Doornrivier 4x4 fun day
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Tue Mar 18, 2008 7:44 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Jeep CJ6; Isuzu 300tdi 4x4
- Real Name: Ruan
Doornrivier 4x4 fun day
Doornrivier Fun Day 30 Augustus 2008. For those of you who want to know what to expect from doornrivier. Check it out wednesday 09/07/2008 19:00PM on Kyknet. Or you can go to their website for more info http://www.doornrivier.co.za
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12699
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Doornrivier 4x4 fun day
I attended the 4x4 Fun Day held at Doornrivier last year, and had a great time! Photos of last year's event are here:
viewtopic.php?f=5&t=385
Guys, give it a try, there's a good road from JHB/PTA and enjoy some good old-fashioned West-Tvl skullduggery, including "Spit die Bok Drol". Straight after that we were given a free Coke, although I probably would have preferred anti-septic mouth wash, TCP, Dettol...
Blom, hierdie ene is net vir jou!
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Doornrivier 4x4 fun day
Ja ek en ruan het lekke gekekel vandag ek gaan die event na almal op my epos lys stuur en opie website sit
Sal nog net moet sien of ek self daar sal kan kom?

Grensvegter van LANDROVIA
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Doornrivier 4x4 fun day
Gister aand op kyknet 19h00 het hulle die roete gewys,nice roete daai.Gaan geniet dit as julle kan
n vark bly maar n vark
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12699
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Doornrivier 4x4 fun day
Damn! I knew there was something I wanted to watch. I watched ASPW on SS2 instead, waste of time.
Are they going to repeat the Kyknet episode?
-F_D
Are they going to repeat the Kyknet episode?
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Doornrivier 4x4 fun day
Eric, there are a few repeats during the week, but mostly during office hours, or late at night.
But, check your on screen tv guide, I think Saturday or Sunday, around 4 o'clock, there will be another rebroadcast
But, check your on screen tv guide, I think Saturday or Sunday, around 4 o'clock, there will be another rebroadcast
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12699
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Doornrivier 4x4 fun day
Thanks Riaan, will check my guide (if I can find it... usually ends up with the junk mail I receive, hardly ever open it!)
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: Doornrivier 4x4 fun day
PROGRAMEER U PVR DEKODEERDER – DIE NUWE SAFARI 4x4 ROETES HIERDIE WOENSDAG IN U WOONKAMER
Ons herrinner u graag daaraan dat 'n nuwe reeks van "Safari 4x4 Roetes" op Woensdag, 09 Julie 2008 , in die spitstyd gleuf om 19:00 op KykNET begin. Daar sal ook heruitsendings wees op
Donderdae om 14:00,
Vrydae om 09:30 & 01:30,
Saterdae om 17:00,
Sondae om 11:30 sowel as
Maandae om 16:30 & 01:00
Kyk gerus Safari 4x4 Roetes om 'n kans te staan om die GELUKKIGE WENNER van ‘n CONQUEROR sleepwa ter waarde van R50 000 aan die einde van die reeks te wees!
Het jy al gesien hoe rol 'n voertuig vanaf 'n hindernis? En dan wys Andre jou daarna hoe om dit reg te doen! Moenie die eerste episode misloop nie!
Branstofpryse is hoog, maar 4x4 bly steeds een van die beste ervarings ooit! Hierdie TV program maak dit moontlik dat jy vanuit jou leunstoel meer oor 4x4 te wete kan kom sodat jou volgende 4x4 uitstappie 'n nog beter ervaring kan wees. In die program is nie net praktiese demonstrasies van 4x4 bestuurstegnieke- en vaardighede en die gebruik van 4x4 toerusting nie, maar ook nuttige wenke en inligting, wat elke 4x4 eienaar of entoesias, baie waardevol sal vind.
Die hoofborge van “Safari 4x4 Roetes†is Safari Centre 4x4 Winkels, Toyota Suid-Afrika, Bridgestone, Conqueror Sleepwaens en Control Instruments (Warn Produkte).
Safari Centre bied, as leier in die 4x4 toebehore bedryf, ‘n eenstopdiens aan 4x4 eienaars in die verkoop en pas van hoë gehalte 4x4 toebehore, sowel as die verskaffing van kampeer- en buitelug toerusting. Klante kan boonop verseker wees van professionele advies van die 4x4 deskundiges in ons winkels! Die maatskappy spog met takke in Pretoria, Johannesburg, Kaapstad, Durban, Polokwane, Windhoek. Ermelo, Vereeniging en nou ook in Boksburg en Upington.
Om uit te vind waar u naaste Safari Centre is, kontak ons Nasionale Kliëntediens Lyn by 0861 SAF4X4, of besoek ons webwerf by http://www.safaricentre.co.za
Na afloop van die eerste program kan jy die beproefde roetes saam met André en die Safari Centre span kom ry!
Bespreek vandag die naweek van 2 en 3 Augustus en kom ry die Doornrivier 4x4 roete naby Zeerust saam met ons!
Besprekings sluit 31 Julie 2008.
Of
Kom op ‘n 10 dae Safari saam met die Safari Centre 4x4 span na Botswana van 8 tot 17 Augustus 2008.
Bespreek vandag om teleurstelling te voorkom – Safari is amper vol!
NAVRAE:
Navrae kan per e-pos na die volgende skakels gerig word:
tinus@safaricentre.co.za of admin@safaricentre.co.za
Of telefonies na:
Tinus Botha 082 476 7630
Adele Odendaal 012 348 3253
Nasionale kliëntediens hulplyn: 0861 SAF 4X4
http://www.safaricentre.co.za
________________________________________
ONTHOU: Safari Centre is u een stop 4X4 toebehore en buitelewe toerustingwinkel en die keuse van 4X4 deskundiges.
Kliënte tevredenheid is vir ons van groot belang en ons fokus daarop om die beste gehalte produkte teen die beste pryse aan ons kliënte te verskaf.
Ons populêre reeks van produkte en dienste sluit in:
• 4x4 Toerusting en die passing daarvan,
• Buitelug- en kampeertoerusting
• “Off Road†sleepwaens,
• 4X4 Bestuursopleiding
• Onvergeetlike Afrika Safari's
Ons het tans 10 takke landswyd en ons uitstaande kwaliteit word gereflekteer in die twee jaar vakmanskap waarborg wat ons bied op enige passing, asook die feit dat ons een van die weinige passingsentrums in die land is wat AA kwaliteit verseker is.
Laat Safari Centre dus u eerste keuse wees indien u enige toerusting aan u voertuig wil pas.
Skakel NOU ook ons Nasionale Kliëntedienslyn by 0861 SAF 4X4 OF:
Pretoria : (012) 348 3253
Johannesburg (011) 465 3817
Durban (031) 566 5200
Vereeniging (016) 422 7155/6
Kaapstad (021) 595 3910
Ermelo (017) 811 2490
Windhoek (0024) 61 236 488
Upington (054) 338 6300
Boksburg 082 458 2221
Tot volgende keer
4X4 Groete!
Andre de Villiers

Thanks Ewald!
Will program my VCR tonight (don't have a PVR )