Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Die tyd stap nader...
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Te stadig!ForYota wrote:Die tyd stap nader...
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek en my beter halfde sal jul sien daar. Dit sal nou my eerste keer wees wat ek uitgaan met die trokkie. Nog baie om te leer. Sal dan ook kan sien wat moet uitsorteer word.
Asook bly vir die vuur
Sien nogals uit
Asook bly vir die vuur
Sien nogals uit
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Dammit. ek is nou op standby, maar ek gaan nogsteeds kom (mos naby die werk ). ons sal dan ook bly vir die braai, maar sal op die waterkan moet wees... geen antifreeze vir my...grobbepj wrote:Ek sal rondhang tot so 3 uur. So as braai inpas dan is ons daar...
tensy n dokter dit voorskryf enigiemand met connections
Kan nie meer wag nie...
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Yeah! nog n Meyertonner... nou voel ek nie meer so uit nie. Dankie NathanNathanX4 wrote:Ek en my beter halfde sal jul sien daar. Dit sal nou my eerste keer wees wat ek uitgaan met die trokkie. Nog baie om te leer. Sal dan ook kan sien wat moet uitsorteer word.
Asook bly vir die vuur
Sien nogals uit
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
7. NathanX4 (tentative)
8. Hilex1uz
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 7
4 - NathanX4
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
7. NathanX4 (tentative)
8. Hilex1uz
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 7
4 - NathanX4
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Tal wrote:8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
7. NathanX4
8. Hilex1uz
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 7
4 - NathanX4
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Laat weet of ons ook dalk 'n slaai of iets kan saam bring.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
grobbepj wrote:Ek gaan dalk net n plus 4/5 wees. Een vd vrinne het dalk sy van seerder gemaak as wat ons gedink het by Berakah sondag en weet nie of dit gaan reg wees nie... Sal eers die naweek weet wat is die volle bestek vd skade...
Ek gaan net +4 wees... Di tjomma se van nog n pleister nodig...
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ditto... Laat weet as ons iets kan bring. Week al meer as halfpad oppad speeltyd toe!!NathanX4 wrote:Laat weet of ons ook dalk 'n slaai of iets kan saam bring.
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
7. NathanX4
8. Hilex1uz
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 4
4 - NathanX4
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
7. NathanX4
8. Hilex1uz
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 4
4 - NathanX4
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Nou kan ek nie meer wag nie
Ok die vroutjie sal vir ons 3 slaaie aan mekaar slaan, en soos ek vroer genoem het sal daar n braaier en hout ens wees..
As daar van julle is wat dalk n knoffelbroodjie kan bring sal dit gaaf wees, onthou ook asb julle eie eetgerei ens.
Se net vir my asb hoeveel mense julle almal is..
1 - Foryota - 3 volwassenes, 2 kinders.
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 4
4 - NathanX4
Ps: Is daar van julle vrouens wat eerder reguit na die braai area sal wil gaan of ry almal saam 4x4?
Ok die vroutjie sal vir ons 3 slaaie aan mekaar slaan, en soos ek vroer genoem het sal daar n braaier en hout ens wees..
As daar van julle is wat dalk n knoffelbroodjie kan bring sal dit gaaf wees, onthou ook asb julle eie eetgerei ens.
Se net vir my asb hoeveel mense julle almal is..
1 - Foryota - 3 volwassenes, 2 kinders.
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 4
4 - NathanX4
Ps: Is daar van julle vrouens wat eerder reguit na die braai area sal wil gaan of ry almal saam 4x4?
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ons is twee
Nathan + Mariska

4 - NathanX4 - 2 volwassenes
Ps: Is daar van julle vrouens wat eerder reguit na die braai area sal wil gaan of ry almal saam 4x4?
Ok die vroutjie sal vir ons 3 slaaie aan mekaar slaan, en soos ek vroer genoem het sal daar n braaier en hout ens wees..
As daar van julle is wat dalk n knoffelbroodjie kan bring sal dit gaaf wees, onthou ook asb julle eie eetgerei ens.
Se net vir my asb hoeveel mense julle almal is..
1 - Foryota - 3 volwassenes, 2 kinders.
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 4
4 - NathanX4 - 2 volwassenes
Ps: Is daar van julle vrouens wat eerder reguit na die braai area sal wil gaan of ry almal saam 4x4?
