Moet ongelukkig kanselleer sal dit n volgende keer maak, ek moet gaan werk in moz Inhambanewimvil wrote:ek bring heel moontlik n vriend saam maar hy is n landrover man Sorry
![]()
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![Thumbdown :thumbdown:](./images/smilies/icon_thumbdown.gif)
![Thumbdown :thumbdown:](./images/smilies/icon_thumbdown.gif)
Moet ongelukkig kanselleer sal dit n volgende keer maak, ek moet gaan werk in moz Inhambanewimvil wrote:ek bring heel moontlik n vriend saam maar hy is n landrover man Sorry
![]()
Nie 'n probleem nie. Ek assume jou vriend kom dan ook nie of kom hy nog saam?wimvil wrote:Moet ongelukkig kanselleer sal dit n volgende keer maak, ek moet gaan werk in moz Inhambanewimvil wrote:ek bring heel moontlik n vriend saam maar hy is n landrover man Sorry
![]()
![]()
, die getye is baie hoog en spoel ons huisies weg.
![]()
:x
Plesier man... help graaglegend35 wrote:Dankie vir jou moeite Cassie...waardeur![]()
Noted.......dis nou seker die 3de keer.......ToyX4 wrote:Cassie, lyk my ons gaan die een n skip moet gee.
ToyX4 wrote:Cassie, lyk my ons gaan die een n skip moet gee.
Buffel 1 wrote:Johan en Leanie gaan saam wou kamp maar my extended familie nie welkom
Dis my eerste een saam julle so dalk beter om vroulief biekies biekies bloot te stel![]()
PS gaan dalk sonder difflock wees sien landy recovery op r25 topic(Moderator enters link here)
nee ook nieCasKru wrote:Nie 'n probleem nie. Ek assume jou vriend kom dan ook nie of kom hy nog saam?wimvil wrote:Moet ongelukkig kanselleer sal dit n volgende keer maak, ek moet gaan werk in moz Inhambanewimvil wrote:ek bring heel moontlik n vriend saam maar hy is n landrover man Sorry
![]()
![]()
, die getye is baie hoog en spoel ons huisies weg.
![]()
:x
Het dit so gemerk dankiewimvil wrote:nee ook nie
Nee, so lucky gaan jy nie wees nie. Jeep is nog reg.OOOOMS wrote:Noted.......dis nou seker die 3de keer.......ToyX4 wrote:Cassie, lyk my ons gaan die een n skip moet gee.![]()
Jeepy stukkend
Sorry to hear about your loss Kenneth. Will update the listIISARGE wrote:good day all i have to withdro from this coming weekend.as reseved news of my uncles parsing from my mom this morning.
but i will defnitly be at the next 1 to suport the ladys injoy it guys and gurls .
Daai is nou jammer man...4x4Maniac wrote:Jammer mense ek sal book moet kanselleer, hey na die Bridgetone naweek iets snaaks gehoor op voorste diff, so gaan eers kyk wat is fout, wil liewers nie kanse vat nie. Jullle moet dit geniet.
Ek het ook daai ding gesien maar ons is darem nog 12 voertuielegend35 wrote:Ons raak nou al minder![]()
Nee glo my, ons is uitgehonger vir 'n lekker kamp...tot 'n nuwe gazebo,tafel en matras gekry vir die okasielouis fourie wrote:Julle ouens is maar ook 'n lekker klomp bang gatte :? . Wat het van al die hardebaard kampers geword![]()
![]()
Ek is nie bang nie
Lekker man... sien more... Veilig ry almalSuidWes wrote:Dankiw Cassie! So ons het net begin pak vir kamp en toe gaan die krag so ons sal julle net vir die roete kan join... Sien more