METALICSPRAY PAINTING
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
METALICSPRAY PAINTING
Ek is besig met die beplanning om my Beach Buggy te spray en kyk na verskullende moontlikhede.
Nommer 1 op die lys is 'n metalic bottel groen, maar ek kan onthou dat as kind en ons was by die Vaalrevier was die skiebote se verf soos die op die foto gedoen.
Is dit deel van die fiberglass self of is dit op gespray, want ek sal die Buggy graag die tiepe spray in bottelgroen wil doen.

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: METALICSPRAY PAINTING
Dis gewoonlik op gespray. Daar is baie tricks om dit daai diep glans te gee wat dit laat lyk of dit met die fibreglass gemeng is. Eeen van hulle is die base coat/colour coat & clear coat metode maar soos ek verstaan is dit baie tricky om te doen.
Ek self as 'n leek het nog nooit sukses met Duco gehad nie, maar wel met 2k. Ek sou voorstel gaan 2k in jou metallic kleur en dan spuit jy skoon 2k thinners net so bo oor voordat die kleur laag droog is. Toets jou metode eers op iets anders totdat jy die resep het.
Daar is ook so baie produkte op die mark, probeer kyk wat gebruik die pro's deesdae
Ek self as 'n leek het nog nooit sukses met Duco gehad nie, maar wel met 2k. Ek sou voorstel gaan 2k in jou metallic kleur en dan spuit jy skoon 2k thinners net so bo oor voordat die kleur laag droog is. Toets jou metode eers op iets anders totdat jy die resep het.
Daar is ook so baie produkte op die mark, probeer kyk wat gebruik die pro's deesdae
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Ek het 'n sampel metalic groen spray gekry en 'n gereedskapblik van my gespray en coating oorgesit, maar wat ek moes noem is dat ek soek die growe metalic stukke nie die fyn soos wat vandag se karre op het nie, en dink nie 'n man kan met gewone spray toerusting dit spray nie. So dis waar ek raad nodig het.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29876
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: METALICSPRAY PAINTING
Daai was nie "metallic" genoem nie ..... was "glitter" genoem. Noit self met dit gewerk nie, maar dink daar was iets soos spesiaale spray nozzles nodig gewees. Jy sal navraag moet doen.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: METALICSPRAY PAINTING
OOo...Ok nee ek ken self nie die glitter ding nie, het al gesien op DSTV maar hulle het nie die toerusting gewys nie...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Ek wou sê "gliter" , maar toe dink ek, ek gaan stjoepet klinkMud Dog wrote:Daai was nie "metallic" genoem nie ..... was "glitter" genoem. Noit self met dit gewerk nie, maar dink daar was iets soos spesiaale spray nozzles nodig gewees. Jy sal navraag moet doen.
Maar dankie nou weet ek wat om te soek.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: METALICSPRAY PAINTING
Ek dink dis waarna jy soek:
http://www.ehow.com/how_7794974_paint-g ... itter.html" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.ehow.com/how_7794974_paint-g ... itter.html" onclick="window.open(this.href);return false;
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Dankie Koos, ek dink dis hy. Ek sal bietjie meer hieroor gaan opsoek.Ou vale1 wrote:Ek dink dis waarna jy soek:
http://www.ehow.com/how_7794974_paint-g ... itter.html" onclick="window.open(this.href);return false;
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: METALICSPRAY PAINTING
Hou ons op hoogte met jou vordering!