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Nou kan ek nie meer wag nie
Ok die vroutjie sal vir ons 3 slaaie aan mekaar slaan, en soos ek vroer genoem het sal daar n braaier en hout ens wees..
As daar van julle is wat dalk n knoffelbroodjie kan bring sal dit gaaf wees, onthou ook asb julle eie eetgerei ens.
Se net vir my asb hoeveel mense julle almal is..
1 - Foryota - 3 volwassenes, 2 kinders.
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj: 3 karre; 4 volwassenes, 2 kinders (3jr en 6mnde oud). Almal ry 4x4
4 - NathanX4 - 2 volwassenes
Ps: Is daar van julle vrouens wat eerder reguit na die braai area sal wil gaan of ry almal saam 4x4?
Ok die vroutjie sal vir ons 3 slaaie aan mekaar slaan, en soos ek vroer genoem het sal daar n braaier en hout ens wees..
As daar van julle is wat dalk n knoffelbroodjie kan bring sal dit gaaf wees, onthou ook asb julle eie eetgerei ens.
Se net vir my asb hoeveel mense julle almal is..
1 - Foryota - 3 volwassenes, 2 kinders.
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj: 3 karre; 4 volwassenes, 2 kinders (3jr en 6mnde oud). Almal ry 4x4
4 - NathanX4 - 2 volwassenes
Ps: Is daar van julle vrouens wat eerder reguit na die braai area sal wil gaan of ry almal saam 4x4?
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Hoe rof is die obsticales? My vrou nie te lief vir dit nie, so as daar mense al vroeer gaan na die braai area, sal sy dalk ook!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Tal wrote:Hoe rof is die obsticales? My vrou nie te lief vir dit nie, so as daar mense al vroeer gaan na die braai area, sal ay dalk ook!
Wel my vrou "trap" briek op n paar plekke, maar sy is nou amper ses maande swanger so sy gaan definitief nie kan saam ry nie, jou vrou is welkom om haar te join.. my vrou sal ook n radio by haar he as hul met ons in verbinding wil tree, maar daar is selfoon opvangs ook
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Sal maar sien hoe voel sy Saterdag
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Nou kan ek nie meer wag nie
Ok die vroutjie sal vir ons 3 slaaie aan mekaar slaan, en soos ek vroer genoem het sal daar n braaier en hout ens wees..
As daar van julle is wat dalk n knoffelbroodjie kan bring sal dit gaaf wees, onthou ook asb julle eie eetgerei ens.
Se net vir my asb hoeveel mense julle almal is..
1 - Foryota - 3 volwassenes, 2 kinders.
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj: 3 karre; 4 volwassenes, 2 kinders (3jr en 6mnde oud). Almal ry 4x4
4 - NathanX4 - 2 volwassenes
Ps: Is daar van julle vrouens wat eerder reguit na die braai area sal wil gaan of ry almal saam 4x4?
Ok die vroutjie sal vir ons 3 slaaie aan mekaar slaan, en soos ek vroer genoem het sal daar n braaier en hout ens wees..
As daar van julle is wat dalk n knoffelbroodjie kan bring sal dit gaaf wees, onthou ook asb julle eie eetgerei ens.
Se net vir my asb hoeveel mense julle almal is..
1 - Foryota - 3 volwassenes, 2 kinders.
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj: 3 karre; 4 volwassenes, 2 kinders (3jr en 6mnde oud). Almal ry 4x4
4 - NathanX4 - 2 volwassenes
Ps: Is daar van julle vrouens wat eerder reguit na die braai area sal wil gaan of ry almal saam 4x4?
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Julle moet eerder netsorg dat radio verrbinding met ons voertuig ook maar minimum is want my vrou se woordeskat raak groot... dan moet ek die kinders try kry om dit te ignoreer :) ... maar jy kry haar nie sommer uit die bakkie uit nie .ForYota wrote:Tal wrote:Hoe rof is die obsticales? My vrou nie te lief vir dit nie, so as daar mense al vroeer gaan na die braai area, sal ay dalk ook!
Wel my vrou "trap" briek op n paar plekke, maar sy is nou amper ses maande swanger so sy gaan definitief nie kan saam ry nie, jou vrou is welkom om haar te join.. my vrou sal ook n radio by haar he as hul met ons in verbinding wil tree, maar daar is selfoon opvangs ook
Die twee ander voertuie se wederhelftes kom juis nie saam oor hul dit ook nie laaik nie. Ek sal bietjie hoor miskien kan hul tog saamkom en soalnk bietjie kuier en dan saam braaai. Sal laat weet...
