Twee wielle
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Twee wielle
Ek het nou al so bietjie die fiets ry storie uit gekyk en toe besluit om te gaan shop vir een, want dis mos goed vir die hart.
Ek stap toe daar by 'n groot fiets plek in en daar kom 'n man aan om my te help.
Kyk die kêrel ken sy fietse en hy praat daar van die shocks, wiel grootte en die ratte en disk brieke en voor ek my kom kry is ons by R100 000 plus se fiets
Die man verstaan toe nou nie so mooi toe ek vra of die ding nog moet getrap word vir daai prys nie.
Ek moet eerlik wees dat deesdae se fiets pryse slegter is vir jou hart as wat die oefening kan goed wees :?
Ek is toe maar daar weg om van my skok te herstel, maar na so nog 'n bietjie rond shop dink ek het ek toe reg gekom :razz:
Ook disk brieke, lekker shocks, 6 ratte en ek hoef hom nie te trap nie

- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: Twee wielle
Een dag as ek groot is en genoeg geld het, gaan ek ook my trap-wiele vir so een upgrade...
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Twee wielle
i like the way this guys thinks
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)

-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Twee wielle
Ek hou van hoe jy dink!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Twee wielle
Mooi man lekker fiets.....
Nou moet jy net daai pad tekkies afhaal en n paar knobbels opsit....TKC80 voor en n lekker Mitas E09 agter
Nou moet jy net daai pad tekkies afhaal en n paar knobbels opsit....TKC80 voor en n lekker Mitas E09 agter
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Twee wielle
Baie dankie
Ek wag al lank en daar val mos maar altyd iets meer belangrik voor, maar het net nou besluit van uitstel kom afstel.
Het juis gekyk na Mitas voor en agter dalk
Ek wag al lank en daar val mos maar altyd iets meer belangrik voor, maar het net nou besluit van uitstel kom afstel.
Ek ken nie die twee wiel bande so goed nie, maar weet dat die goed my hard gaan laat val op enige iets anders as teer.Willem01 wrote:er Mitas E09 agter
Het juis gekyk na Mitas voor en agter dalk
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Twee wielle
Mooi Ferdie, nice fiets.
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Re: Twee wielle
Ek het mitas eo 7's op my Ds, dit is soos All terrains vir 'n bike. Geniet hom, voor jy weet is jy op die grond pad. Jy kan ook gaan kyk op die wild dog forum vir advies op bande en Ds oor die algemeen.