Soek dringend hulp met 'n moer!
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Soek dringend hulp met 'n moer!
Ek het my bande laat ruil. In die proses kom ons toe agter dat een van die moere op die regter agterwiel se draad is met die tyd al so beskadig dat hy nou finaal in die rondte draai. Om alles te kroon, is daar nog een op dieselfde wiel wat ook 99.9999% beskadig is.
Ek het hier in ons geweste nou al orals gesoek (Toyota ingesluit) en niemand herken dit eers nie, wat nog te se dit in voorraad hou! Al raad wat nou aan my gegee word is om die vellings te vervang, ens., ens...
Nou kry ek nog meer skade, want my draad is ook nou besig om te strip.
Ek moet seker net byvoeg dat die draad van die studself is nog reg.
Is daar dalk van hierdie moere in omloop erens of het iemand 'n werkbare plan om die probleem op te los?
Dit is nogal dringend, aangesien ek die trokkie van my daagliks gebruik en dan ook sommer ver op ons grondpaaie!
Asb manne, gee raad!
Ek sluit so 'n paar foto's in.
Dankie.

- Attachments
-
- Gat.JPG (61.55 KiB) Viewed 4176 times
-
- Moer1.JPG (94.04 KiB) Viewed 4176 times
-
- Moer2.JPG (89.25 KiB) Viewed 4176 times
-
- Moer3.JPG (126.7 KiB) Viewed 4176 times
-
- Moer4.JPG (112.65 KiB) Viewed 4176 times
-
- Moer5.JPG (107.77 KiB) Viewed 4176 times
-
- Velling1.JPG (100.33 KiB) Viewed 4176 times
-
- Velling2.JPG (126.07 KiB) Viewed 4176 times
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Blacksam, dis 'n moebiese probleem......
Mags, mags, mags....... Sal bietjie more, wag, Jaco Spartan het sulke rims, dalk het hy 'n spaar nut vir jou, hang ten....... :!:

- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Laat maak hulle by n engineering shop.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Sal plekk soos Tygerwheel nie sulke goed he nie? Dis mos 'n klein dingetjie wat maklik gepos kan word.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
dis juis TWT rims .... hulle sal sekerlik nuts hê.
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Was vanmiddag by TWT gewees en hulle het glad nie van die goete nie. . Pleit bewusteloos.
Ek het ook gedink dat as ek nie reg kom nie, om maar die draaibank-manne te nader.
So ek is nou maar vir eers uitgelewer aan ons forum...
Of dalk moet ek die weg gaan...
Ek het ook gedink dat as ek nie reg kom nie, om maar die draaibank-manne te nader.
So ek is nou maar vir eers uitgelewer aan ons forum...
Of dalk moet ek die weg gaan...
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Dankie Mark, waardeer dit.OOOOMS wrote: Mags, mags, mags....... Sal bietjie more, wag, Jaco Spartan het sulke rims, dalk het hy 'n spaar nut vir jou, hang ten....... :!:
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Wat is die diameter van die dingetjie wat in die mag gaaitjie ingaan? En sleeve?
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Die Venier meet die buitemaat op 17mm en die binne maat (maw die stud) op 11.7mm. Die draad is daar beskadig so die werklike mate sal seker bietjie verskil.
Lengte van die skag wat in die rim ingaan is 18.5mm (van die punt af tot waar die skuinste van die skouer begin.
Lengte van die skag wat in die rim ingaan is 18.5mm (van die punt af tot waar die skuinste van die skouer begin.
- Attachments
-
- Mates.png (276.77 KiB) Viewed 4107 times
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Die verskaffer / agentskap wat daai mags verkoop behoort die moere aan te hou as spares omdat hulle spesifiek vir die mags is. As TWT nie het nie behoort hulle te kan bestel .... anderste probeer by Hi-Q of enige ander plek wat rims / bande verskaf. Indien jy nie daar regkom, dink ek sal jy iemand met 'n draaibank moet benader.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Dankie oom Andy, Afrika het al sy tol geneem hier met 'n ishh as al antwoord. :problem:Mud Dog wrote:Die verskaffer / agentskap wat daai mags verkoop behoort die moere aan te hou as spares omdat hulle spesifiek vir die mags is. As TWT nie het nie behoort hulle te kan bestel .... anderste probeer by Hi-Q of enige ander plek wat rims / bande verskaf. Indien jy nie daar regkom, dink ek sal jy iemand met 'n draaibank moet benader.
Ons het nie Hi-Q hier nie. Ons het nie eers orals 'n IQ nie... :shifty:
Mark sal more vir my daar in hul geweste gaan hoor wat kan hy uitvind
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
O oom Andy, vergeet ek my maniere.
Geluk met die verjaarsdag, hoop dit was 'n lekker dag en dat daar nog vele gesonde jare sal voorle as dit die wil van ons Hemelse Vader is.
Ek verneem van 'n 100 jaar af begin ooghare saad skiet...
Geluk met die verjaarsdag, hoop dit was 'n lekker dag en dat daar nog vele gesonde jare sal voorle as dit die wil van ons Hemelse Vader is.
Ek verneem van 'n 100 jaar af begin ooghare saad skiet...
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Daai nuts is net op die ou Raider rims gebruik, dis wel deur TWT vir TSA gemaak, maar hulle het nie die nuts verskaf nie, daai nuts is al vir meer as 7 jaar nie meer beskikbaar nie.
Jy kan nuwes uit n stuk "hex bar" laat sny, of jy kan die nuwe Hilux mag wheel nuts (IFS en Vigo) vat, sy waster afhaal en sy "shank & taper" laat opsny.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Niks verkeerd met jou maniere nie Willem, en dankie vir die wense.Doom wrote:O oom Andy, vergeet ek my maniere.
Geluk met die verjaarsdag, hoop dit was 'n lekker dag en dat daar nog vele gesonde jare sal voorle as dit die wil van ons Hemelse Vader is.
Ek verneem van 'n 100 jaar af begin ooghare saad skiet...
Ja, saad skiet ..... dink ek sou liewer vir Mark wil skiet op die stadium, hy't sommer op een slag my ouderdom amper verdubbel! Nou sal hy sy rug moet watch!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Allan, verduidelik asb wat jy hier bedoel, want ek is bietjie gestrem as dit by die tegniese aspekte van die lewe kom.Hoppy wrote:Daai nuts is net op die ou Raider rims gebruik, dis wel deur TWT vir TSA gemaak, maar hulle het nie die nuts verskaf nie, daai nuts is al vir meer as 7 jaar nie meer beskikbaar nie.
Jy kan nuwes uit n stuk "hex bar" laat sny, of jy kan die nuwe Hilux mag wheel nuts (IFS en Vigo) vat, sy waster afhaal en sy "shank & taper" laat opsny.
Hierdie klink vir my na 'n plan
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Gompie op die Forum het so stel rims...wat hy nie nou gebruik nie
En ek dink Cassie ook
Dalk moet jy en Cassie die stel by hom oor koop en dan die split.. 2 spaar rims en 'n paar nuts ekstra vir elk

