Klap geluid by kopelaar pedaal
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Klap geluid by kopelaar pedaal
Gisteraand toe ek huis toe ry, en ek trap die koppelaar pedaal van my KZ-TE is daar eweskielik 'n klap geluid. Ek glo dis 'n bush of iets wat klaar is - het enige iemand al so 'n ondervinding gehad, en wat was dit?
Ek hoor graag van julle
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Ek hoor graag van julle
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
Kan jy dalk bietjie meer inligting gee van hoe die klap geluid geklink het en presies op watse stadium jy dit gehoor het?
To God be the glory
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
Hoe oud is jy nou? Was dit nie jou enkel wat jy gehoor het nie?
Nog nie so iets gehad, daar is seker 'n bush en daar moet 'n sterk spring ook wees wat die pedaal weer vorentoe druk.
Nog nie so iets gehad, daar is seker 'n bush en daar moet 'n sterk spring ook wees wat die pedaal weer vorentoe druk.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
Moenie met jou tap-dance skoene bestuur nie...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
Voel die koppelaar pedaal steeds soos vantevore of is daar nou 'n verskil?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
Sodra ek trap dan kan jy die klap geluid hoor en voel. Ek dink die (GROOT) veer se bushes is klaar (Sien foto) - ek het dit sommer gister by Toy bestel. My volgende vraag:
Hoe haal ek die hele pedaal uit?
Hoe haal ek die hele pedaal uit?
- Attachments
-
- Clutch Spring.jpg (259.84 KiB) Viewed 1307 times
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
My KZ het ook eenkeer so gemaak.
Ek het net die veer en die padaal se bush met copperslip gespuit en toe is hy reg.
Ek het net die veer en die padaal se bush met copperslip gespuit en toe is hy reg.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
So hier is hoe ek die probleem opgelos het. Ek hoop dit is duidelik genoeg:
1) Hier is wat die probleem was - ±R130 later by Toy vir die 2 bushes (tjies)
2) Begin strip
- Haal die underdash cover onder die stuurkolom af
- laat waai met die ducting
3) Clutch pedal out
- maak die 2 moertjies (engine kant) los wat die clutch master cylinder vashou
- daar is nog 'n boutjie aan die binnekant van die kar (jammer geen foto), maar hy is maklik sigbaar sodra die ducting uit die pad uit is.
- Haal dan die clutch master cylinder clevis pin uit wat die push rod van die master cylinder aan die pedaal vashou.
- trek die hele pedaal uit
- om die veer uit te haal, "druk" die pedaal na die onderste posisie, m.a.w. soos wanneer jy die koppelaar heeltemal intrap - pasop net, want die veer spring uit en kan dalk in 'n oog beland
- sit die nuwe bushes op hulle plek, maak net seker jy maak doodseker hoe hulle moet inkom.
4) Veer terug - amper
- ek het altwee die punte van die veer met 'n bietjie (baie) copaslip gesmeer.
- hou die pedaal in die onderste posisie en sit die veer se regte punt in die halfmaan bush (wit een).
5) Veer terug
- beweeg die pedaal stadig na die boonste posisie en maak seker dat die veer se ander punt mooi in plek is in die swart bush.
- trek die pedaal nou heeltemal na die boonste posisie, en wha la, die veer is op sy plek .

5) Veer terug - vervolg
6) Terwyl alles uit is:
- nog 'n bietjie copaslip op die skanier
7) Clevis pin
Ook met 'n copaslip
Ten Laaste:
- Alles gaan terug in die teen oorgestelde volgorde
- jy so 45min na 'n uur nodig
6) Terwyl alles uit is:
- nog 'n bietjie copaslip op die skanier
7) Clevis pin
Ook met 'n copaslip
Ten Laaste:
- Alles gaan terug in die teen oorgestelde volgorde
- jy so 45min na 'n uur nodig
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
Welgedaan Louis,Jou pedaal sal baie mooier lyk met n nuwe pedaal rubber op.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
Knap gedaan!, en nou werk hy seker veel lekkerder ?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
En Louis... is die klap geluid darem nou weg?
To God be the glory
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
Alles is nou honki dori - soos 'n nuwe een:D
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
Goed om te hoor en knap gedaanlouis fourie wrote:Alles is nou honki dori - soos 'n nuwe een:D
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
To God be the glory
-
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Thu Nov 19, 2009 10:03 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria
Re: Klap geluid by kopelaar pedaal
Goeie verslag dankie