I think I like it very much.....
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
http://www.autoblog.com/2010/01/15/toyo ... lon-w-vid/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.autoblog.com/photos/toyota-g ... o-2624258/" onclick="window.open(this.href);return false;
Ek sal nou nie te veel komkommer oor 'economy' nie, as die poeier daar is, geen probleemyotaman wrote:I'm under the impression the price range will start at about R350k. Even so, from what I can see in the Feb 12 CAR Mag its still going to be a winner. Is there a difference between GT or FT. Some name it "GT 86". Subaru engine may spoil economy though.
Maar is nog steeds mooi :!: :!: :!:ThysdJ wrote:Nee ek sien klaar 'n Z4 se price tag op daai karretjie... TSA maak julle net lis...![]()
![]()
My vrou se ek is nog te jonk vir my midlife crisis....Boot spasie is anyway baie grooter as die Etion of Avio, so ek sien geen rede hoekom nie ??? Vir 'n paar rand meer is die mos 'n beter koop.......![]()
![]()
(@R298k)
Nie waar nie
Pora wrote:is maar n mooi kar
http://www.toyota.co.za/vehicleHighligh ... odelId=222" onclick="window.open(this.href);return false;
here is the actual price
Miskien help dieOOOOMS wrote:Janee, nou moet en nog net vir mamma oortuig.....met julle hulp asb!!!!
Stuur haar gerus 'n PM met motivational statement hoekom julle dink die G-Sports beter is as die Etios / Aygo.....![]()
![]()
![]()
0000ds - Dear Danelle,
.....
Regards
Your friends
![]()
![]()
CasKru wrote:Miskien help dieOOOOMS wrote:Janee, nou moet en nog net vir mamma oortuig.....met julle hulp asb!!!!
Stuur haar gerus 'n PM met motivational statement hoekom julle dink die G-Sports beter is as die Etios / Aygo.....![]()
![]()
![]()
0000ds - Dear Danelle,
.....
Regards
Your friends
![]()
![]()
Traveler wrote:Mooi kar.
Regtig mooi.
Jou hond is blind.OOOOMS wrote:Traveler wrote:Mooi kar.
Regtig mooi.
Ekke dink hy's vrek oulik .... :!: My hond is mooi......
Hy dink ook hy's cool, maar eintlik is hy net mooiJou hond is blind.
Dit vang my elke keer as ek die topic sien... .Mud Dog wrote:Blerrie lekker kar daai!Het al 'n paar adverts gesien, maar dis nie vir jou nie Mark .... issie 'n familie kar nie.
![]()
O, terloops .... daai topic heading van jou is misleidend as mens nie jou lees bril dra ... ek't gedink "En nou!??" toe ek verkeerd lees "G-spots" .... sowaar!![]()
Die punt is sy boot is baie grooter as die Etios en Aygo....dis my motivation.....CasKru wrote:Dit vang my elke keer as ek die topic sien... .Mud Dog wrote:Blerrie lekker kar daai!Het al 'n paar adverts gesien, maar dis nie vir jou nie Mark .... issie 'n familie kar nie.
![]()
O, terloops .... daai topic heading van jou is misleidend as mens nie jou lees bril dra ... ek't gedink "En nou!??" toe ek verkeerd lees "G-spots" .... sowaar!![]()
![]()
![]()
My lorrie gaan nerens nie!Thabogrobler wrote:Ja wel no fine
MAAR wat wil jy nou eintlik met die plat ding doen?
Jaag? Die paaie is te stukkend daarvoor.
Jong poppies beindruk? Wel, dit mag moontlik meer probleme as plesier verskaf.
Sypaadjies klim? Miskien nie.
Nee wat, iets wat lekker hoog sit en oor sypaadjies en walletjies kan ry is baie meer prakties vir my!
Of is dit nou 'n midlife crisis?
Nice mat WillemDoom wrote:Jammer, ek sal probeer eerlik wees.![]()
Die kar lyk baie mooi!
Die kar is darem nie te duur nie!
Jy sal seker die kar se onderhoud kan bekostig!
Jy gaan die kar baie geniet!
Danelle sal baie verras wees as sy die kar in jou besit vind!
Dink net wat gaan die bure se as hulle jou met die kar sien ry!
Daar gaan verseker baie ouens wees wat jou dit gaan beny!
Die een gaan ook al bogenoemde redes pas:
EN DIT IS NET MOEILIKHEID!!
I'm starting to like you more and more, AndyMud Dog wrote:Nog 'n punt in jou guns mark .... jy sal nie so maklik die garage deur van sy moutings sal kan af-ry met daai plat Toyota nie!
Die styling vir my is bietjie 'Tokyo drift', maar dis Jap! Seker bietjie 3jr agetr die tyd ....Scorpion wrote:Ek het vandag vir die eerste keer een in lewende lywe gesien...
Nou kyk, ek hou glad nie van Toyota se platkarre nie. Ek persoonlik dink hulle is boring en gebou vir daai weird IT oukies wat in die hoek wegkruip, geen tjommies het nie en fantasië het om reeks moordenaars te word...![]()
Maar #hel die ding is mooi! Uiteindelik bring Toy weer bietjie woema in hulle platkarre in. Koop hom Mark, ek dink nie jy gaan 'n dag spyt wees nie!
I know the feeling, same hereCasKru wrote:Daar het vandag een verby my gery... ek kon my self nou nie sien nie maar ek is seker die mense rondom my het 'n ou sien staar met 'n mond wat oop hand en op sy skone drool