To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Hi Doom.
Het jy al probeer om te kyk na daai moere wat jy kry wat met 'n snaakse "adapter" ding wat mens gebruik om die mags te beveilig. Hulle kom in verskillende grootes en "threads".Dalk is jy net gelukkig

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Die IFS en Vigo se Toyota mag wheel nuts het n los washer wat opgeklink is, jy kan hom afhaal. maar dan het hy n vierkantige skouer, jy moet dan die skuins vlak op die draaibank sny en ook die voorste stukkie wat uitsteek op die regte grootte sny, as jy so n moer in jou hand het, sal jy sien wat ek bedoel.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Ok. Dankie, ek verstaan nou. Ek gaan sommer vanmiddag gou die kant toe laat ek die saak gaan bekyk.Hoppy wrote:Die IFS en Vigo se Toyota mag wheel nuts het n los washer wat opgeklink is, jy kan hom afhaal. maar dan het hy n vierkantige skouer, jy moet dan die skuins vlak op die draaibank sny en ook die voorste stukkie wat uitsteek op die regte grootte sny, as jy so n moer in jou hand het, sal jy sien wat ek bedoel.
Ek gaan sommer ook by 'n Ingenieurswerke aan om te kyk as hulle die moer (nie lelik bedoel) moet maak, wat dit sal kos.
Probleem is net om die goed hier te kry, want werklik koeriers is nie goedkoop hierna toe nie. Hulle potlode is skerp, hullle ken van rekening skryf! Ek maak egter tog nota hiervan, want ek soek verseker nog so 'n velling vir ekstra spaar.GeorgeJvR wrote:Gompie op die Forum het so stel rims...wat hy nie nou gebruik nie
En ek dink Cassie ook
Dalk moet jy en Cassie die stel by hom oor koop en dan die split.. 2 spaar rims en 'n paar nuts ekstra vir elk
Dankie vir julle hulp, ek waardeer dit geweldig baie.
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Was vandag by TWT en HI-Q niks, maar Toy het wel die wat Hopps van praat:
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Net so, haal daai waster af en gee hom so paar rondtes in die draaibank dan's hy reg!
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
En maak 'n paar spaar, terwyl julle die moeite gaan doen. Ek is seker jy sal dit nog kan smous ook.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Ek het dalk 2 van daai, maar hulle gebruik 'n groot Allan key om los te maak.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Ken hulle, hulle was op die TSW Sahara rims gebruik, 14mm allen key, maar hulle is nie dieselfde dikte nie, hulle is ook nou onverkrygbaar.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Damn, wel ek het as iemand soek for free., gratis.
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Lollie/ Daie soek van daai4x4megaworldpta wrote:Damn, wel ek het as iemand soek for free., gratis.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Louis4x4megaworldpta wrote:Damn, wel ek het as iemand soek for free., gratis.
Ek sal dit graag wil he as spaar vir my sahara mags asb.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Dis joune Dawie.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Thanx Louis
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Sien, nou is daar dubbele vreugde......
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
OOOOMS wrote:Was vandag by TWT en HI-Q niks, maar Toy het wel die wat Hopps van praat:
OOOMS wat prys die?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Toy vra R57,00 elk en bietjie discount so R48.00GeorgeJvR wrote:OOOOMS wrote:Was vandag by TWT en HI-Q niks, maar Toy het wel die wat Hopps van praat:
OOOMS wat prys die?
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Net so 'n bietjie terugvoer.
Ek het netnou gou gery en die wielmoere gaan haal.
Ek het dit op die einde van die dag by 'n ingenieurswerk laat maak uit daai ses-kantige bar, want die Corolla wielmoere sou nie gewerk het nie. Sodra dit op die draaibank getaper is, het daai lippie heeltemal losgekom en dan is die moer te klein en trek in die gat van die velling in.
Dit het my N$92 (belasting ingesluit)/ stuk gekos en ek het toe sommer 8 laat maak
Daar is nou twee probleme:
1. In Nam kry jy nie die 23mm seskantige bar nie, net die 22- of 24mm en die moere is ... raai... ja, 23mm! So toe vat ek maar 24mm. Nou moet ek maar 'n 24 socket saam ry as ek sou wil papwiel regmaak, want daar is nou 2 groottes op my trokkie. Nie die ergste nie.
2. Die probleem verg meer aandag. Die spulletjie gaan roes! Enige raad wat julle menere kan gee? Nikkelplating of verf, of ......?
Ek skram net so 'n bietjie weg van dit wat blink af, want hiet is baie voertuie wat uit die suide (Rheoboth) uit kom en daai drywers hou van bling (kinders se dit beteken blinkgoed... :? ) op hul voertuie en nou-nou word Boetman verwar as een van hulle'sn.
Enige raad

