namibie julie 2012
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
namibie julie 2012
wie van julle forum ouens gaan nou namibia toe? ...en dalk waarheen?
ons gaan etosha, sesfontein ,twyfelfontein,doras krater ens dan huistoe
ons gaan etosha, sesfontein ,twyfelfontein,doras krater ens dan huistoe
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: namibie julie 2012
Gaan julle by Windhoek verby?andrevt wrote:wie van julle forum ouens gaan nou namibia toe? ...en dalk waarheen?
ons gaan etosha, sesfontein ,twyfelfontein,doras krater ens dan huistoe
Re: namibie julie 2012
Great....sien dan hier: viewtopic.php?f=14&t=25862&hilit=windhoek" onclick="window.open(this.href);return false;andrevt wrote:joes beerhouse verseker vir n tafel
Dan is ons amper quits.....
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: namibie julie 2012
markie
my skoonouers kom hiernatoe as jy hom ka saamstuur
my skoonouers kom hiernatoe as jy hom ka saamstuur
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: namibie julie 2012
Dankie Andre, ek gaan 12h00 daai kant toe en sal sommer probeer reel met hulleandrevt wrote:markie
my skoonouers kom hiernatoe as jy hom ka saamstuur
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Thu Aug 19, 2010 5:23 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: toyota
- Real Name: barry
- Location: Garsfontein
Re: namibie julie 2012
Ons gaan ai-ais - visrivier canyon - luderitz - saddle hill toe
Re: namibie julie 2012
Andre, wanneer gaan julle in Windhoek wees? (min of meer?)
Re: namibie julie 2012
Julle is darm maar lucky....julle moet dit regtig genietfx1 wrote:Ons gaan ai-ais - visrivier canyon - luderitz - saddle hill toe
Re: namibie julie 2012
Chap, ek laai dit by Coal plek af soos bespreekandrevt wrote:markie
so die 12 13 de se kant
Re: namibie julie 2012
Done, dankie Andreandrevt wrote:goodstuff
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: namibie julie 2012
@Mark, duisende dankies (let op: dankies, nie drankies!)OOOOMS wrote:Chap, ek laai dit by Coal plek af soos bespreekandrevt wrote:markie
so die 12 13 de se kant
Andre, byvoorbaat dankie. Jy kan my 'n lui gee die dag voordat julle in WHK is, of net 'n sms stuur dan bel ek jou vir verdere reelings. Ek ry Vrydag die 13de( ) deur Henties toe vir my Sondag arbeid en dan verskuif ek Sondagmiddag na Swakop en Maandagaand/Dinsdagoggend na Walvisbaai vir huisbesoeke. Vir die res van die week gaan ek besig wees tussen Usakos, Karabib, Uis, Omaruru (wanneer waar weet ek nog nie - werk gewoonlik soos 'n lucky packet ). As dit dalk makliker gaan wees, moet jy vir my net laat weet.
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
Re: namibie julie 2012
Plesier Willem anytimeDoom wrote:@Mark, duisende dankies (let op: dankies, nie drankies!)OOOOMS wrote:Chap, ek laai dit by Coal plek af soos bespreekandrevt wrote:markie
so die 12 13 de se kant
Andre, byvoorbaat dankie. Jy kan my 'n lui gee die dag voordat julle in WHK is, of net 'n sms stuur dan bel ek jou vir verdere reelings. Ek ry Vrydag die 13de( ) deur Henties toe vir my Sondag arbeid en dan verskuif ek Sondagmiddag na Swakop en Maandagaand/Dinsdagoggend na Walvisbaai vir huisbesoeke. Vir die res van die week gaan ek besig wees tussen Usakos, Karabib, Uis, Omaruru (wanneer waar weet ek nog nie - werk gewoonlik soos 'n lucky packet ). As dit dalk makliker gaan wees, moet jy vir my net laat weet.
Goeiste, maar jy het 'n lekker job
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: namibie julie 2012
Jip ek stem, behalwe as jy by 'n ou oom se siek bed staan, omdat hy daarin le omdat hy geval het en sy nekwerwel gebreek en hy totaal verlam is, juis hy wat sy hele lewe 'n wildbewaarder in die Etosha en Visrivier/Sossusvlei was. En dan moet ek vir hom se dat God het hom lief...@Mark, duisende dankies (let op: dankies, nie drankies!)
Andre, byvoorbaat dankie. Jy kan my 'n lui gee die dag voordat julle in WHK is, of net 'n sms stuur dan bel ek jou vir verdere reelings. Ek ry Vrydag die 13de( ) deur Henties toe vir my Sondag arbeid en dan verskuif ek Sondagmiddag na Swakop en Maandagaand/Dinsdagoggend na Walvisbaai vir huisbesoeke. Vir die res van die week gaan ek besig wees tussen Usakos, Karabib, Uis, Omaruru (wanneer waar weet ek nog nie - werk gewoonlik soos 'n lucky packet ). As dit dalk makliker gaan wees, moet jy vir my net laat weet.
Plesier Willem anytime
Goeiste, maar jy het 'n lekker job
Dit is moeilik, al bly hy in Omaruru/Uis/Usakos of waar ook al.
Dit laat my elke dag weer opnuut op my kniee gaan en die Here dank vir my vooregte wat ek so mildelik uit sy hand ontvang.
En watter voorreg is dit nie om in so 'n omgewing te kan leef nie!!!
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: namibie julie 2012
markie
die pakkie is van jou af eers randfontein toe,toe met n geleentheid vereeniging toe,toe saam met ons via botswana, namibia deur die etosha,sesfontein,palmwag,omarura en toe uitendelik by willem in windhoek afgelaai
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: namibie julie 2012
Baie dankie Andre, sjou nou het die dash cover reeds klomp myle op......andrevt wrote:
markie
die pakkie is van jou af eers randfontein toe,toe met n geleentheid vereeniging toe,toe saam met ons via botswana, namibia deur die etosha,sesfontein,palmwag,omarura en toe uitendelik by willem in windhoek afgelaai
Het Willem vir jou 'n pakkie terug na ZA gegee vir my?
@Willem.....kom ons sien hoe goed jou geheue is "jong man"