dat 'n mens die hele bulb van buite kan sien, en die lens het ook geen defusers op nie.
Daai ouens ry nie op openbare paaie dus mag hulle daardie ligte gebruik ,maar ek en jy mag nie.Baie jammer ne !
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Lollie, ek dink ons staan mekaar verkeerd. My werks bakkie is 'n 2.0VVTI en dis 'n Dakar model. (Hy neem nie deel aan die Dakar nie)
Gaan kyk op Toyota se vloer, die nuwe Hiluxe se ligte is clear met die bulb wat oop sit.
Gaan kyk op Toyota se vloer, die nuwe Hiluxe se ligte is clear met die bulb wat oop sit.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Askuus Cobus,
Jy is heeltemal reg,ek het gedink jy verwys na die voertuie wat die Dakar rally ry.
Jy is heeltemal reg,ek het gedink jy verwys na die voertuie wat die Dakar rally ry.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Geez Dawie, jys vroeg wakker!
4:59! Respek!
4:59! Respek!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
Ah ekt gekry!
R106 BTW in, sommer hier by die Zamzoere in Upington.
Sal venaand 'n fototjie opsit!
R106 BTW in, sommer hier by die Zamzoere in Upington.
Sal venaand 'n fototjie opsit!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: "Clear" hoofligte vir SFA??
En hier kwoteer hulle my R190 (een).