Nuwe lid tot die TOYOTA clang
- bullterier
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Jun 27, 2012 6:55 pm
- Town: Langkloof
- Vehicle: 95 Hilux 4x4 d/c
- Real Name: Johan
Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Naand al die mense my naam is Johan en het 3 weke gelede a 95 Hilux 2.4P D/C gekoop en het pas 33's opgesit.Ek wil graag a Lexus V8 insit ,maar het op die form gelees dat hy ratkaste kou as die manual bly,maar daar word nie gepraat wat op die box breek nie.Is dit van die ratte wat breek of wat.Help asb.Dankie dat ek die voorreg het om a lid van die uitmuntende form te wees. Groete Johan
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Welkom Johan en voorspoed met jou hilux. Ek sien jy het sommer baie planne.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Baie welkom hier Johan, hoop jy geniet dit hier
Los die voertuig standaard, baie minder kopsere....glo my Ek se dit net een keer .....
Los die voertuig standaard, baie minder kopsere....glo my Ek se dit net een keer .....
- bullterier
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Jun 27, 2012 6:55 pm
- Town: Langkloof
- Vehicle: 95 Hilux 4x4 d/c
- Real Name: Johan
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Baie dankie Gideon.Ja ek wil volgende jaar die tyd SWA toe toer met hom dis wil ek hom so gou as moontlik hom annie kant kry.
- bullterier
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Jun 27, 2012 6:55 pm
- Town: Langkloof
- Vehicle: 95 Hilux 4x4 d/c
- Real Name: Johan
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
@OOOOMS Ja ooooms ek het daaraan gedink,die bakkie het nou al 265000km op, ek persoonlik hou nie van veranderings op a voertuig nie,maar a persoon op George wat so verandering gedoen het praat met lof,maar met die autobox. ek gaan maar my opsies mooi oorweeg voor ek na so stap sal doen.Dan sal ek my 33's weer moet verkoop.
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Jusi my punt, die Lex gaan jou met moeiliheid daar kry.....ons toer redelik gereeld en almal daar ry Std 2.2 of 2.4's, jy sal orals arte te koop kry en bushmechanics wat jou gaan kan help.....maar nie sommer met die Lex nie! As jy moeilikheid optel kom jy met 'n lowbed terug !bullterier wrote:@OOOOMS Ja ooooms ek het daaraan gedink,die bakkie het nou al 265000km op, ek persoonlik hou nie van veranderings op a voertuig nie,maar a persoon op George wat so verandering gedoen het praat met lof,maar met die autobox. ek gaan maar my opsies mooi oorweeg voor ek na so stap sal doen.Dan sal ek my 33's weer moet verkoop.
En 'n vrou wat dikbek is
- bullterier
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Jun 27, 2012 6:55 pm
- Town: Langkloof
- Vehicle: 95 Hilux 4x4 d/c
- Real Name: Johan
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
@OOOOMS.Dit is a feit soos a koei,ek gaan daai 33's good year M/T maar in die mark sit,want ek wil nie loop en sukkel daar anderkant nie en a beduiwelde vrou loop en kweek agv modifikasies nie. Dankie vir die raad
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
260km is maar min, die SFA kan baie meer doen, ek het die ander dag 'n SC raakgeloop met 1.430 000km op :) Pas hom mooi op en hy sal jou oppas. Met niks of baie min probleeme :wink2:bullterier wrote:@OOOOMS.Dit is a feit soos a koei,ek gaan daai 33's good year M/T maar in die mark sit,want ek wil nie loop en sukkel daar anderkant nie en a beduiwelde vrou loop en kweek agv modifikasies nie. Dankie vir die raad
....en goedkoop om te herstel
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
As mens eers begin mod het hou dit nie op tot elke liewe ding weer in balans is met die nuwe verandeinge nie.
Luister maar vir die slim ou manne, hulle was klaar daar, ek leer self ook nog op die harde manier.
Welkom by die forum Johan, join sommer ons club ok toe man.
Luister maar vir die slim ou manne, hulle was klaar daar, ek leer self ook nog op die harde manier.
Welkom by die forum Johan, join sommer ons club ok toe man.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Welkom hier by ons Johan!
Ja, die Lex is 'n goeie enjin en pas nogal mooi by 'n SFA met groot wiele, maar dit hang alles af waarvoor jy die voortuig gaan aanwend. As dit net 'n daily runner is met 4x4 roetes en toere wat beperk is tot binne in die land en ook nie te ver van stede of dorpe af is nie, dan is dit goed. Jy kan dan ook die KZ gearbox en diffs in sit asook die 2.7 box (KZ sal langer hou).
Maar as jy beplan om overlanding trippies te doen wat jou land uit neem (Nam, Bots, Zim, Angola, Moz, ens.) of ver van dorpe af, dan is dit soos al gesê, beter om by standaard te bly. 31" bande saam die 2.4 petrol is glad nie 'n slegte kombinasie nie, en vir overlanding is daai klein bietjie extra ground clearance met 33'" bande ook glad nie nodig nie.
Jou keuse.

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Baie welkom Johan. Jy kan maar na Mark se raad luister -hy is 'n wyse ou bat wat ken
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Groot welkom
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Hallo Johan.. hoe gaan dit in die land van sagte vrugte?
Gooi die Lexus man.. kyk net hoe ver het Gniel met sy Lexus V8 gekom sonder probleme...
Gooi die Lexus man.. kyk net hoe ver het Gniel met sy Lexus V8 gekom sonder probleme...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- bullterier
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Jun 27, 2012 6:55 pm
- Town: Langkloof
- Vehicle: 95 Hilux 4x4 d/c
- Real Name: Johan
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Dankie aan al jul ouens vir die warm verwelkoming tot jul uitstekkende form,dis a voorreg. Dankie manne.
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Welkom. Jy sal dit geniet hier.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Welkom baie.
Lexus V8 se jy.
Ja, ek vermoed dis 'n bier wat opgedrink kan word, want die trokkies wat hier in die bos rondloop het nie so-iets in nie, veral nie op 'n warm dag nie.
Lexus V8 se jy.
Ja, ek vermoed dis 'n bier wat opgedrink kan word, want die trokkies wat hier in die bos rondloop het nie so-iets in nie, veral nie op 'n warm dag nie.
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Welkom Johan. Soos ek al gelees het en van Hoppy gehoor het, moet jy net 'n KZ-TE ratkas saam daai Lexus gebruik en jy behoort dan min probleme te he, die KZ ratkas is die enigste een wat hou. As jy jou standaard boksie hou gaan jy probleme kry. Ek dink soos baie dinge hang dit natuurlik af hoe jou ry styl is.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Ek stem saam met die manne oor standaard hou en glo ook vas daarin, maar ai, as ek so moet terugskakel op die opdraendes om iets verby te steek dan sien ek so in my geestesoog daardie Lexus voor in die enjinkap. So 'n man jeuk maar en dis nie 'n maklike besluit nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- PJH
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Tue Mar 20, 2012 1:11 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Legend 40 4x4 D/C
- Real Name: Pierre
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Welkom Johan!
Hou jou bakkie standaard, baie minder probleme.
Hou jou bakkie standaard, baie minder probleme.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Std Lux wat reg is is 110% beter as V8 wat nie ry nie....