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
grobbepj wrote:Julle moet eerder netsorg dat radio verrbinding met ons voertuig ook maar minimum is want my vrou se woordeskat raak groot... dan moet ek die kinders try kry om dit te ignoreer :) ... maar jy kry haar nie sommer uit die bakkie uit nie .ForYota wrote:Tal wrote:Hoe rof is die obsticales? My vrou nie te lief vir dit nie, so as daar mense al vroeer gaan na die braai area, sal ay dalk ook!
Wel my vrou "trap" briek op n paar plekke, maar sy is nou amper ses maande swanger so sy gaan definitief nie kan saam ry nie, jou vrou is welkom om haar te join.. my vrou sal ook n radio by haar he as hul met ons in verbinding wil tree, maar daar is selfoon opvangs ook
Die twee ander voertuie se wederhelftes kom juis nie saam oor hul dit ook nie laaik nie. Ek sal bietjie hoor miskien kan hul tog saamkom en soalnk bietjie kuier en dan saam braaai. Sal laat weet...
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
[quote="ForYota"]Nou kan ek nie meer wag nie
As daar van julle is wat dalk n knoffelbroodjie kan bring sal dit gaaf wees, onthou ook asb julle eie eetgerei ens.
quote]
ek sal so paar knoffelbrode ingooi en saambring. Van die manne wat saamkom het ek gevra om sommer iets "snackserig"saam te bring ook. sal draad dophou vir finale getalle...
As daar van julle is wat dalk n knoffelbroodjie kan bring sal dit gaaf wees, onthou ook asb julle eie eetgerei ens.
quote]
ek sal so paar knoffelbrode ingooi en saambring. Van die manne wat saamkom het ek gevra om sommer iets "snackserig"saam te bring ook. sal draad dophou vir finale getalle...
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Net nog twee slaapies. Die gaan my eerste keer uit wees, kan nie wag nie. Ek gaan seker baie vra wil vra en advies sal wardeur word.
My vrou sal saam ry en ook seker wil fotos neem van als. Sy geniet dit baie. Sal ook somer 'n paar pakke chips in gooi.
My vrou sal saam ry en ook seker wil fotos neem van als. Sy geniet dit baie. Sal ook somer 'n paar pakke chips in gooi.
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Sal dit ok wees as n paar van ons julle join sodra ons klaar baan gebou het? Ons moet Saterdag die baan uitle vir die jaarlikse Vaalrivier Laerskool 4x4 dag in Augustes. Dit sal so plus minus 12-16 mense wees, maar dit hang alles af van hoe laat ons klaarkry met die baan.
Ons is ook egter nie n streng Toyota only group nie- sal dit n verskil maak?
Ons is ook egter nie n streng Toyota only group nie- sal dit n verskil maak?
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Natuurlik, hoe meer hoe beterMammabeer wrote:Sal dit ok wees as n paar van ons julle join sodra ons klaar baan gebou het? Ons moet Saterdag die baan uitle vir die jaarlikse Vaalrivier Laerskool 4x4 dag in Augustes. Dit sal so plus minus 12-16 mense wees, maar dit hang alles af van hoe laat ons klaarkry met die baan.
Ons is ook egter nie n streng Toyota only group nie- sal dit n verskil maak?
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Great! Moet asb net nie wag om enige rede vir ons nie- soos ek se ons moet eers baanbou.....en dit op sig self mag dalk uitloop op hope pret.ForYota wrote:Natuurlik, hoe meer hoe beterMammabeer wrote:Sal dit ok wees as n paar van ons julle join sodra ons klaar baan gebou het? Ons moet Saterdag die baan uitle vir die jaarlikse Vaalrivier Laerskool 4x4 dag in Augustes. Dit sal so plus minus 12-16 mense wees, maar dit hang alles af van hoe laat ons klaarkry met die baan.
Ons is ook egter nie n streng Toyota only group nie- sal dit n verskil maak?
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
]Mammabeer wrote:Great! Moet asb net nie wag om enige rede vir ons nie- soos ek se ons moet eers baanbou.....en dit op sig self mag dalk uitloop op hope pret.ForYota wrote:Natuurlik, hoe meer hoe beterMammabeer wrote:Sal dit ok wees as n paar van ons julle join sodra ons klaar baan gebou het? Ons moet Saterdag die baan uitle vir die jaarlikse Vaalrivier Laerskool 4x4 dag in Augustes. Dit sal so plus minus 12-16 mense wees, maar dit hang alles af van hoe laat ons klaarkry met die baan.
