Dog ek se maar net
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Dog ek se maar net
Ek wil nou nie iemand omkrap of so nie, ek wil maar net weet wie gaan dalk al ook die naweek jag.... :roll: :roll: :roll:
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Dog ek se maar net
Wens ek kon, en nee jy sal niemand omkrap nie, die mense wat nie van jag hou nie moet dood eenvoudig net nie inloer op jag onderwerpe nie dis al.....Frederick wrote:Ek wil nou nie iemand omkrap of so nie, ek wil maar net weet wie gaan dalk al ook die naweek jag.... :roll: :roll: :roll:
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Dog ek se maar net
Jip, ek is een van daai gelukkiges! Gaan Thaba toe en ry al vanmiddag. Sien nogal uit. Waarnatoe gaan jy?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4

- Rieks
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
- Town: Outjo
- Vehicle: 3.0 D4D
- Real Name: Rian
Re: Dog ek se maar net
Ek gaan volgende naweek.
kan nie meer wag nie.... wens sommer dit was al die naweek.
kan nie meer wag nie.... wens sommer dit was al die naweek.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Dog ek se maar net
Ek gaan moreoggend na vergadering ry. Jagplaas is tussen Bronkies en Groblersdal. Dit is nou nie die bargain van die eeu nie maar dit is lekker naby en gerieflik.
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Dog ek se maar net
Dan help dit meer as die post liewers onder hobbies, jag bly, in plaas van 'out in nature' wat n ander indruk skep...Johannes van die See wrote:Wens ek kon, en nee jy sal niemand omkrap nie, die mense wat nie van jag hou nie moet dood eenvoudig net nie inloer op jag onderwerpe nie dis al.....Frederick wrote:Ek wil nou nie iemand omkrap of so nie, ek wil maar net weet wie gaan dalk al ook die naweek jag.... :roll: :roll: :roll:
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Dog ek se maar net
Nee wat, ek sal maar op site rondhang en seker maak almal doen hul werk...Frederick wrote:Ek gaan moreoggend na vergadering ry. Jagplaas is tussen Bronkies en Groblersdal. Dit is nou nie die bargain van die eeu nie maar dit is lekker naby en gerieflik.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Re: Dog ek se maar net
Topic movedGI Jane wrote:Dan help dit meer as die post liewers onder hobbies, jag bly, in plaas van 'out in nature' wat n ander indruk skep...Johannes van die See wrote:Wens ek kon, en nee jy sal niemand omkrap nie, die mense wat nie van jag hou nie moet dood eenvoudig net nie inloer op jag onderwerpe nie dis al.....Frederick wrote:Ek wil nou nie iemand omkrap of so nie, ek wil maar net weet wie gaan dalk al ook die naweek jag.... :roll: :roll: :roll:
Ons gaan veld toe.....maar nie om te jag nie....
Kan ek maar die topic terug skuif?
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Dog ek se maar net
Ek gaan einde Junie jag in Nelspruit.Kan nie meer wag nie
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Dog ek se maar net
Ek gaan eers die 21 ste Junie, so dit sal julle ouens wat vroeer gaan genoeg tyd gee om vir my biltong te pos!
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Dog ek se maar net
En jy kan vir my pos.Ek gaan na jouBorntofish wrote:Ek gaan eers die 21 ste Junie, so dit sal julle ouens wat vroeer gaan genoeg tyd gee om vir my biltong te pos!
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Dog ek se maar net
Gewere
Patrone
Skietstok
Rangefindre
Jagmes
Klere
Skoene
Kos
Apperatief
Trailer
Diesel
HILUX
Bob's your uncle
Patrone
Skietstok
Rangefindre
Jagmes
Klere
Skoene
Kos
Apperatief
Trailer
Diesel
HILUX
Bob's your uncle
Re: Dog ek se maar net
.....Apperatief
Ek neem aan dit is 'n vloeistof.....
Ek neem aan dit is 'n vloeistof.....
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Dog ek se maar net
Het nog iemand hierdie gekry? Ek het die program ook gekyk....
PERSVERKLARING DEUR DIE SUID-AFRIKAANSE JAGTERS- EN WILDBEWARINGSVERENIGING
DATUM: 17 MEI 2012
EMBARGO: Geen
Jagtersvereniging maak beswaar teen afgryslike en onwettige jagaktiwiteite in Kalahari
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) maak ten sterkste beswaar teen ‘n uitsending van ‘n KykNET-program, Verre Roetes, op Woensdagaand 16 Mei, wat verskeie onwettige en onverantwoordelike jagaktiwiteite in die Kalahari uitgebeeld het.
Dr Herman Els, bestuurder van Jag en Bewaring by SAJWV, sê hulle beskou die betrokke insetsel in die program as onverantwoordelik en ‘n sensasionele uitbeelding wat die jag en wildbedryf in Suid-Afrika groot skade kan berokken. Die program wys jagaktiwiteite in die Kalahari wat onwettig is en indruis teen die etiese beginsels van jag, naamlik:
• Dit is teen die wet om alkohol te gebruik wanneer ‘n mens gaan jag.
