Goeie dag,
Ek is opsoek na n goeie tweedehandse 308, enige bekende maak. Indien enige iemand van iets weet sal ek dit waardeer as julle my kan laat weet asb.
Baie dankie
Opsoek na 308 te koop
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Thu Jan 26, 2012 12:03 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2009 D/C 4x4
- Real Name: Renier
Re: Opsoek na 308 te koop
Het reg gekom, dankie!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Opsoek na 308 te koop
Mooi so! Wat het jy gekry? Fotos?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- BosveldBul
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
- Real Name: Jak
Re: Opsoek na 308 te koop
Wat sal ñ goeie prys vir ñ 308 2de hands in goeie kondisie wees?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 157
- Joined: Tue Mar 13, 2012 10:49 am
- Town: wellington
- Vehicle: 81 hilux 350,80 vx landcruiser,650 bombardier.
- Real Name: martin
- Location: wellington,western cape,rsa
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Thu Jan 26, 2012 12:03 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2009 D/C 4x4
- Real Name: Renier
Re: Opsoek na 308 te koop
Baie dankie! By Safari Outdoor, Remington 700 (nuut) vir n goeie prys-9500. Ek sal fotos opsit as ek hom het.
Ek het nou die afgelope tyd baie rondgesoek, moet se dit is nie maklik om n goeie 2de handse 308 te kry nie. Prys gaan baie afhang van die maak. Sako baie gesog en sal nie sommer onder 15 000 kry nie, tensy die ou se vrou kwaad is vir hom en dit vir hom verkoop... en dan speel goed soos,snellers,lope, ouderdom,sluitstukke en enige ander verbeterings ook n rol. As jy het om te verkoop moenie skaam wees om jou prys te vra nie. Anders vergelyk dit met die nuwe pryse en wat jy saam met dit kry, hoopenlik kyk die meeste ouens goed na hulle gewere.BosveldBul wrote:Wat sal ñ goeie prys vir ñ 308 2de hands in goeie kondisie wees?