Ons is ook egter nie n streng Toyota only group nie- sal dit n verskil maak?
Ek het gehoor dis die ope dag, so dis eintlik net baan uitle?
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Jong, doodeerlik.....ek weet nie. Gewoonlik as dit die opedag is nooi hulle all en sundry uit om die baan te kom uitle.... Vir ons is daar gese dis die dag wat ons moet baan kom uitle....maar n mens weet nie wat Petrie besluit het intussen nie.....lol
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Nou raak ons lekker voltallig!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Tal wrote:Nou raak ons lekker voltallig!
Tal, ek wag nog vir n getal van jou kant af??
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Me +3
1 car
Sorry, dog ek het dit al erens gemention!
1 car
Sorry, dog ek het dit al erens gemention!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
O skies, gedink jy meen tal + 3 karreTal wrote:Me +3
1 car
Sorry, dog ek het dit al erens gemention!
Ok,
11 Volwassenes en 4 Kinders vir die braai!!!
My nr as een van julle miskien verdwaal of nog vrae het 084 488 four five two one
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Haai julle ek is stuck in mooi rivier met werk gani saterdag betyds wesi... Tot hoe laat is julle da? Ek kan dalk die middag maak...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Hangover wrote:Haai julle ek is stuck in mooi rivier met werk gani saterdag betyds wesi... Tot hoe laat is julle da? Ek kan dalk die middag maak...
Dis nou jammer, Stef gooi maar n lui as jy klaar is
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Net gou bevestig. Die gps koordinate id eerste post sal my tot by die plek kry? Ken nie die area te goed so moet tegnologie inspan...
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
grobbepj wrote:Net gou bevestig. Die gps koordinate id eerste post sal my tot by die plek kry? Ken nie die area te goed so moet tegnologie inspan...
Dis reg ja, jy sal die voertuie sommer van die pad af al sien..
Almal reg vir 10h00 more oggend,ons sal vanaf so 9h00 al reeds daar wees!
Dit gaan groot sports wees
Hier is die koordinate tot by die ingang
26°42'36.94"S
27°43'15.94"E
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek mik vir so ts 9:30 en 10... Maar met die kiddies en koue oggende vat dit soms lager om uit die huis te kom as beplan :).
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Dankie ek maak so!! AS als goed gan start ons 9uur saterdag dan waai ek... As iets nie saamwerk nie sal ek seker moet bly dan...ForYota wrote:Hangover wrote:Haai julle ek is stuck in mooi rivier met werk gani saterdag betyds wesi... Tot hoe laat is julle da? Ek kan dalk die middag maak...
Dis nou jammer, Stef gooi maar n lui as jy klaar is
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Hallo julle
ons sal ook kom hallo se
ons sal ook kom hallo se
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
andrevt wrote:Hallo julle
ons sal ook kom hallo se
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
so dis ni net ek ni... Bakkie al gepak en als. Al reg vir die speeltyd.Tal wrote:Tic toc tic toc
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Sien uit om gesigte by name te sit!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Dankie julle!!!
Great dag, moet se die Tuna het selfs my impress
Moet nie te lank wag met julle fodies nie!!!
Great dag, moet se die Tuna het selfs my impress
Moet nie te lank wag met julle fodies nie!!!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ok nou net tuis gestop. Moet nou die kinders skrop!! Dankie Hennie en almal dit was nou n great dag... Wat ni eers die wind kon bederf. Lekker om nuwe vriende te maak.