- IISARGE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 356
- Joined: Tue Oct 05, 2010 10:19 pm
- Town: brackenhurst ext2
- Vehicle: 2700i 4x2 hilux
- Real Name: kenneth
- Location: Alberton
Re: METALICSPRAY PAINTING
OM KOOS IS RIGHT THE GLITER EFECT IS THE PIGMENT THAT IS ADDED TO THE GELCOAT WHICH IS THE COLOUR YOU CAN SPRAY THE BEACH
BUGY WITH THE SAME GLITER AFECT YOU JUST NEED TO TAKE YOUR SAMPLE
TO AN AUTO PAINT CENTER CLOSE TO YOU AND SHOW THEM WHAT YOU WANT AND THAY WILL ADVIZE YOU ON THE RIGHT PARTH LUT US NOW HOW IT GO,S
BUGY WITH THE SAME GLITER AFECT YOU JUST NEED TO TAKE YOUR SAMPLE
TO AN AUTO PAINT CENTER CLOSE TO YOU AND SHOW THEM WHAT YOU WANT AND THAY WILL ADVIZE YOU ON THE RIGHT PARTH LUT US NOW HOW IT GO,S
Piece of Cake...!
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Soos ek gesê het ek is nog aan die beplanning. Dis hoe die ou nou lykOu vale1 wrote: Hou ons op hoogte met jou vordering!
Ek het wel gaan rond blaai oor die gel coating, maar dink ek gaan by gewone bottelgroen metalic bly, gaan net vra vir ekstra metalic daar in.
Is net nie seker wat se kleur om saam met die groen te gebruik nie op die ysterwerk. Chrome sal die mooiste wees, maar gaan bietjie duur kos om al die metaal werk te laat chrome. Het oorweeg om die rolbaar en die engin beskerming met tyd te vervang met s/steel en dan 'n s/steel voor bumper te kry, maar dan los dit my nog met die wielle en 'n stel chrome wiele gaan bietjie oor die lemmit gaan. Dan moet ek nog besluit oor die kleur vir die sitplekke. Die kappy gaan ek die selfde groen as die boddy doen.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- IISARGE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 356
- Joined: Tue Oct 05, 2010 10:19 pm
- Town: brackenhurst ext2
- Vehicle: 2700i 4x2 hilux
- Real Name: kenneth
- Location: Alberton
Re: METALICSPRAY PAINTING
YOU BUG IS GOING TO LOOK GOOD EXTRA MATELIC IS A GREAT CALL CANT WHAT TO SEE THE FINLY PRODUCT GOOD LUCK
Piece of Cake...!
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Die glitter spray bly by my spook. Ek het nou ooral in my domheid op die net gesoek na info oor die glitter spray, maar kry net fotos en dit is nogal wat ek ingedagte gehad het. ek kry nie inligting van hoe om dit te doen nie.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29876
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: METALICSPRAY PAINTING
Lees daai link van Koos reg deur ... dit verduidelik hoe om dit te doen.Piesang wrote:Die glitter spray bly by my spook. Ek het nou ooral in my domheid op die net gesoek na info oor die glitter spray, maar kry net fotos en dit is nogal wat ek ingedagte gehad het. ek kry nie inligting van hoe om dit te doen nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Mud Dog wrote:Lees daai link van Koos reg deur ... dit verduidelik hoe om dit te doen.Piesang wrote:Die glitter spray bly by my spook. Ek het nou ooral in my domheid op die net gesoek na info oor die glitter spray, maar kry net fotos en dit is nogal wat ek ingedagte gehad het. ek kry nie inligting van hoe om dit te doen nie.
ek het gedink dit gaan net oor gel coating en dit toe geskip. Sal dit nou goed gaan lees.
Thanks
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Ok ek het so bietjie gespeel met verf wat 'n paintshop my gegee het. "n Donkergroen metalic, maar dit was nie voldoende nie. Toe koop ek 'n bietjie groen glitter en gooi dit by die clear coat, maar toe maak hy groot klonte soos ek spray.
Was vandag weer by die paintshop en wys hul die blikkie waar op ek gespeel het en hul gee my toe meer raad en nog 'n bietjie groen verf met swaarder glitter in.
By die huis gekom en weer begin speel, nog nie 100% wat ek wil hê nie, maar ek dink dis die naaste was ek daaraan sal kom.
het gesukkel om fotos te neem, hy het geblink soos 'n spieël soos jul op die eerste foto kan sien
Was vandag weer by die paintshop en wys hul die blikkie waar op ek gespeel het en hul gee my toe meer raad en nog 'n bietjie groen verf met swaarder glitter in.
