Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ons het hier in Vandervuilvark so lekker speel plekkie genaamd die Kwarrie sowat 10km vanaf die vaalmall, ringting Loch Vaal, is daar van julle wat sou belangstel om die gate te gaan uit toets los n boodskap hier en kom ons kyk watter belangstelling ons hier uit kan lok..
Die roete behoort ons so 2 ure besig te hou sonder recoveries en ons kan na die tyd so ietsie vat vir die keel en ook die maag, ek sal sorg vir die braaier en hout, die res is maar selfsorg.. en vir die mamma's wat wil saam kom is n bos piepie ongelukkig die enigste uitweg..
Ek sal begin met n voorstel vir 25 Mei 2013.. Julle voorstelle is welkom
Hier is die koordinate tot by die ingang
26°42'36.94"S
27°43'15.94"E
Hennie

If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek sal graag wil, maar gaan dalk Berakah doen daardie dag saam Hennie2
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
100% Maar die datum is net n voorstel, ek sal eerder kyk om soveel ouens moontlik daar te he, dis mos meer pret!!talleonard wrote:Ek sal graag wil, maar gaan dalk Berakah doen daardie dag saam Hennie2
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Klink goed, ek hou die thread dop!ForYota wrote:
100% Maar die datum is net n voorstel, ek sal eerder kyk om soveel ouens moontlik daar te he, dis mos meer pret!!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek stel verseker belang, maar die 25ste is ook moeilike naweek want ons gaan of Buffalo Gorge doen of die vrou wil die klipkoppie fees by die Meyersplaas in Alberton bywoon... moet nog kyk wie wen :). Enige naweek daarna sal ek oop probeer maak. maar as die meeste instem vir die 25ste sal ek ook weer my planne heroorweeg. Dankie Hennie vir die initiatief. Hopelik is hierdie net die eerste en nie laaste vaalie saamtrek nie...
- MOFASA
- Monster Truck
- Posts: 3095
- Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
- Real Name: Johno
- Club VHF Licence: X119
- Location: Kempton Park
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Sounds like fun......
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Sal ook belangstel maar datum is so bietjie van 'n probleem
To God be the glory
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
talleonard wrote:Ek sal graag wil, maar gaan dalk Berakah doen daardie dag saam Hennie2
grobbepj wrote:Ek stel verseker belang, maar die 25ste is ook moeilike naweek want ons gaan of Buffalo Gorge doen of die vrou wil die klipkoppie fees by die Meyersplaas in Alberton bywoon... moet nog kyk wie wen :). Enige naweek daarna sal ek oop probeer maak. maar as die meeste instem vir die 25ste sal ek
Haha! Ek hou van wat ek sien!CasKru wrote:Sal ook belangstel maar datum is so bietjie van 'n probleem
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Goed volgende datum:
8 Junie 2013....
8 Junie 2013....
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Daai kan dalk vir my werk... moet net met my wederhelfte bevestigForYota wrote:Goed volgende datum:
8 Junie 2013....
To God be the glory
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Goeie punt! Swambo sal ook eers mee bevestig moet word!!!CasKru wrote:Daai kan dalk vir my werk... moet net met my wederhelfte bevestigForYota wrote:Goed volgende datum:
8 Junie 2013....
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Is dit naby die Rietspruit quarry?
Dit is n lekker speelplekkie daai....
Edited.... ek sien nou dis nie heeltemal dieselfde plek nie, dis wat ons as die Quad speelplek ken, was die einde verlede jaar daar, dit is nie te sleg daar nie.
Ek sal die boodskap aanstuur, die manne is lus vir speel.

- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
8 junie is fundi - 4x4 community
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek sal ook nie hier kan gaan nie want ons Marshal by die FundiCasKru wrote:Daai kan dalk vir my werk... moet net met my wederhelfte bevestigForYota wrote:Goed volgende datum:
8 Junie 2013....
To God be the glory
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
ek dink ons moet n naweek soek , en bietjie in v-town gaaan speel
klink na n bak plan
klink na n bak plan
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
voorstelle mensies.....
Ek het geen probleem nie, ek boer sommer elke naweek daar
Ek het geen probleem nie, ek boer sommer elke naweek daar
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Would also be interested,but that elusive date is always a problem :roll:
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Wat van komende Saterdag - 18 Mei 2013
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Jy sal nooit 'n datum kry wat almal pas nie! Besluit op 'n datum en die wat kan, moet kom geniet
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ongelukkig is ek hierdie saterdag ok vas by die werk :evil:ForYota wrote:Wat van komende Saterdag - 18 Mei 2013
Maar enige naweek na 28ste gaan ek dit kan maak; redelik baie seker daarvan.
kan altyd paar datums try en dit meer as een keer doen en mense kan inval soos hul kan; ek is naby
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
eish... die naweek is ook uit agv Fundi. As ek die rondte moet uitsit sal ek die volgende een doen
To God be the glory
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek lees nou eers bici betr deur die draad. Ek sien 8 Junie is n op kaarte... Daai een kan v my ok werk.
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Mmmmm im thinkingForYota wrote:Wat van komende Saterdag - 18 Mei 2013
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Tal, as jy jou chassie buig, moet net nie by Isuzu gaan kla nie
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Dit is 'n Toyota! Nie 'n GWM nie!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
So verstaan ek ja! Ek verwys terug na, was dit Pik Botha se seun?, wat sy isuzu in suid-wes gebuig het en rond gery het met die stickers van "*a* ste bakkie by far"
Lekker Tal, geniet hom!
Lekker Tal, geniet hom!
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Dis slegte nuus as di draad so stil raak... My dinge lyk my het so ietwat verander so ek is nou wel 25ste (hierdi saterdag) ook oop...