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ja baie dankie hulle vir die lekker dag en dankie hennie om dit te gereël het. Ek bewe nog 'n bietjie maar kan nie wag vir die volgende een nie. Nou net al die krappe weg verf. Weereens dankie almal
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Sorry, ek moes net...... Enigste voertuig wat moes recover word: JEEP
enigste breakdown : FORD
Awesome dag
enigste breakdown : FORD
Awesome dag
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Speel mooi met di ander maatjies... As dit ni v hulle was sou ek ni kon leer om n recovery te doen nie... :-)Tal wrote:Sorry, ek moes net...... Enigste voertuig wat moes recover word: JEEP
enigste breakdown : FORD
Awesome dag
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Hehegrobbepj wrote:Speel mooi met di ander maatjies... As dit ni v hulle was sou ek ni kon leer om n recovery te doen nie... :-)Tal wrote:Sorry, ek moes net...... Enigste voertuig wat moes recover word: JEEP
enigste breakdown : FORD
Awesome dag
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
van Bostoe se kant was great om nuwe en ou gesigte te kon ontmoet
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Attachments
-
- _MG_7469 (Small).JPG (46.7 KiB) Viewed 3562 times
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Dankie Andre!! Great om n paar fotos te sien. Ons het so lekker gespeel het nie eers die kamera uit sy sakkie gehaal... Gelukkig is daar mense wat voorbereid is! Jy moes die fot geneem het v waar ek die jeep moes uitsleep... Ekt afpersmateriaal by die werk nodig... :-)
Was lekker om jou en Henk te ontmoet. Gaan henk nog baie pla...
Was lekker om jou en Henk te ontmoet. Gaan henk nog baie pla...
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
:applause:
Daai laaste obstacle was 'n stout ene!
Mooi fotos!!!
Oom Andre, daai lux van jou lyk spoggerig en is meer as capable!!!
Hennie, wil bietjie sien wat jy afgeneem het by daai heel laaste een met jou foon!
Nathan, dink daar was 'n hele klomp mooi kiekies van jou kant af ook! Laat ons bietjie sien!
Daai laaste obstacle was 'n stout ene!
Mooi fotos!!!
Oom Andre, daai lux van jou lyk spoggerig en is meer as capable!!!
Hennie, wil bietjie sien wat jy afgeneem het by daai heel laaste een met jou foon!
Nathan, dink daar was 'n hele klomp mooi kiekies van jou kant af ook! Laat ons bietjie sien!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek het 'n mooi foto van die jeep sal more by die werk die fotos op laai.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Woo-hoo!!NathanX4 wrote:Ek het 'n mooi foto van die jeep sal more by die werk die fotos op laai.
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Manne!
Dit was vet pret, baie dankie vir al julle wat dit saam my kon meedeel, sonder julle sou my reelings niks beteken het nie,
Nathan en Pieter wat tot op die laaste gebly het, daai twisters maak dit ook die moeite werd!!!
Ek laai solank n paar kiekies, dit vat maar tyd maar hoop jul geniet dit

- DSC00057.JPG (272.11 KiB) Viewed 3450 times
-
- DSC00056.JPG (261.59 KiB) Viewed 3450 times
-
- DSC00055.JPG (225.31 KiB) Viewed 3450 times
-
- DSC00054.JPG (227.89 KiB) Viewed 3450 times
-
- DSC00053.JPG (228.96 KiB) Viewed 3450 times
-
- DSC00052.JPG (239.53 KiB) Viewed 3450 times
-
- DSC00050.JPG (230.55 KiB) Viewed 3450 times
-
- DSC00049.JPG (229.44 KiB) Viewed 3450 times
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Dankie Hennie het dit regtig baie geniet!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Thanks Hennie. Ja dit was great. Daai twisters was ok maar half scary. Nie geweet n suspensie kan so rondbeweeg nie. Hope pret!! Dankie vd fotos. Kan nie wag v ons volgende trip. Kan jul ons nie join v bass lake maandag nie? Ons doen ok de wildt op saterdag as daar belangstellendes is...
AWESOME DAG. tot geleer my van sukkel teen n opdraende as ek vergeet om die diff lock an te sit... Moet daai truuks nog by Nathan leer. Daai swat lux kon als uit somder die gadgets...
AWESOME DAG. tot geleer my van sukkel teen n opdraende as ek vergeet om die diff lock an te sit... Moet daai truuks nog by Nathan leer. Daai swat lux kon als uit somder die gadgets...
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Nog so paar
- Attachments
-
- DSC00073.JPG (248.23 KiB) Viewed 3428 times
-
- DSC00072.JPG (249.91 KiB) Viewed 3428 times
-
- DSC00071.JPG (232.27 KiB) Viewed 3428 times
-
- DSC00070.JPG (238.98 KiB) Viewed 3428 times
-
- DSC00062.JPG (246.88 KiB) Viewed 3428 times
-
- DSC00061.JPG (265.57 KiB) Viewed 3428 times
-
- DSC00060.JPG (231.18 KiB) Viewed 3428 times
-
- DSC00059.JPG (259.85 KiB) Viewed 3428 times
If I can't go in my Hilux I ain't Going