Skaap spit hulp

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Skaap spit hulp

Post by Frederick »

Wie kan my help ? Ek moet Vrydag vir My Moeder se matriek groep(1969) 'n skaap spit..
Ek is nie lus om my naam Geheel en Al Toffie te maak nie.
Die ouer garde se gebit is ook nie meer die beste nie so die skaap moet SAG wees...
Spuit mens nou sout water voor die tyd of nie?
spuit mens marinade of werf jy dit op. Soveel teorie en niks pertinent nie... Ek soek leiding asb
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Skaap spit hulp

Post by OOOOMS »

Jammer ek kan nie help met die marinade nie, behalwe eet.....waar.... :aggresive:

Sal kom proe.... :mocking:

Lees gerus hier, hoop dit help:

http://www.woesblog.com/forum/index.php?topic=2433.0" onclick="window.open(this.href);return false;

en

http://vlooi.co.za/?p=181" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Skaap spit hulp

Post by Mud Dog »

Kyk ook hier ..... viewtopic.php?f=117&t=16046" onclick="window.open(this.href);return false;
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Rollercoaster639
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 206
Joined: Wed Sep 15, 2010 12:09 pm
Town: Bethal MP
Vehicle: Hilux 2.8 4x4 AT extended cab.
Real Name: Barry
Club VHF Licence: X84

Re: Skaap spit hulp

Post by Rollercoaster639 »

Moet dit nie jaag nie. As die skaap omtrent 5 uure neem om gaar te word dan kan ek jou n brief skryf dit sal sag wees maak nie saak watse skaap jy doen (skaap of Lam). Staan vroeg op en sit dit op stadige hitte.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Skaap spit hulp

Post by george »

Mud Dog wrote:Kyk ook hier ..... viewtopic.php?f=117&t=16046" onclick="window.open(this.href);return false;
Baie raad en daai topic :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Skaap spit hulp

Post by KOBUSL »

Wat gewoonlik vir my werk :Kry 'n bottel vuurwater met baie ys en mix. Braai stadig en drink stadig.

Gewoonlik as jy gaar is, is die skaap ook gaar................................... m50cw
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Skaap spit hulp

Post by Borntofish »

Gewoonlik as jy gaar is, is die skaap ook gaar................................... m50cw
Dit hang ook af waar die skaap/lam gebraai word. In die woesrand is die skaap gewoonlik rou en die mense gaar!
User avatar
4x4 Junkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Mon Jun 27, 2011 6:26 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D 4x4 DC A/T
Real Name: Julian
Location: Somerset West

Re: Skaap spit hulp

Post by 4x4 Junkie »

Hier kan ek eerstehanse raad bied. Ek het al 'n paar skape gespit, beide op op vuur en gas. Ek moet se, ek verskies gas. Huur vir jou een van daai stainless steel gas spit braais wat heeltemal toemaak. Hulle werk soos 'n bom. Die heel beste ... jou skaap is binne twee ure deur gaar, sag en sappig.

Ek smeer geen souse of marinade oop die skaap nie, dit brand swart en veroorsaak dat die vleis 'n bitter smaak kry. Gebruik 'n lekker groot spuit en dik naald en spuit so lieter lekker sterk soutwater oorals in die skaap. Dan smeer jy hom goed met olyf olie en sprinkel so bietjie braai sout buite om. Die braai sout maak die vetjies lekker crispy.

Wanneer jy reg is om te sny, begin by die bladjies en werk agter toe, maar moet nog nie die boude sny nie. Bedien so lank die vleis wat jy afgesny het en steek weer die branders aan om die boude nog so fyftien minute gaar te maak. Nou kan jy die boude ook bedien en baie selfondaan terug staan met bogenoemde vuurwater in een hand en al die komplemente geniet.
If you still have blank pages in your passport, it's probably time for a road trip.
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Skaap spit hulp

Post by arnize2 »

Wat Julian se is presies reg. Die belangrikste punt is dat jy nie marinade moet opsmeer nie. Indien jy nie die gas in die hande kan kry nie, gebruik charcoal.
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: Skaap spit hulp

Post by TheoF »

Onthou die foelie om die middellyf. Freddy Hirsch het 'n tipe "meat cure salt" wat jy met water meng en inspuit. Ek spuit gewoonlik so 2 liter daarvan in. Afgesien van 'n lekker smaak gee dit die vleis ook 'n rooi gerookte kleur. Spice die lam ook nadat jy dit ingespuit het baie goed . Indien jy 'n toe spit soos die een op die foto gebruik neem dit so 2 tot 2.5 uur tot gaar. Belangrik dat jy jou volle aandag TOESPITS op die spit of ten minste so 80 % daarvan anders is jy eerste gaar. Ander belangrike ding is houding (siewn foto). Hoop jy kom reg. :thumbup: Verwyder foelie half uur voor gaar.







'
Attachments
SNC02090 - Copy (480x360).jpg
SNC02090 - Copy (480x360).jpg (199.84 KiB) Viewed 2359 times
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Skaap spit hulp

Post by Hoppy »

Met so mooi skaap moet jy jou bors uitstoot, nie jou balie nie!
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: Skaap spit hulp

Post by TheoF »

Ja man hy het bietjie afgesak :lol:
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Skaap spit hulp

Post by KOBUSL »

Dit meen verwyder die foelie as die bottel half is.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Skaap spit hulp

Post by Frederick »

Sukses!!
Attachments
27042012473.jpg
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Skaap spit hulp

Post by Mud Dog »

:thumbup: :thumbup:

Ek kan glo dat julle almal lekker gesmul het. :D: ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Open Discussion”