Dankie aan Eben vir sy hulp met die rims
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Ek het ook my nuwe Caprivi seat covers gekry. Hier is 'n voorsmakie
![Mr. Green :mrgreen:](./images/smilies/icon_mrgreen.gif)
![Image](http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/IMG-20130724-WA000_zps6c6872e5.jpg)
![Image](http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/IMG-20130726-WA000_zps4fa1cd33.jpg)
265/75/16 Muds
![Image](http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/IMG-20130727-WA007_zps369844b8.jpg)
![Image](http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/IMG-20130727-WA008_zpsfd353f4b.jpg)
![Image](http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/IMG-20130727-WA009_zpsad4ef37f.jpg)
![Image](http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/IMG-20130727-WA010_zps94db6923.jpg)
![Image](http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/IMG-20130727-WA006_zps2b7f1fbb.jpg)
![Image](http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/IMG-20130727-WA004_zps01cc0ed7.jpg)
![Image](http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/IMG-20130727-WA005_zpsdb52448e.jpg)
![Image](http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/IMG-20130727-WA000_zps835df004.jpg)
Die manne by Caprivi verskaf 'n baie netjiese produk en ek moet sê dat ek uitstekende diens gekry het by Deon
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
DankieBlack Sam wrote:Jou Tuna lyk regtig gr8![]()
, ek laaik daai seatcovers ook baie netjies, as ek mag vra wat het dit gekos?
Dis die volgende ding op die lys, daai strykplanke word afgehaal sodra ek by huis kom. Sukkel nog om te besluit tussen die Stofpad en Tuff Stuff, wil graag altwee persoonlik sien voor ek besluit.Creed wrote:Nice...al wat jy nou nodig het is 'n paar ordentlike rotsglystawe
moenie komkommer nie, my spoed is nog baieWarrior wrote:Ferdinand net om seker te maak jy verloor nie spoed nie......
Regtig! Dis amper so erg soos Oorkruis-dryfas-beweging.Creed wrote:Nice...al wat jy nou nodig het is 'n paar ordentlike rotsglystawe
Rian dis 'n familie forum dieRianc wrote:Mooi man, ek sal maar my strykplanke hou en julle ouens se goed envy! Is julle suiers nog in lyn?Sjoe, Afrikaans maak nie sin in tech taal nie? Miskien bedoel vir 'n nuwe topic? Onderdele/part in Afrikaans.?
Jammer man! Net gedink "Pistons' is nie 'n mooi word om op die familie forum te gebruik nie!Modder Tekkies wrote:Rian dis 'n familie forum dieRianc wrote:Mooi man, ek sal maar my strykplanke hou en julle ouens se goed envy! Is julle suiers nog in lyn?Sjoe, Afrikaans maak nie sin in tech taal nie? Miskien bedoel vir 'n nuwe topic? Onderdele/part in Afrikaans.?
en ek bespreek my suiers met niemand