By die huis gekom en weer begin speel, nog nie 100% wat ek wil hê nie, maar ek dink dis die naaste was ek daaraan sal kom.
het gesukkel om fotos te neem, hy het geblink soos 'n spieël soos jul op die eerste foto kan sien
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29876
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: METALICSPRAY PAINTING
There is an art to it, practise makes perfect. Vir 'n eerste poging sou ek sê dat dit glad nie te sleg is nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Jxjdm
- Low Range 4WD
- Posts: 144
- Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
- Real Name: Jake
Re: METALICSPRAY PAINTING
Was ook onder die naam ''metalflake'' bekend. ''Calbrook colours '' was jare laas bekend vir die tipe verf werk, maar of hulle ooit nog bestaan, weet ek nie...?.
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
die paintshop waar ek gister was het my gestuur na 'n maatskapy genaamd ABS PAINT in Strand, maar hulle was toe. Toe het ek maar weer die gewone gliter gebruik met die regte tegniek en die resultaat hier bo gekry.Jxjdm wrote:Was ook onder die naam ''metalflake'' bekend. ''Calbrook colours '' was jare laas bekend vir die tipe verf werk, maar of hulle ooit nog bestaan, weet ek nie...?.
My seun het al klaar my uopa grootjie se metaal trommel wat oupa as kosblik op die spoorweg gebruik het gaan uithaal dat ons hom so kan spray.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Was vir lank stil, maar nog nie verdwyn.
Ek het to 15.12.2012 die buggy gestrip en begin reg kry vir spray
Die 17 de val ek van leer en breek my linker enkel op twee plekke en twee beentjies in die regter voet so als staan toe vir lank. En toe ek weer kon verder gaan het die weer gedraai en kan ek net werk as as die weer saamspeel.
glasfeesel werk reg gekry
spsra begin.
na maande van bietjie bietjie werk op 'n slag

- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: METALICSPRAY PAINTING
Looking very nice.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29876
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: METALICSPRAY PAINTING
Lyk nogal 'spikkerish'! Mooi gedoen, Pieter!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12711
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: METALICSPRAY PAINTING
Nice, Pieter! Welkom terug!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 5276
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: METALICSPRAY PAINTING
Net gister gekyk waneer laas jy ingelog het!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
bly jy het, en dit het gewerk net bly om te sien julle het nie van my sterretjie weg gevat nieThabogrobler wrote:Net gister gekyk waneer laas jy ingelog het!
Ek is natuurlik mos nie meer 'n hilux man nie
Ek het my hilux verkoop
Ek moes
MAAR AS EK WEER KOOP IS DIT 'N HILUX KZ, maal oor my 2.7 gewees, maar gesien in die berge is die diesel beter as petrol, sand as jy sy wielle lekker pap maak is daar nik fout nie.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: METALICSPRAY PAINTING
Welkom Piet.Bly jy leef nog
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: METALICSPRAY PAINTING
Lyk goed, het baie bugs gebou in my tyd, met daai band-kombinasie gan jy maar sukkel om n pad te kry wat breed genoeg is
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Ek het hom so gekoop, maar daar lê 'n stel std 15" wat moet gesandblast en gespray moet word, dan kan hulle op kom. Besig om sanblast box tebou vir die sandblasting.Hoppy wrote:Lyk goed, het baie bugs gebou in my tyd, met daai band-kombinasie gan jy maar sukkel om n pad te kry wat breed genoeg is
Het 'n ou vrieskas gebruik daarvoor.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: METALICSPRAY PAINTING
Jis Pieter... bly om te sien jy het nog nie die hede met die ewige verruil nie.
To God be the glory
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
My plek is klaar bespreek daar, maar die waglys is baie, baie, baie lank. So dit gaan jare vat om daar te kom.CasKru wrote:Jis Pieter... bly om te sien jy het nog nie die hede met die ewige verruil nie.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: METALICSPRAY PAINTING
So bek moet jam kryPiesang wrote:My plek is klaar bespreek daar, maar die waglys is baie, baie, baie lank. So dit gaan jare vat om daar te kom.CasKru wrote:Jis Pieter... bly om te sien jy het nog nie die hede met die ewige verruil nie.
