Kyk net hoe onge-ellie is onse see! En dit nou al vir die laaste paar weke.
Ek is hoeka Vrydag oppad om weer 'n paar stokke in die sand te loop druk!
![Celebrate :celebrate:](./images/smilies/celebrate3.gif)
Ja-ja. Ek sien bietjie uit na die wegbreek kansie.Hi-Hilux wrote:.... Gaan jy Visvees toe? Ek skip dit die jaar, gaan bietjie plaas toe. Blykbaar is hierdie visvees een van die grootstes.
Mark, gooi so 'n bietjie vir ons 'n aksie foto'tjie van jouself, met daai bord wat jy so 'n ruk terug verkoop het, hier op laat ek kan sien hoe werk die storie...OOOOMS wrote:Sjoe, neem eerder jou surfbord saam....meer pret - glo my
Aai, ek sal daai dinge so maak...!!Lollie wrote:Doom,
Dink maar aan ons hierbo wat nie so gereeld daar kan uitkom,wanneer jy daai stokke in die sand druk.
STYWE LYNE![]()
Eish....jammer, maar die bord kon my nie ophou nie....ek was onder die golfiesDoom wrote:Ja-ja. Ek sien bietjie uit na die wegbreek kansie.Hi-Hilux wrote:.... Gaan jy Visvees toe? Ek skip dit die jaar, gaan bietjie plaas toe. Blykbaar is hierdie visvees een van die grootstes.
Mark, gooi so 'n bietjie vir ons 'n aksie foto'tjie van jouself, met daai bord wat jy so 'n ruk terug verkoop het, hier op laat ek kan sien hoe werk die storie...OOOOMS wrote:Sjoe, neem eerder jou surfbord saam....meer pret - glo my
En dan gee jy my akkiesOOOOMS wrote:Eish....jammer, maar die bord kon my nie ophou nie....ek was onder die golfies![]()
![]()
![]()