Is daar al kans v n datum??
Is daar al kans v n datum??
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
As julle besluit op die 8ste sal ek dit moontelik kan maak! Sal ook dan sommer klomp pelle saam sleep!
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
klink vir my ok reg. kan ok dalk een of twee ander saambring...Hangover wrote:As julle besluit op die 8ste sal ek dit moontelik kan maak! Sal ook dan sommer klomp pelle saam sleep!
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
grobbepj wrote:klink vir my ok reg. kan ok dalk een of twee ander saambring...Hangover wrote:As julle besluit op die 8ste sal ek dit moontelik kan maak! Sal ook dan sommer klomp pelle saam sleep!
Ek ook! En een of twee saambringHangover wrote:As julle besluit op die 8ste sal ek dit moontelik kan maak! Sal ook dan sommer klomp pelle saam sleep!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
daarsy dit lyk mos nou beter
8ste is reg met my..
8ste is reg met my..
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj
3. Foryota
Nog takers, sal bevestig oor my ekstra mense
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj
3. Foryota
Nog takers, sal bevestig oor my ekstra mense
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Woo-HOO!! Nou kan dinge gebeur. Ekt nog baie om te leer so hoe meer mense hoe beter... en hoe meer gereeld ek speel hoe beter!!!!ForYota wrote:daarsy dit lyk mos nou beter
8ste is reg met my..
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Eks inTal wrote:8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj
3. Foryota
4. Hangover
Nog takers, sal bevestig oor my ekstra mense
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
As my trokkie klaar is sal ek jul daar sien.
Net nog 'n paar klein goed
Net nog 'n paar klein goed
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek bring heel moontlik nog 2 voertuie saam...Hangover wrote:Eks inTal wrote:8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj
3. Foryota
4. Hangover
Nog takers, sal bevestig oor my ekstra mense
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
:applause:
Begin nou shape kry!
Begin nou shape kry!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
If not on the fundi list,we might join in,so put me down as tentative
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Tal wrote:8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + 2voertuie
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
Nog takers, sal bevestig oor my ekstra mense
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Okay die volgende is sover bevestig:
Legend 35: ekke (2 volwassenes en 2 kinders)
Isuzu trooper 1: 2 volwassenes
Isuzu trooper 2: 2 volwassenes (nog n miskien)
Pajero: 2 volwassenes
Legend 35: ekke (2 volwassenes en 2 kinders)
Isuzu trooper 1: 2 volwassenes
Isuzu trooper 2: 2 volwassenes (nog n miskien)
Pajero: 2 volwassenes
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Jiss Grobbie!!!grobbepj wrote:Okay die volgende is sover bevestig:
Legend 35: ekke (2 volwassenes en 2 kinders)
Isuzu trooper 1: 2 volwassenes
Isuzu trooper 2: 2 volwassenes (nog n miskien)
Pajero: 2 volwassenes
Weetie so lekke in watse vriende kringe jy beweeg nie.... Hehe
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ja nee kyk. Ek het al self begin wonder!!! En mens kan nogal vriende kies ook...Tal wrote:Jiss Grobbie!!!grobbepj wrote:Okay die volgende is sover bevestig:
Legend 35: ekke (2 volwassenes en 2 kinders)
Isuzu trooper 1: 2 volwassenes
Isuzu trooper 2: 2 volwassenes (nog n miskien)
Pajero: 2 volwassenes
Weetie so lekke in watse vriende kringe jy beweeg nie.... Hehe
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Hmmm... Mag dalk deurkom
Nothing is impossible - it just costs more
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Tal wrote:Tal wrote:8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriende kring hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
Nog takers, sal bevestig oor my ekstra mense
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
Nog takers?
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
Nog takers?
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
As my trokkie klaar is sal ek jul ook sien
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jul 03, 2011 7:11 am
- Town: alberton gauteng
- Vehicle: 1990 hilux sfa d/c
- Real Name: frederick
- Location: alberton
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
8 Junie klink v my reg
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Al enige idee hoe laat ons die ding gan begin? Ek moet ongelukkig so 3uur se kant w waai want ons het n party in krugersdorp...
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Sal defnitief betyds wees!!!grobbepj wrote:Al enige idee hoe laat ons die ding gan begin? Ek moet ongelukkig so 3uur se kant w waai want ons het n party in krugersdorp...
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
grobbepj wrote:Al enige idee hoe laat ons die ding gan begin? Ek moet ongelukkig so 3uur se kant w waai want ons het n party in krugersdorp...
Ek het gedink aan so 10h00 se kant, behoort dan so teen 13h00 vuurtjie aan te steek, ek sal laat my vroutjie sorg vir n slaai of twee, ek sal ook sorg vir water, hout en n braaier..
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Is dit om om die karre mee te was??? HeheForYota wrote: ek sal ook sorg vir water
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Tal wrote:Is dit om om die karre mee te was??? HeheForYota wrote: ek sal ook sorg vir water
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
1 - Foryota
2 - Tal + 3
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
7. NathanX4 (tentative)
8. Hilex1uz
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
7. NathanX4 (tentative)
8. Hilex1uz
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek sal rondhang tot so 3 uur. So as braai inpas dan is ons daar...
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
7. NathanX4 (tentative)
8. Hilex1uz
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 7
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
7. NathanX4 (tentative)
8. Hilex1uz
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 7
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek gaan dalk net n plus 4/5 wees. Een vd vrinne het dalk sy van seerder gemaak as wat ons gedink het by Berakah sondag en weet nie of dit gaan reg wees nie... Sal eers die naweek weet wat is die volle bestek vd skade...