Huisie by die see
- pduminy
- High Range 4WD
- Posts: 55
- Joined: Mon Nov 04, 2013 10:09 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Mahindra Scorpio 4x4
- Real Name: Pierre
- Club VHF Licence: HC184
Huisie by die see
Ek het hierdie huisie by die Glentana wat leeg staan tot die 14 de Desember...
- Attachments
-
- Huis3.gif
- (221.27 KiB) Downloaded 267 times
-
- Huis7.gif (170.21 KiB) Viewed 1938 times
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Huisie by die see
Wat gebeur na die 14de???
Gaan dan eers meubles in sit?
Gaan dan eers meubles in sit?
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Huisie by die see
Lyk baie lekker, seker iemand sal n vakansie plek soek tot dan....
- pduminy
- High Range 4WD
- Posts: 55
- Joined: Mon Nov 04, 2013 10:09 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Mahindra Scorpio 4x4
- Real Name: Pierre
- Club VHF Licence: HC184
Re: Huisie by die see
Van die 14de is ek daar.
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Huisie by die see
Are we all invitedpduminy wrote:Van die 14de is ek daar.
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- pduminy
- High Range 4WD
- Posts: 55
- Joined: Mon Nov 04, 2013 10:09 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Mahindra Scorpio 4x4
- Real Name: Pierre
- Club VHF Licence: HC184
Re: Huisie by die see
Wat ek eintlik bedoel het is dat die plekkie te huur is. As iemand belang sou tel...
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Huisie by die see
Laat weet tog hoeveel?
Hierdie desember is uit maar dalk in volgende jaar?
Hierdie desember is uit maar dalk in volgende jaar?
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Huisie by die see
JISLAAIK, nice
hoe is die bure met geraas? kan hulle dit hanteer??
hoe is die bure met geraas? kan hulle dit hanteer??
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Huisie by die see
Ek stel belang !pduminy wrote:Wat ek eintlik bedoel het is dat die plekkie te huur is. As iemand belang sou tel...
o-ja .... een kolega het bedank en die ander een is die hele Desember weg .... so EKKE is mos weer die kiepie wat Desember die fort hou ....
maar die 14de RY ek Jo-ies toe ! :)
- pduminy
- High Range 4WD
- Posts: 55
- Joined: Mon Nov 04, 2013 10:09 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Mahindra Scorpio 4x4
- Real Name: Pierre
- Club VHF Licence: HC184
Re: Huisie by die see
Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en die ander kamer het 2 enkelbeddens.
R650.00 per dag...
R650.00 per dag...
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Huisie by die see
Pierre dis mos VERNIET !
maar ek is nou man alleen by die werk .... een het bedank en ander een is in die hospitaal ... anders het ek wragtag n paar dae deurgekom !
maar ek is nou man alleen by die werk .... een het bedank en ander een is in die hospitaal ... anders het ek wragtag n paar dae deurgekom !