Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
This is a great event for spectators and participants - lets support
Please contact Hannes or Liaan as per attached :wink2:
Please contact Hannes or Liaan as per attached :wink2:
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Dis net van toepassing vir Frods, Toyota's kry VIP free parking.....ToyX4 wrote:WTH, R100 parkering!?
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Gaan jy bietjie daai Toyotatjie van jou bring en kyk of hy daai baan kan ry? Dis n baie nice baan.
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Riaan...dit Mr Toyota vir jou asb....ToyX4 wrote:Gaan jy bietjie daai Toyotatjie van jou bring en kyk of hy daai baan kan ry? Dis n baie nice baan.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Ag sorry mevrou toyotatjie.
Ek wil nogsteeds weet hoekom R100 vir parkering?
Ek wil nogsteeds weet hoekom R100 vir parkering?
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
ToyX4 wrote:Ag sorry mevrou toyotatjie.
Ek wil nogsteeds weet hoekom R100 vir parkering?
Virri Frods pappie, virri Frods.....
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Riaan...jy moet nie als glo wat daai Frod verkoopsman jou vertel nie......
Toyotatjie, sal eenige dag 'n Frod Se g@T skop
Toyotatjie, sal eenige dag 'n Frod Se g@T skop
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Ek nog ver van Ford koop. Wag om te kyk wat gaan Toyota met die nuwe Hilux doen. So idee hy gaan n stappie voor die Ford wees.
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
:roll: soos ge :roll: woonlikToyX4 wrote:Ek nog ver van Ford koop. Wag om te kyk wat gaan Toyota met die nuwe Hilux doen. So idee hy gaan n stappie voor die Ford wees.