To God be the glory
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Lekker kweper jam asb.CasKru wrote:So bek moet jam kryPiesang wrote:My plek is klaar bespreek daar, maar die waglys is baie, baie, baie lank. So dit gaan jare vat om daar te kom.CasKru wrote:Jis Pieter... bly om te sien jy het nog nie die hede met die ewige verruil nie.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: METALICSPRAY PAINTING
Daai leer was gelukkig nie so hoog nie en die hout-voet is seker weer reg, sterkte, bly om jou terug te sien.
Ek het na baie jare se gesukkel met hantering n paar dinge met n SWB Bug geleer;
1. Die voor en agter rims MOET dieselfde grootte wees, maar die agterstes kan wel wyer wees
2. As iemand vir jou daai "Brawny" retreads verniet gee, is hy kwaad vir jou
3. Ry die voor bande nie meer as 1 bar nie en gebruik dieselfde tipe bande voor en agter
4. Sit n 40 tot 50kg gewig iewers in die neus, n ou "Tractor weight" werk goed of maak jou voor bumper 50kg
5. Maak seker die stukkie flex van die clutch kabel het n buig in anders bok hy erger as Eugene Terblanche se perd
6. Daai "VDO" onder op die speedo staan vir "Volla Donner Om", moet hom nie tot daar ry nie
Ek het na baie jare se gesukkel met hantering n paar dinge met n SWB Bug geleer;
1. Die voor en agter rims MOET dieselfde grootte wees, maar die agterstes kan wel wyer wees
2. As iemand vir jou daai "Brawny" retreads verniet gee, is hy kwaad vir jou
3. Ry die voor bande nie meer as 1 bar nie en gebruik dieselfde tipe bande voor en agter
4. Sit n 40 tot 50kg gewig iewers in die neus, n ou "Tractor weight" werk goed of maak jou voor bumper 50kg
5. Maak seker die stukkie flex van die clutch kabel het n buig in anders bok hy erger as Eugene Terblanche se perd
6. Daai "VDO" onder op die speedo staan vir "Volla Donner Om", moet hom nie tot daar ry nie
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: METALICSPRAY PAINTING
Ja dit was darm nie hoog, het nog konstand pyn, maar loop darm normaal.Hoppy wrote:Daai leer was gelukkig nie so hoog nie en die hout-voet is seker weer reg, sterkte, bly om jou terug te sien.
Ek het na baie jare se gesukkel met hantering n paar dinge met n SWB Bug geleer;
1. Die voor en agter rims MOET dieselfde grootte wees, maar die agterstes kan wel wyer wees
2. As iemand vir jou daai "Brawny" retreads verniet gee, is hy kwaad vir jou
3. Ry die voor bande nie meer as 1 bar nie en gebruik dieselfde tipe bande voor en agter
4. Sit n 40 tot 50kg gewig iewers in die neus, n ou "Tractor weight" werk goed of maak jou voor bumper 50kg
5. Maak seker die stukkie flex van die clutch kabel het n buig in anders bok hy erger as Eugene Terblanche se perd
6. Daai "VDO" onder op die speedo staan vir "Volla voeter Om", moet hom nie tot daar ry nie
Dankie vir die info, in die bitjie hierboo het jy baie meer gesê as wat ek op die aicooled form kon leer.
Moet net noem dat dit naregte nie meer my buggy is nie, het hom vir my seun gegee. As alles goed gaan, gaan hy volgende week vir padwaardigheid en registrasie. Daar is 'n LWB buggy hier op 'n plaas wat ek wil koop om reg te maak, moet net eers die pariere uit sorteer voor ek hom koop, nie lus om met iets te sukkel waarvan die papiere nie reg is of 'n klom agterstalige lesensie gelde het nie.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7