Ek het deur die jare al aan n paar klubs behoort, selfs op komitees gedien. Ook die vals beskuldigings van oningeligtes moes verduur .....
Dus het ek BAIE diep waardering vir wat die Hilux span vir ons doen !
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
PS - die is n "dankie sê" thread, ander kommentaar nie welkom in die thread nie.