Bly jy het reggekom
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Dankie.OOOOMS wrote: Bly jy het reggekom
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Bly jy het reggekom. Moet nou netnie die spaar moere so wegsteek dat jy dit nie weer kry nie.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Maak net seker dat die "taper" 100% vir die rim is anders kan die moere los kom.....
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Dankie, ek sal al jul raad ingedagte hou.
, maar het julle enige raad vir die roes? :problem:2. Die probleem verg meer aandag. Die spulletjie gaan roes! Enige raad wat julle menere kan gee? Nikkelplating of verf, of ......?
Ek skram net so 'n bietjie weg van dit wat blink af, want hiet is baie voertuie wat uit die suide (Rheoboth) uit kom en daai drywers hou van bling (kinders se dit beteken blinkgoed... :? ) op hul voertuie en nou-nou word Boetman verwar as een van hulle'sn.
Enige raad
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Daar by julle roes goed mos nie vinnig nie?
Ek sou hulle sommer net verf, of as jy by Henties gaan rondry sal jy hulle maar moet electro plate, hoewel dit op die ou einde buitendien sal afgaan op die taper en skroefdraad.
Smeer maar 'n lagie copperslip grease op die taper en die skroefdraad dat hy nie vasroes nie en verf die res.
Ek sou hulle sommer net verf, of as jy by Henties gaan rondry sal jy hulle maar moet electro plate, hoewel dit op die ou einde buitendien sal afgaan op die taper en skroefdraad.
Smeer maar 'n lagie copperslip grease op die taper en die skroefdraad dat hy nie vasroes nie en verf die res.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
As jy daar bo by julle 'Phosphoric acid' in die hande kan kry, dan laat hulle bietjie daarin lê (hulle sal dan swart word). Dis die 'active ingredient' van baie etch primers asook rust converters en 'gun bluing'. Indien dit nie beskikbaar is nie, dan gee hulle 'n laagie of twee rust converter ... net nie op die threads nie want dit los 'n laag resin wat sal oorsaak dat die moere te styf in / uit draai en later miskien vas sit. Jy willie hê dat daai moere afdraai as jy 'n wiel moet afhaal nie.Doom wrote:Dankie, ek sal al jul raad ingedagte hou.
, maar het julle enige raad vir die roes? :problem:2. Die probleem verg meer aandag. Die spulletjie gaan roes! Enige raad wat julle menere kan gee? Nikkelplating of verf, of ......?
Ek skram net so 'n bietjie weg van dit wat blink af, want hiet is baie voertuie wat uit die suide (Rheoboth) uit kom en daai drywers hou van bling (kinders se dit beteken blinkgoed... :? ) op hul voertuie en nou-nou word Boetman verwar as een van hulle'sn.
Enige raad
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Ja-ja, dis waarvan ek praat. Dankie oom Andy, dit klink na 'n plan. Ek sal kyk of ek daai goed kry.
Piet, my probleem is dat ek wel baie by die kus uitkom en dan roes daai goed asof dit betaal word. Ek gebruik die copperslip, en dit werk.
Dankie
Piet, my probleem is dat ek wel baie by die kus uitkom en dan roes daai goed asof dit betaal word. Ek gebruik die copperslip, en dit werk.
Dankie
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Soek dringend hulp met 'n moer!
Plesier! Toets eers op ene om to bepaal hoe lank hulle in die suurstof te laat lê ..... 'n paar minute behoort genoeg to wees (dit vreet ook nie vinnig nie).