Soos bespreek of belpan hierviewtopic.php?f=51&t=21701 gaan ons so biki by die McCarthy Club se baan oefen - daar by Rhino naby Rayton. Daar is so paar dingetjies om aan te dink;
1. Ons moet vroegerig die geld in betaal om die datum te fix en,
2. Wat wil ons daar doen?
3. Wat kry ons vir ons geld?
Die McCarthy ouens bied 'n introductory kursus vir novices (beginners) aan. Ek dink dit is die ideale geleentheid vir die Mammas om Pappa se 4x4 vir 'n spin te vat
Wil ons braai en oorslaap daarna? Wel, hier is die mail van die chairman van hulle club:
Die baan / opleiding kostes is as volg:Hi Hennie,
Ons het nie regtig 'n kamp terrein nie, maar ons kan so om en by 12 Karavanne/Tente om die klubhuis akkommedeer. Die koste vir kamp sal R100 per tent/karavaan wees.
Die gebruik van die lapa sal ek vir julle beskikbaar stel teen R500 vir die Saterdag i.p.v R2000. Braaiers, tafels en stoele sal ook beskikbaar wees.
Laat my asb. net dringend weet of julle belangstel, sodat ek die bespreking so kan maak.
Graag verneem ek van julle, hoeveel stel DEFINITIEF belang, want as ons te min is, wil ek die 4x4x Community se mense ook betrek, om die syfers vol te maak. Vir eers wil ek dit graag uitsluitelik 'n Hilux Club event hou - onthou, dit is nie "car-breaker" baan nie en ons kry nog ook die instrukteur saam vir die dag - die manne ken hulle baan soos die palm van hulle hand, en dit is damn goedHi Hennie,
Ek het 26 Mei 2012 vir die Hilux klub bespreek by Rhino Park. Die koste vir julle sal R120 per voertuig wees i.p.v. R150.
Ek benodig asb. voor die 16de Mei die finale syfers en die bewys van betaling, om die bespreking te verseker.
Hennie