• Dit is ‘n blatante veronagsaming van die gedragskode en etiese reëls vir jag wat alle verantwoordelike jagorganisasies ter wêreld bevorder
• Dit is onaanvaarbaar en verkeerd om jongmense wat ooglopend swak skuts is en wat nie die nodige vaardighede het om ‘n vuurwapen verantwoordelik te hanteer nie, saam te neem op ‘n jag. Dit druis in teen alle veiligheids- en wetlike vereistes van die vuurwapenwet en die nasionale en internasionale gedragskode vir jagters.
Dr Els sê die aktiwiteite wat in die program gewys word, kan baie maklik deur oningeligte kykers as die norm in jagterskringe beskou word. `Hierdie boodskap benadeel jagoperateurs en wildplaaseienaars in die Kalahari wat wettig en eties optree. Ons was veral teleurgesteld om te hoor dat Noord-Kaap Toerisme betrokke was by die produksie van hierdie program en toegelaat het dat hierdie afstootlike en gruwelike jagtonele as die norm in die Kalahari uitgebeeld word. Dit is baie jammer dat die vervaardigers van die program nie in enige stadium van die produksie by een van die jagverenigings vir raad aangeklop het nie. ‘
Els sê verder dat SAJWV en ander jagverenigings in Suid-Afrika selfregulering van die jagbedryf pro-aktief beoefen en bevorder, en dat hulle alles in hulle vermoë sal doen om onetiese en onverantwoordelike jagaktiwiteite uit te roei.
Die program sou Donderdagmiddag op KykNET herhaal word, maar na SAJWV beswaar gemaak het, het KykNET ingestem om dit van die programskedule te verwyder. `Ons het groot waardering vir die sensitiewe en verantwoordelike besluit van KykNET in hierdie saak,’ het Els gesê.
Uitgereik deur die SA Jagters en Wildbewaringsvereniging.
Dus hou ek by : Apperatief..

GI Jane wrote:Dan help dit meer as die post liewers onder hobbies, jag bly, in plaas van 'out in nature' wat n ander indruk skep...Johannes van die See wrote:Wens ek kon, en nee jy sal niemand omkrap nie, die mense wat nie van jag hou nie moet dood eenvoudig net nie inloer op jag onderwerpe nie dis al.....Frederick wrote:Ek wil nou nie iemand omkrap of so nie, ek wil maar net weet wie gaan dalk al ook die naweek jag.... :roll: :roll: :roll:
Ag sooorry hoor. Nie so bedoel nie. Dankie vir die skuif van die thread. nie mooi gekyk vir die jag gedeelte nie.
Re: Dog ek se maar net
Ja het die program gesien
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Dog ek se maar net
sal nou nie self daai sneller trek nie ... maar hou darem net te veel van biltong om my nou heilig te kom hou hier .....
wens jou n lekker naweek toe ! :)
wens jou n lekker naweek toe ! :)
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Dog ek se maar net
ek gaan volgende naweek Veldrif se kant toe en kyk of ek so 'n paar duikers kan plattrek. 'n pel van my boer daar.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Dog ek se maar net
My Swaer bestuur n wildsplaas op Hectorspruit, tussen Komatipoort en Malelane. As ek wil veld toe gaan kuier ek. As ek n paar rand los het dan skiet ek ook maar n ietsie. Maar dit word op die regte manier gedoen, op voet, geen drank ten tye en maak seker van jou skoot!
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Dog ek se maar net
Ag maar dit was 'n lekker naweek. My vrou het haar eerste bok geskiet. Pragtige skoot. En sy is nou ook net so gek oor jag soos ek. Ek het 'n darem 'n blouwildebees geskiet so ek is dubbel so gelukkig.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Dog ek se maar net
Well done Frederick. Sounds like you had a great time.
Know what you don't know.
- Rieks
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
- Town: Outjo
- Vehicle: 3.0 D4D
- Real Name: Rian
Re: Dog ek se maar net
Was baie lekker
Hier is my Rooibok...
En my Koedoe
Hier is my Rooibok...
