Middag almal,
Spoor is dringend opsoek na 4 nuwe tekkies en ek het gou by TWT in gegaan om te sien wat hulle het. Hulle het toe die Hankook Dynapro ATM, 31x10.5 R15 A/T, aangebied teen R1895 (vat ingesluit)
Het enige van julle ondervinding met die hierdie bande? Is dit die moeite werd of sal julle iets anders voorstel?
New tyres for Spoor
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: New tyres for Spoor
Legolas
Ek het nou Saterdag wat verby is my BF's AT geruil vir die ATM's en ek is nie spyt nie. Pad geraas is baie minder, inteendeel, normaal soos my platkar. Het turf modder gaan ry tydens 'n lekker reenbui, en ek was verbaas toe ek weer op die teer klim en geen geskiet en gespat van modder wat tussen die blokke was nie, het ook lekker gegrip! Die bande is hoogs gerate tydens die DAKAR ook, en die 80000km warranty daarby! Het 'n vriend of twee wat hulle ook gebruik, natuurlik langer as my skamele 200km sedert Saterdag, en is baie happy. Ek het hulle ook by TWT gekry, maar in PTA vir R1750 per band. So in my opinie, nie sleg nie!
Chrs
RianC

- Legolas
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Clinton
Re: New tyres for Spoor
Thanx Rian,
Ja het gesien hulle kom uit met die 80000km waarborg ook.
Ja het gesien hulle kom uit met die 80000km waarborg ook.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: New tyres for Spoor
Druk jou TWT vir 'n beter prys! My koste het ook VAT ingesluit! My totaal wa R7536 of so iets wat ook Nitro ingesluit het asook wielsporing en valves. As jy 'n 50/50 4x4 of meer teer ry is dit werklik die band om te gebruik, maar vat niks weg van die BF's nie, 100% offroad gebruik is hulle ok, alhoewel dat 'n ander vriend slegs 40 000km gekry het om na sy plaas te gaan oor naweke. (baie klipperig0
R
R
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: New tyres for Spoor
Gaan na Autoquip daar in Durbanweg, praat met ALLIE. hy sal jou n goeie deal uitwerk op whatver jou soek. hulle is nogal bai onderhandelbaar.
- Legolas
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Clinton
Re: New tyres for Spoor
So ja nadat ek met n paar mense gepraat het en ook Rian se insette het ek vir die Hankook's gegaan en ek moet se Spoor is kinderlik opgewonde. Die outjies loop doek sag en moet se die rit is soveel beter tans. Maar ja kom ons kyk hoe hulle gaan. Van die mense met wie ek gepraat het se hulle het nog so 5mm thread op nadat die bande 80 000km geloop het. Sal weer n foto post van die bande na 80 000km. So nou moet ons net die paaie kry om die 80 000km op te maak en dit klink na harde werk !!!!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: New tyres for Spoor
Geluk man! Ek het mos gesê hulle ry baie lekker. Voel amper of ek 'n nuwe bakkie ry! En dankie vir die fotos, nou hoef ek nie myne te plaas nie. Alhowel, ek het die wit na binne gesit.
Rianc
Rianc
- Legolas
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Clinton
Re: New tyres for Spoor
Hulle het vir my ook gevra of hulle dit na binne moet sit maar toe hulle gevra het was twee bande klaar op die rims met wit na buite en ek moet darem die Strand se naam hoog hou so het gehou by die wit na buite... hahahaha