En my Koedoe
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Dog ek se maar net
Dis n mooi Koedoe bul daai. Die plaas langs my swaer hulle het n Koedoe bul wat se horings 61" is, die eienaar het nou die dag n aanbod van $10 000 gekry om hom te skiet toe wou hy nie, 3 maande later toe het die Koedoe gevrek van ouderdom. Dis toe hulle hom gemeet het en sien hy is 61"
- Rieks
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
- Town: Outjo
- Vehicle: 3.0 D4D
- Real Name: Rian
Re: Dog ek se maar net
Wow - 61' is Roland Award. Dit moes seker mooi gewees het. Die rekord is 82' unofficial en die official Roland Award rekord is 74'jacques kotze wrote:Dis n mooi Koedoe bul daai. Die plaas langs my swaer hulle het n Koedoe bul wat se horings 61" is, die eienaar het nou die dag n aanbod van $10 000 gekry om hom te skiet toe wou hy nie, 3 maande later toe het die Koedoe gevrek van ouderdom. Dis toe hulle hom gemeet het en sien hy is 61"
Myne is nie naby nie - maar het darem 126kg uit geslag. Baie biltong
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Dog ek se maar net
126 Kg van sagte vleis, want daai was nog jong bulletjieRieks wrote:Wow - 61' is Roland Award. Dit moes seker mooi gewees het. Die rekord is 82' unofficial en die official Roland Award rekord is 74'jacques kotze wrote:Dis n mooi Koedoe bul daai. Die plaas langs my swaer hulle het n Koedoe bul wat se horings 61" is, die eienaar het nou die dag n aanbod van $10 000 gekry om hom te skiet toe wou hy nie, 3 maande later toe het die Koedoe gevrek van ouderdom. Dis toe hulle hom gemeet het en sien hy is 61"
Myne is nie naby nie - maar het darem 126kg uit geslag. Baie biltong
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Dog ek se maar net
Daai is mooi fodies My tyd raak nou min.Kan nie meer wag nie
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Dog ek se maar net
Manne, eendag as ek groot is!!! (Wat hoopelik volgende jaar is )
MAAR . . . Ek wil met n pyl en boog jag, nie met n geweer nie . . .
MAAR . . . Ek wil met n pyl en boog jag, nie met n geweer nie . . .
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: Dog ek se maar net
Oh my jealous heart.....
Eerste [jaarliks en blykbaar verligtend] trippie met die 2 oupas en my seun (enigste kleinseun aan albei kante van die familie) reeds agter die rug in Mei maand.
Ry more oggend (7 Jun) Swartruggens toe...net 'n vinnige breather om die roes iut die loop te hou!!
16 Junie blesbokke uitdun net buite Leandra....enigiemand wat in biltong belangstel (R800 per blesbok)
Dan 5-8 Julie pa-en-seun trippie met seun-se-pelle-en-hulle-pa's by Koedoeskop
Die jaarlikse 'Tupper' party (2-5Augustus op Rooibokkraal)...want party ouens raak mos f%^upper as ander.....selfde groep vir die 7e jaar; se niks vereder nie!!!
En dan seker die laaste afsluiting.....8-12 Aug....moet die 13e seker die skeibrief gaan teken????
D

- SUKIBOS
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Sun May 13, 2012 7:09 pm
- Town: Warmbaths Limpopo
- Vehicle: 1989 HILUX 2.2
- Real Name: NICO
Re: Dog ek se maar net
Koedoebul mates vir Rowland Ward is 73 7/8 duim. Dis nommer 1. Die horings is opgetel in Mosambiek in 1963. Nommer 2 is 69 duim ook opgetel. Nommer 3 is 'n paar jaar terug geskiet 68 duim. Hy hang by Combretum Safaris, Thabazimbi. (Die ou het gaan biltong jag in Marble Hall). Ek beskuit myself as daar 'n 82 duim koedoe is.
Kwalifiserende mates vir Rowland Ward is 53 7/8 duim.
Dog ek sê maar net, dis my beroep. Ek leef, eet & slaap jag!
R800 vir 'n blesbok is 'n bargain, geniet dit!!
Kwalifiserende mates vir Rowland Ward is 53 7/8 duim.
Dog ek sê maar net, dis my beroep. Ek leef, eet & slaap jag!
R800 vir 'n blesbok is 'n bargain, geniet dit!!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Dog ek se maar net
Ek skiet nie self nie maar my oudste doen,dit was darem lekker man. Oor so 2 naweke gaan ons weer maar die keer vir n eland
- Attachments
-
- IMG-20120602-00143.jpg
- (135.55 KiB) Downloaded 637 times
-
- IMG-20120602-00142.jpg
- (149.23 KiB) Downloaded 637 times
- SUKIBOS
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Sun May 13, 2012 7:09 pm
- Town: Warmbaths Limpopo
- Vehicle: 1989 HILUX 2.2
- Real Name: NICO
Re: Dog ek se maar net
Baie geluk, albei baie mooi diere!!
Geniet jul jag!
Geniet jul jag!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Dog ek se maar net
Nice Wildebeest and a decent set of horns on the Impala!
Just a few constructive crits if I may, Frank ...... move the carcass away from blood for pics or cover the blood with soil .... position the carcass side on with entry wound to the camera (you tucked the legs in nicely). With larger game you can use your knee to support the head, but if both hands are required be sure that the rifle barrel is clear and not prodding you in the neck.

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!